SPESIALE UITGAWE R45. Iets vir elke smaa k. vir die hart van jou huis. Bakware van Le Creuset Kyk op bl. 40. in n kits

A nd er lande R47,5 2016 0 SPESIALE UITGAWE ,5 0 R45 Namibië N$ 47 Iets vir elke smaa k vir die hart van jou huis Bakware van Le Creuset K...
Author: Melvin Daniel
46 downloads 3 Views 5MB Size
A

nd

er

lande R47,5

2016

0

SPESIALE UITGAWE ,5

0

R45

Namibië N$

47

Iets vir elke smaa k

vir die hart van jou huis Bakware van Le Creuset Kyk op bl. 40

Mooi in ’n kits

20 9 772227 351005

16002

sakpastruuks

C@ntrol MSS

inhoud

2016

Al die inspirasie vir jou eie droomkombuis

14

Nuwe kombuise 14 22 28 32 36

Nuut gemaak met ou goed Hier kiep-kiep! ’n Lekker plek vir bak en speel Koel kalant Stadsjapie

Top-15 42

’n Keur uit die beste kombuise wat ons oor die jare gewys het



22

Voor en na 84 88 93

Oopplan – tot die maksimum Drie opknappe later – nóú kuier hulle! Twee keer bygekom!

Doen dit self 98 108 114 116 118

20 kitsplanne vir mooimaak Vra die kenners Teël en verf ’n spatplaat Maak ’n treffende hanglamp van herwinde bottels Slaan self ’n kombuiseiland aan mekaar

60

VOORBLAD Foto: Francois Oberholster • Stilering: Marian van Wyk

Kies & keur 6 10 27 63 92 122

Wat’s nuut aan die dekorfront Dekor-bykomstighede Krane en wasbakke Kandelabers en hangligte Kroegstoele Spatplate

40 Wen ’n Le Creuset-bakstel

46

88

63

92

ter waarde van R2 480! Deur

Tafel

Deur Eiland Deur Kaste Wasbak

27

92

Stoof Kaste

Kaste

122

[hallo]

’n

’n Kombuis-regruk is ’n intimiderende vooruitsig. Soveel besluite, opsies – en soveel geld! ’n Mens wil nie verkeerde besluite neem nie; ’n kombuis is immers nie ’n strooikussing wat jy sommer maklik kan vervang nie. Dis ook waar die meeste gesinne en vriende bymekaarkom, so jy kan nie die deur toetrek as jy nie hou van wat jy sien nie. En dis waarmee dié omvattende kombuisgids in jou hand kan help. Oor die jare het ons baie mooi kombuise in Tuis gewys, en dan loop ons altyd nuwes raak. Toe reken ons: Stel ’n gids saam vir lesers wat ’n regruk beplan – of nog net droom – met al die inligting wat hulle nodig het en hope inspirasie uit regte, egte leserkombuise. En ’n paar lekker kitsoplossings as jy nog spaar vir jou droomkombuis (kyk op bl. 98). Van afwerkings en vloere tot hangligte, werkblaaie, krane en spatvlakke – dis als op die blaaie van dié boek. En benewens 5 indrukwekkende (en uiteenlopende) nuwe kombuise, ook ’n versameling van die 15 mooistes wat Tuis al gewys het en mense nog steeds aan die praat het. Ek wys ook my eie kombuis. Wou eers nie, maar ná ’n redakteursbrief laas jaar waarin ek oor my (te) groot kombuiseiland geskryf het, wil ’n leser weet: Nou wanneer wys jy dit? Wel, hier is dit nou. Die eiland is nog steeds te groot, maar glo my vry, hy raak verbasend gou vol wanneer ek begin kook en vriende kom kuier … Ek kry toevallig nou die dag ’n verslag in my inboks van een of ander wêreldkenner wat in Londen gepraat het oor wat studente nodig het as hulle wil leer. Nie meer “reading, writing and arithmetic nie”. Nee: “Communication, Critical Thinking, Creativity and Collaboration,” sê hy. Ek wonder of hy – sy naam is Elhadj As Sy – dalk onlangs ’n kombuis oorgedoen het. Want dit klink vir my juis na die vaardighede wat jy vir so ’n projek nodig het: Communication: Met die kasbouer, natuurlik – en die elektrisiën, én die bouer, én die loodgieter. Die heilige vier-eenheid wat moet sorg dat byvoorbeeld die wasmasjien se kraan inderdaad in die kas is waar die wasmasjien mooi weggesteek gaan staan, en nie 10 cm regs in die gat vir die yskas nie. Ware verhaal, my eie storie. Kan ek net sê, ek het probeer. Almal op een slag in die kombuis gehad vir ’n sogenaamde “site meeting”. Daar is merke gemaak op die mure, die proppe en krane is met kruise teen die muur geteken … En toe? Mis-kommunikasie. Critical thinking? Ja, hoor. Onthou maar die driehoekbeginsel: stoof, wasbak, yskas digby mekaar. Dit werk. Maar ignoreer ouvroustories soos dat wit kombuise klinies lyk, houtoppervlakke nie higiënies is nie, dat kombuise noodwendig ’n plaas se geld kos ... Creativity. Nee, nie met die keuse van kleure en afwerkings nie. Met hoe jy skaamteloos jok vir die kontrakteurs oor wanneer die projek moet klaar wees. Want hoe lank kan ’n mens nou skottelgoed was in ’n skottel, of kos maak op die blou Cadac-potjie? ’n Sperdatum vir ’n bouprojek kom altyd gouer as wat die werk klaarkom. Jy moet noodwendig kreatief omgaan met die waarheid! En laastens: Collaboration. In kombuistaal beteken dit bloot “Go with the flow”. Dat jy nie téén die omstandighede werk nie, maar daarmee sáám. Daar’s altyd ’n situasie. Altyd. Gaan stap liewer met die hond voor iemand oor hom val. Laat maak maar die blou Cadac-potjie weer ’n keer vol. Skink nog wyn. Werk saam! Lekker lees en lekker kyk, en stuur vrae en kommentaar. En natuurlik foto’s van jou eie kombuis.

[email protected]

4 tuis Kombuis 2016

REDAKTEUR Kaapstad-kantoor Kaapstad-posadres Kantoorbestuurder Johannesburg-kantoor REDAKSIE Ontwerpredakteur Senior ontwerper Kreatiewe redakteur Teksredakteurs Artikelredakteur Kosredakteur Fotograaf Foto-opknapper Intern (digitaal en bemarking) MEDEWERKERS

Handelsmerkbestuurder Produksiebestuurder Sindikasiebestuurder

Drywer/kantoorassistent ADVERTENSIEVERKOPE Hoof: Advertensieverkope (Kaapstad) Verkoopbestuurder (Johannesburg) Verkoopbestuurder (KZN) Sleutelklantbestuurder (Kaapstad) Toonvenster-advertensies Digitale verkope

SIRKULASIE Sirkulasiehoof Produkbestuurder

Wicus Pretorius ([email protected]) 18de Vloer, Absa-gebou, Adderleystraat 4, Kaapstad Posbus 1802, Kaapstad 8000 Natalie Herman 021 408 3041 Media Park-gebou, Kingswayweg 69, Auckland Park Navrae: Sylvia Kgatla 011 713 9868 Andrew Maritz Joanne Uytenbogaardt Marian van Wyk Desiree Hartney en Johletta Brits Beatrice Moore-Nöthnagel ([email protected]) Johané Neilson ([email protected]) Francois Oberholster René Nortjé Zanélle Roodt ([email protected]) Greg Cox, Marlene Kruger, Mike Mason, Misi Overturf, Elza Roux, Ashley Stemmett, Margaux Tait, Amanda van Wyngaardt Roxanne Cloete 021 408 3815 Kim Petersen Lucille van der Berg 021 408 3038, [email protected] (Fotostate, fakse en die pos van inligting) Fuad Fritz

Sarah Curtis-Bowles 021 461 2396 Susan Pienaar 083 281 7300 Gina van de Wall 083 500 5325 Charlene Meyer 082 928 5970 Evonne Mehl 021 461 2396 The SpaceStation www.thespacestation.co.za • [email protected] Kaapstad 021 468 8299 Johannesburg 011 993 8050 Durban 021 468 8070

Gadija Gamieldien Wynand Kamffer 011 713 9918

Intekeninge, hernuwings en navrae BEL 087 740 1023 • FAKS 086 457 5922 E-POS [email protected] SMS “tuis” na 32361 (R1 per SMS) WEB www.my-mags.com

Tuis word uitgegee deur Media24, Heerengracht 40, Kaapstad 8001. Tel. 021 406 2121

Uitvoerende hoof: Media24 Esmaré Weideman Hoofbestuurder: Media24 Leefstyl Charlene Beukes Hoof- finansiële beampte: Media24 Leefstyl Raj Lalbahadur Uitgewer Marianne Erasmus • Finansiële bestuurder Jameelah Conway

Kopiereg Media24. All regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie tydskrif mag sonder die geskrewe toestemming van die redakteur gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, skryf- of bandopname, of deur enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of -ontsluiting. Die redaksie onderskryf nie noodwendig die standpunte gehuldig in artikels, rubrieke en advertensies nie. Hoewel alle redelike voorsorg getref is om te verseker dat die advies wat in die tydskrif gepubliseer word, akkuraat is, kan die redakteur en die uitgewer geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige verlies, skade of ongerief wat daaruit mag voortspruit nie. Die redaksie behou die reg om veranderinge te maak aan enige materiaal wat aan die tydskrif gestuur word, en kan nie aanspreeklik gehou word vir enige skade aan of verlies van die materiaal nie. Alle pryse is onderworpe aan verandering en kan verskil van winkel tot winkel; die prys in die winkel moet as die finale bevestigde bedrag beskou word.

wat’s nuut Saamgestel deur Beatrice Moore-Nöthnagel en Johané Neilson Wil jy ons van iets nuuts vertel? Stuur e-pos na [email protected].

Hou dop! BESIGHEID Freakalee Ceramics WIE Lee Hensberg WAAR Port Elizabeth HAAR WERK Lee se pragtige handgeverfde teëls sal jou kombuis opvrolik. Al het Lee as student in keramiekwerk gespesialiseer, het sy sowat 10 jaar gelede in klei begin belangstel. Nou is haar passie haar heeltydse werk. “Ek geniet elke dag in my ateljee, waar ek gewone artikels in kunswerke omskep,” sê sy. Lee vervaardig keramiekkunswerke vir galerye, maar het ook ’n huisware-reeks. Die 9 x 9 cm-teëls (regs) kos R100 stuk – gebruik dit as ’n randafwerking, oulike spatplaat of muurkuns. “Ek kry my inspirasie uit die Suid-Afrikaanse landskap, fauna en flora, asook persoonlike invloede.” Freakalee Ceramics is beskikbaar by winkels in Kaapstad, Port Elizabeth, Oos-Londen, Hermanus en Swakopmund; Lee voer ook wêreldwyd uit. Kry nog inligting by facebook.com/freakaleeceramics.

Steek vas

Vir jou boeretroos

Magnetiese meshouers bly ’n gunsteling in baie kombuise – dié 35 cm-Wusthof-houer (R649) van yuppiechef.com het ’n ekstra-sterk magnetiese strook wat jou messe veilig en binne bereik sal hou. En jy wen boonop laaispasie!

Die Zack Tondo Nespresso-kapsulehouer (R1 495) is ’n moet vir koffieconnoisseurs; dit pas by jou Nespressomasjien en kan roteer – supergebruikersvriendelik! Besoek zack.co.za.

Houtgerus Ons is dol oor UCAN se nuwe slagtersblok op wiele (R2 899 by uitgesoekte takke van Game) met sy pragtige werkblad van soliede hout. Sien meer by ucandoit.co.za.

Dek gerus Op voetsoolvlak

Sukkel jy om te besluit op ’n vloer vir jou oopplankombuis-en-leefarea? Belgotex Floors het ’n reeks vinielteëls in verskeie stylvolle afwerkings – dis beslis nie meer die saai, dun vinielvloere van Ouma se kombuis nie! Ons hou veral van die Oakland-vloer (R409,79/m², installering Besoek 6 tuisuitgesluit). Kombuis 2016belgotex.co.za.

Coricraft het pas hul eerste reeks tafellinne en breekgoed onder die naam Tablecraft bekendgestel. Dit pas perfek by hul gewilde reeks eetkamermeubels en huisware. Sien coricraft.co.za. >>

PODIUM CLIC – die jongste toevoeging tot Belgotex Floors se luukse vinielteël-versameling, is deur die natuur geïnspireer en bring weelde en gerief in jou huis. PODIUM CLIC spog met ’n 360°-aanklikstelsel wat installasie vergemaklik, en ’n onbuigsame rugkant van saamgestelde hout wat beteken daar is geen voegbry-lyne nie én jy kan die vloere op ongelyk oppervlakke lê. En omdat die teëls so sterk en boonop waterbestand is, kan jy dit in enige vertrek in jou huis gebruik.

WWW.BELGOTEXFLOORS.CO.ZA [email protected] | +27 (0)33 897 7500

Vir ’n tikkie kleur Wil jy graag Pantone se kleur van die jaar in jou kombuis gebruik? Die instituut het vanjaar twee gekies: Rose Quartz, ’n sagte, warm pienk, en Serenity, ’n rustige, koel blou. Meng dit met Le Creuset se kombuis­ ware uit hul Chiffon Pink- en Coastal Blue-reeks – net die regte kombinasie. Sien lecreuset.co.za.

Netjies weggesit

Vergeet van grawe in deurmekaar kombuislaaie! Blum se innoverende Ninka Cuisio-reeks bied ’n verskeidenheid gehaltebykomstighede wat jou sal help om bêreplek in jou kombuis, badkamer en elders netjies te hou. Pryse wissel van R1 200 (450 mm) tot R2 360 (900 mm). Besoek eclipsegroup.co.za.

Die regte gereedskap vir die taak

Eetrite se nuwe reeks stylvolle silikoon-en-bamboes-kombuisgereedskap (R79–R189 stuk) is perfek vir alle voorbereidingswerk in die kombuis. Die hittebestande silikoonkop het ’n nylon-kern vir ekstra ondersteuning en elke handvatsel is gemaak van natuurlike bamboes, wat beteken elke item se steel het ’n unieke kleur. Dis beskikbaar op yuppiechef.com en by Home Etc-takke landwyd.

Dis mos nou slim!

Met sy deeglike was-en-droogsiklus maak die nuwe Whirlpool PowerDry-skottelgoedwasser (R10 399) al jou skottelgoed – ook plastiek – silwerskoon binne 1 uur. Dit spog met ’n veiligheidstelsel wat die siklus stop en die masjien dreineer, en sodoende keer dat jou kombuis oorstroom sou iets verkeerd loop. Sien ook whirlpool.co.za.

8 tuis Kombuis 2016

Geniet die uitsig Kombuisvensters kan soms ongemaklike ruimtes wees, maar Plantation Shutters se verstelbare luike van soliede hout (regs, R4 218/m²) en veiligheidsluike van aluminium is stylvol en sterk. Besoek plantation.co.za.

[winkels toe]

te

fraai!

Versier die spilpunt van jou huis met dié pragtige dekoritems.

Tafeldoek met waterverfmotief (140 x 180 cm) R275, Woolworths

Blou Stockholmhanglamp R599,95, The Lighting Warehouse

Deur Beatrice Moore-Nöthnagel St Tropez-stoel R1 495, Coricraft Present Time-kapplank R299, superbalist.com

Heuningpot en -skepper in die kleur Dijon R350, Le Creuset

Loft-broodblik met resepstaander-deksel R599, @home

10 tuis Kombuis 2016

Indiese houtalmirah (850 x 340 x 1 170 mm) R4 995, Weylandts

Suggest Documents