serengeti Hierdie word aangebied op besonderse bul, serengeti in Julie 2016 die Nasionale Veiling

JORDAAN JANSEN VAN VUUREN | 083 454 5705 | BLOEMFONTEIN DISTRIK serengeti BORAN & S.A. VLEISMERINO STOETERY Hierdie besonderse bul, ”serengeti” wor...
8 downloads 0 Views 6MB Size
JORDAAN JANSEN VAN VUUREN | 083 454 5705 | BLOEMFONTEIN DISTRIK

serengeti

BORAN & S.A. VLEISMERINO STOETERY

Hierdie besonderse bul, ”serengeti” word aangebied op die Nasionale Veiling in Julie 2016

Boran X Boran FAKTOR Boran x Brahman x Simmentaler

Boran x Bonsmara

Boran x Limousine

Boran x Brahman

Boran x Simbra x Angus 44

2016 BORAN | JOURNAL | JOERNAAL

Boran x Angus

Boran x Hereford Borford (Boran x Hereford)

Boran x Nguni

Boran x Brahman

Boran X Boran FACTOR Boran x Nguni

2016 BORAN | JOURNAL | JOERNAAL

45

Out of Africafor Africa

Buster / PM14R Line Buster PM14: CI 09-47 Sire: TLM 04-507 (Buster) Dam: KB 5 A (PM 14R Daughter)

Ceasar / KPO622 Line Ceasar II: FN 10-271 Sire: TLM 02-04 (Ceasar) Dam: FN 06-47 (KPO 622 Daughter)

Titan/PM14 R Line Titan PM14: CI 11-50 Sire: TLM 05-507 (Titan) Dam: KB 6 B (PM14 R Daughter)

B&W Borane Naboomspruit District

Ben Classen: (+27) 82 411 7493 Wilma Classen: (+27) 83 600 9712 E-mail Address: [email protected]

GPS Co-ordinates: 24008’02.53”S 28030’11.71”E

Prentjie AAA100043

Alexander OBA 130001

Tjoppies OBA 140002

Maer AAA 100043 Vaar CI 070019

Maer AAA 100043 Vaar ME 060005

Odette Botma [email protected] 082 44 90603 Kiekie OBA 150004 Moer AAA 100043 Vaar MHB 060047

Adriaan Botma [email protected]

(ADC Mutara 1030 x ADC Mutara 1050 x ADC Mutara 5761)

KAHN MHB 04 27

KROONSTAD 082 463 0358

Burnie Staal

BOS BLANCO Predictable dominant Kenyan genetics

KHAN KROONSTAD 082 924 6078

Paul Pienaar

BAR CIRCLE

NASIONALE VEILING 2016

B 05-123

M : K6K 2258 V : KPO 786

Wessel Meyer Posbus 1500 | Ermelo 2350

082 800 4913 [email protected] www.boransa.co.za

Skrotum/ Testis Variasies EN DIE IMPLIKASIES DAARVAN DEUR / BY: Dr. Pierre van Rooyen – SA Stamboek- en Diereverbeteringsvereniging

In

enige vleisbeesboerdery is die bul die beginpunt van alles en het die bul twee basiese funksies: om koeie dragtig te kry

I

om by te dra tot die genetiese verbetering van die kudde

ndien ʼn bul nie aan beide hierdie vereistes voldoen nie, en dit geld vir beide stoet en kommersiële kuddes, behoort daardie bul nie as teelbul “diens” te doen nie. By die keuse van ʼn bul is daar baie faktore en eienskappe wat in ag geneem moet word. Afgesien van die gemete eienskappe wat evalueer moet word volgens die behoeftes in die teler

50

2 016 BORAN | JOURNAL | JOERNAAL

se kudde, moet een van die belangrikste visuele kenmerke: “manlikheid” wees. Die eerste gewaarwording moet wees: “hier staan ʼn bul voor my!” Die tweede visuele evaluering, moet ten opsigte van funksionele doeltreffendheid wees. By funksionele doeltreffendheid is daar verskeie minder en meer opvallende afwykings wat wissel ten opsigte van oorerfbaarheid.



Testes te klein Daar bestaan onomwonde bewyse dat testis grootte en semenproduksie en – kwaliteit, gekorreleerd is. Die korrelasie tussen skrotum omtrek en semenkwaliteit is byvoorbeeld as 0,69 aangedui en met semenkwantiteit as 0.81. In ʼn navorsingsprojek wat met 1944 bulle uitgevoer is, is gevind dat die persentasie bulle met aanvaarbare semen kwaliteit en kwantiteit, betekenisvol toegeneem het soos wat skrotum omtrek van 30 cm tot 44 cm toegeneem het waarna dit gestabiliseer het. Té groot kan ook negatiewe gevolge hê (Figuur 1):

– Geslagsiektes Daar kom verskeie geslagsiektes voor wat die reproduktiewe fiksheid van ʼn teelbul kan benadeel. Telers moet hulle hiervan vergewis en die nodige voorsorgmaatreëls tref. –

Afwykings van die skrotum Daar moet onderskeid getref word tussen afwykings van testes soos hipoplasie (een testikel kleiner as die ander (Fig. 2 a, b en c), kriptorgisme (waar een of beide testes afwesig is) en afwykings van die skrotum of sak. Die mees algemene afwykings van die skrotum is: u Gedraaide skrotum u Koeksister testes (“interlocking” testes) u Banana testes

100

Satisfactory bulls in group (%)

Ten opsigte van funksionele reproduksieeienskappe, is die volgende belangrik: • Reproduktiewe fiksheid: Navorsing het getoon dat reproduktiewe fiksheid (vrugbaarheid) vir die kommersiële vleisprodusent, vyf keer meer van ekonomiese belang is as groeivermoë en tien keer meer belangrik is as karkaseienskappe. • ʼn Koei moet ʼn kalf hê voordat seleksie vir swaarder kalwers met beter bouvorm of bespiering ens., gedoen kan word. • Daar is verskeie afwykings ten opsigte van reproduktiewe fiksheid by bulle:

80

n = 1944

60

40

20

0

Suggest Documents