SABBATSKOOL BYBELSTUDIEGIDS VIR VOLWASSENES. die rol van die kerk in die gemeenskap

SABBATSKOOL BYBELSTUDIEGIDS VIR VOLWASSENES die rol van die kerk in die gemeenskap Inhoud 1 “Die Herstel van Alle Dinge”—25 Junie–1 Julie 2...
Author: Delilah Park
19 downloads 0 Views 827KB Size
SABBATSKOOL BYBELSTUDIEGIDS VIR VOLWASSENES

die rol van die kerk in die

gemeenskap

Inhoud 1

“Die Herstel van Alle Dinge”—25 Junie–1 Julie



2

Heerskappy word Herstel—2-8 Julie



3

Geregtigheid en Genade in die Ou Testament: Deel 1—9–15 Julie

22

4

Geregtigheid en Genade in die Ou Testament: Deel 2—16–22 Julie

30

5

Jesus oor Uitreiking na die Gemeenskap—23–29 Julie

38

6

Jesus in Sy Omgang met Mense—30 Julie–5 Augustus



46

7

Jesus Begeer slegs die Beste vir Ander—6–12 Augustus



56

8

Jesus Betoon Simpatie—13–19 Augustus



64

9

Jesus het Hulle Behoeftes Bedien–20–26 Augustus



72

10

Jesus het Hulle Vertroue Gewen–27 Augustus–2 September



80

11

Jesus Nooi Hulle: “Volg My”—3–9 September



88

12

Stedelike Bediening in die Eindtye—10–16 September



96

13

Hoe Sal Ons Wag?—17–23 September

Redakteurskantoor: 12501 Old Columbia Pike Silver Spring, MD 20904 Besoek ons webblad: http://www.absg.adventist.org Hoofbydraers: Gaspar F. Colón en May-Ellen M. Colón Redakteur: Clifford R. Goldstein Mederedakteur: Soraya Homayouni Publikasiebestuurder: Lea Alexander Greve Redakteursassistent: Sharon Thomas-Crews Pacific Press® Koördineerder: Wendy Marcum Kuns en Ontwerp: Lars Justinen ©Alle kopieregte 2016 Wêreldkonferensie van die Sewendedag-Adventiste Kerk® word voorbehou. Geen gedeelte van die Sabbatskool Bybelstudiegids vir Volwassenes (Derde Kwartaal),

6 14

104

mag geredigeer, verander, gewysig, aangepas, vertaal, gereproduseer of gepubliseer word deur enige persoon of entiteit, sonder die geskrewe magtiging van die Wêreldkonferensie van Sewendedag-Adventiste® nie. Die Sabbatskool Departement van die Wêreldkonferensie van die Sewendedag-Adventiste Kerk® het toestemming om te reël vir die vertaling van die SabbatskoolBybelstudiegids vir Volwassenes; dit is onderhewig aan sekere riglyne. Die kopiereg van sulke vertalings en die publisering daarvan word voorbehou deur die Wêreldkonferensie. “SewendedagAdventiste”,“Adventiste” en die vlamlogo is geregistreerde handelsmerke van die Wêreldkonferensie van Sewendedag-Adventiste®, en mag nie sonder amptelike toestemming gebruik word nie.

(ADCOM), en die uitgewer van die bybelstudiegidse. Die bybelstudiegids weerspieël dus die algemene bydraes van ‘n wêreldwye evalueringskomitee en die goedkeuring van die Sabbatskool Uitgewersraad; en verteenwoordig dus nie uitsluitlik of noodwendig die sienings en standpunte van die hoofbydraer en/of outeur(s) nie. Hierdie uitgawe is gedruk en versprei in Suid-Afrika.

Die Sabbatskool Bybelstudiegids vir Volwassenes (standaarduitgawe) word voorberei deur die Sabbatskooldepartement van die Wêreldkonferensie van SewendedagAdventiste®. Hiierdie studiegidse staan onder die algemene leiding van die Sabbatskool Uitgewersraad, ‘n subkomitee van die Wêreldkonferensie se Administratiewe Komitee

Verwysings na ander vertalings: 1. AFR83 – Afrikaans 1983. © 1983, 1992. 2. DB – Die Boodskap © 2002 Christelike Uitgewersmaatskappy. 3. NLV – Nuwe Lewende Vertaling © 2006 Christelike Uitgewersmaatskappy.

Bybelaanhalings Tensy anders vermeld, word alle skriftuurlike verwysings in hierdie uitgawe vir die Derde Kwartaal 2016 aangehaal uit die volgende Bybelvertaling: Die Bybel © 1933, 1953 Bybelgenootskap van Suid-Afrika, en word gebruik met toestemming en voorbehoud van alle regte.

Die Hele Evangelie

’n

Prediker hou sy Bybel voor die gemeente op. Dit was gehawend, vol gate. Op kweekskool het hy en enkele van sy klasmaats deur sy Bybel gewerk en elke gedeelte onderstreep wat gehandel het oor geregtigheid, armoede, rykdom, en onderdrukking. Toe knip hulle elke teksvers met ‘n sker uit wat oor hierdie onderwerpe handel. Toe hulle klaar was, was die Bybel geruïneer. Deur die hele Bybel het hierdie temas so sentraal gestaan, dat daar heelwat in die Bybel verlore gaan wanneer dit uitgehaal word. Die versnipperde Bybel het egter nog kragdadig en welluidend gespreek van die dinge waaroor God besorgd is. Wat behoort hierdie verhaal vir ons as Sewendedag-Adventiste te sê? Heelwat! Navorsing toon aan dat ongeveer 30 persent van Sewendedag-Adventiste betrokke is by die verligting van die behoeftes van gemeenskappe buite die kerk. Wat van die oorblywende 70 persent? Jesus roep Sy hele eindtyd-kerk op om die “ewige evangelie” te verkondig en uit te leef (Op. 14:6). Wat is die ewige evangelie? Jesus se sending en bediening word in Lukas 4:16-21 uitgebeeld as meer as die verkondiging van die waarheid oor verlossing deur genade, al is dit ook hoe grondliggend vir alles wat ons doen. Jesus wys vir ons dat die prediking van die evangelie ook beteken om ‘n tasbare uitdrukking van liefde en meelewing met die armes, hongeres, siekes, hartsgebrokenes, onderdruktes, uitgeworpenes, en gevangenes te hê. Dit handel oor bybelse geregtigheid en die ontdaanmaking van die duiwel se optrede, in sodanig ons kan

2

uitsien na Jesus se uiteindelike oorwinning oor die boosheid aan die einde van tyd. Hierdie kwartaal verken ons die holistiese weergawe van die “ewige evangelie” en ondersoek ons die rol van die kerk en die impak van hierdie evangelie op haar gemeenskappe. Ons definieer “kerk” as ‘n gemeenskap van mense wat, saam, nie vir hulleself bestaan nie, maar wat geroep is om die ewige evangelie uit te leef en te verkondig soos dit tot uitdrukking gekom het in Jesus se bediening. Dit beteken nie slegs om die evangelie te preek nie, maar om dit in ons lewens uit te leef deur die bediening aan behoeftiges in ons plaaslike gemeenskappe. Op watter strukturele wyse bedien jou plaaslike gemeente die behoeftiges? Alle bedieninge van die kerk (byvoorbeeld: gesondheid, gesin, jeug, Sabbatskool, diakens/diakonesse) bestaan om saam te werk om die gemeenskap, asook die kerklidmate, tot diens te wees. AGD (Adventiste Gemeenskapsdienste) het eenhede of sentrums wat vanuit die kerk werk om die evangelie voor te hou en mense voor te berei vir die aanhoor van die Woord van God. In sommige wêrelddele staan AGD bekend as Dorkas, Adventiste Mannebediening, of ander name. Die Adventiste Ontwikkelings- en Verligtingsagentskap (ADRA = Adventist Development and Relief Agency) is die Sewendedag-Adventistekerk se humanitêre agentskap met die status van ‘n nie-regeringsorganisasie, en al funksioneer dit nie vanuit die plaaslike gemeente nie, is dit ‘n belangrike deel om behoeftige mense te bereik. Hoe verwoord jy jou dankbaarheid op ‘n persoonlike vlak vir dit wat God vir jou in Christus gedoen het? Een kerklidmaat stel dit so: In die straat sien ek ‘n klein meisie, koud, bewend, in ‘n dun rokkie, met min hoop op ‘n lekker bord kos. Ek word so kwaad, en sê vir God: “Hoekom het U dit toegelaat? Hoekom doen U niks daaraan nie?” Vir ‘n ruk sê God niks nie. Maar daardie nag antwoord Hy heel skielik: “Ek het beslis iets daaraan gedoen. Ek het jou gemaak.” — Uit: Dwight Nelson, Pursuing the Passion of Jesus (Nampa, Idaho: Pacific Press® Publishing Association, 2005), bl. 78. Met die saamstel van hierdie lesstudiegids was Gaspar Colón die voorsitter van die Departement van Godsdiens (Religie) aan die Washington Adventist University in Takoma Park, Maryland, VSA. May-Ellen Colón is ‘n mededirekteur van die Wêreldkonferensie se Sabbatskool- en Persoonlike Bedieninge, en direkteur van die Internasionale AGD. Hulle was sendelinge in Afrika en die voormalige Sowjet-Unie vir nege jaar. Hulle het twee volwasse kinders en twee kleinkinders.

3

You, Your Family, Your Church, Your Community

Take your spiritual life to a higher level!

Believe His Prophets is a five-year program reading through the Bible and selected writings of Ellen White. Receive daily Bible readings, interactive blogs and select inspirational writings. #BHP20 United in Prayer is a dynamic, worldwide movement to pray with others. Share and receive testimonies, prayer ideas, requests, practical helps, and inspirational messages. #PrayerWithOthers Sign up for both at www.RevivalandReformation.org

GLOBAL STUDY PROGRAM

GLOBAL PRAYER CIRCLE

Every day in God’s Word and the Spirit of Prophecy

Every day in Prayer with God’s People www.RevivalandReformation.org

Tell Me A Story

We’re never too young—or too old—to enjoy a good story!

E

ach week your Mission quarterly contains exciting and inspiring stories featuring people around the world. These stories can be shared just about anywhere, anytime—Sabbath School, children’s stories, worships, Pathfinder meetings, prayer meetings, and more! Don’t miss out! If your Sabbath School or church isn’t receiving the Mission quarterlies for youth and adults, and for children, just send an email to missionquarterlies@ gc.adventist.org for an absolutely free subscription! Or download your copy today at adventistmission.org.

16-3-ABSG Gen Ad.indd 1

9/24/15 4:46 PM

Suggest Documents