PRESEDENTE VIR DIE KAAPSE MOSKEE D: OORSPRONG VIR DIE GEBOU AS mstoriese TEKS

.PRESEDENTE VIR DIE KAAPSE MOSKEE D: OORSPRONG VIR DIE GEBOU AS mSTORIESE TEKS ScbaIk Ie Roux Departe11U!nt Argite/ctuur Universiteit van Pretoria 00...
12 downloads 1 Views 892KB Size
.PRESEDENTE VIR DIE KAAPSE MOSKEE D: OORSPRONG VIR DIE GEBOU AS mSTORIESE TEKS ScbaIk Ie Roux

Departe11U!nt Argite/ctuur Universiteit van Pretoria 0002 Pretoria Precedent for the Cape mosque D: orIgiDs for the building as bIstork:aI

text

Reproduced by Sabinet Gateway under licence granted by the Publisher (dated 2009).

This, the second of three essays on the origins of the Cape mosque as building type, is an attempt at determining more specifically the places of origin of the Cape Muslims. The following three aspects are investigated: the custom of the re-1IlIlIIing of slaves, Muslim practices - considered mmrthodox - and the origins of the first leaders. Although none of these is a new direction of investigation, previously cited sources are re-elUUllined and neglected sources brought to the debate. Architectural precedent becomes important if the design and mature appearance of the first local mosques is to be explained. The mosques in the probable places of origin, India and Archipelagos, are sourced and described. These two preceding essays then serve as source for the third dealing with the Cape building type.

In hierdie tweede van drie-essays oor die herk:oms van die Kaapse moskee as geboutipe word gepoog om pleklce wat as oorsprong van Kaapse Moslems kon dien meer spesifiek vas te stel. Hiervoor word die gebruik om nuwe name am slawe te gee, steekhoudende gebruike van Moslems - wat me as ortodoks beskou is of word me en die aflcoms van die eerste leiersfigure van nader bekyk. Hoewel nie een van hierdie as nuwe rigtings vir ondersoek beskou tan word me, word vorige ongebrnikte bronne tot die debat gevoeg en bekende bronne herondersoek. Om die ontwetp en ontwikkelde voorkoms van die eerste plaaslike moskees te verklaar is atgitektoniese presedent van belang. Die moskee in pleklce van waatSkynlike oorsprong, Indie en die Argipel, word derhalwe nageloop en beskryf. Teen hierdie inligting sal die Kaapse gebou in die derde essay as bran gestel word.

lnIeiding Die moskee is 'n kenmerkende manifestering van die geloof van Islam en omvou die standaard gebedsritueel oral op dieselfde wyse. Die vorm van die bedeplek heros - reeds sedert die oprigting van die huis van die profeet Mohammed in Medina op die konsep van gesamentiike gebed as helangrike

S.A. Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis I S.A. Journal of Cultural History 10(2), November 1996

18

Reproduced by Sabinet Gateway under licence granted by the Publisher (dated 2009).

fondamentsteen van die geloof. Gelowiges vergader in ewewydige rye agter die gebedeleier of imam en rig bulle tot Mekka. Elemente wat met byeenkomste verband boo is beperlc tot die mihrab of gebedenis in die qiblamuur, wat baaks oor die Mekkarigting (qibla) staan en die minbar of stoel vanwaar die kbutba (orasie) op Vrydae gelewer word. HuUe toevoegings tot die moskee bet 'n eie geskiedenis wat nie hier ter sake is nie, bebalwe dat bulle vaste instellings geword bet. I Die gebed vereis reiniging vooraf en hiervoor word by die meeste moskees voorsiening gemaak - maar nie noodwendig by almal nie, omdat hierdie reiniging, veral in klein begte gemeenskappe ook tuis uitgevoer tan word. Moslems word na die gebed opgeroep. Hiervoor ontwikkel die mees simboliese element van moskees, die minaret. Dit is weereens nie 'n noodsaaklike strulctuur nie, maar aan die direk eenvoudige vereiste om as plek vir gebed te dien, voldoen elke moskee. 2 Daar tan gevolglik argumenteer word dat 'n bestudering van hierdie geboutipe op enige plek die strewes van die bouers daarvan, die plaaslike omstandighede en invloede van buite leesbaar sal maak. Dit is die vraag wat ten opsigte van die negentiende eeuse Kaapse moskee gestel word. Anders gestel: Is dit moontlik om die Kaapse geboue as tekste te gebruik om plaaslike en buite invloede te identifiseer? Funksie en gebruik, tan by aile moskees as dieselfde beskoo word, of is minstens tydens gebruik duidelik as tipe herkenbaar. Dit is die omhulsel vir die ritueel wat van plek tot plek wissel en tot die ryk argitektuur van die Islamitiese wareld lei. Hierdie variasies en wedersydse invloed is vergelykbaar - ook, so word aanvaar, in die geval van die Kaapse uithoek. In die eerste van drie artikels is na die moontlike geografiese oorsprong van Kaapse Moslems gekyk. Ander se argumente wat atkoms in Indi~ en die Argipel van Suid-Oos-Asi~ bepaal, is aanvaar en die koms en aard van die geloof gedurende die tydperk dat gelowiges vandaar na die Kaap kon kom is ondersoek. In die tweede deel word die waarskynlikste plekke van berkoms van nader beskou deur name, steekboudende gebruike van plaaslike Moslems en die persone wat vr~ leiersrolle vertolk bet onder die loep geneem. Hierop volg 'n kort bespreking van moskee-argitektuur in daardie plekke. Hiermee word die agtergrond voltooi waarteen die voorkoms en gebruik van die Kaapse moskee in deel drie gestel tan word. Die outeur is ten volle bewus dat hy gevaarlik buite sy eie terrein van argitektuur trap. Argitekte is dikwels gefrustreerde historici en berug vir 'n gebrek aan dissipline - soos die yak Geskiedenis vereis. Rier word egter 'n klompie tot nog toe ongebruikte bronne by die debat gevoeg en die bykomende inligting tan belp om horisonne te verbreed. En, ten spyte van 'n jarelange belangstelling in die moskee, beskou die outeur homself as 'n lerende leek op die gebied van die geloof self en word argumente hieroor met omsigtigbeid op beskikbare bronne gegrond. Daar word egter geglo dat hierdie aspekte en die argumente daarom gevoer, die debat om die geloof binne die plaaslike omstandigbede tan verryk en bevorder al soo dit slegs deur die verwerping van gestelde argumente en onbeantwoorde vrae wees.

I.

2.

Woorde wat reeds oor Afrikaanse vorms beskilc, word in daardie VOrnI gebruik. Vir transliterasie van Arabies word die stelsel gegrond op die van die llllemational Journal of Middle East Studies gebruik. In hierdie geval betelcen dit slegs dat diakritiese telcens uitgelaat is. M. Frishman & H-U. Khan, The Mosque. History, architectural dl!Ve/opmelll and regional diversity (London, 1994), pp. 32-40.

19

1.1 BRADLOW &CAIRNS Persentasie

Getal

Getal

Persentasie

96

4.43

7

1.75

INDIE BENGALE COROMANDEL MALABARIWES ONSEKER

453 320 310 5

20.89 14.75 14.29 0.23

42 1 28 0

10.53 0.25 7.02 0.00

ARGIPEL JAVk BATAVIA BALI TIMOR OOS VAN BALI NIAS EN SUMATRA SULAWESI BOEGIES MAKASSAR MANDAR BATUN KALIMANTAN/BORNEO MOLUKKE AMBON TERNATE

65 205 55 25 49 49 7 179 181 30 18 2 2 13 40

3.00 9.45 2.54 1.15 2.26 2.26 0.32 8.25 8.34 1.38 0.83 0.09 0.09 0.60 1.84

20 160 0 0 9 5

SKIEREILANDIMALEISIE

16

ANDER ONBEKEND

CEYLON/SRI LANKA

Reproduced by Sabinet Gateway under licence granted by the Publisher (dated 2009).

1.2 SO 6112-S0 6/35

5.01 40.10

0.00 0.00 2.26 1.25

75 26 0 0 0

18.80 6.52 0.00 0.00 0.00

1 6

0.25 1.50

0.74

0

0.00

10

0.46

0

0.00

39

1.80

19

4.76

TOTAAL

2169

100.00

399

100.00

AFRIKA KAAP

593 1130

334 381

TOTAAL

3892

1114

Tabell: MImms van Oosterse slawe geneem ult F. Bradlow & M. Cairns, The Early Cape Muslims (Cape Town, 1978) en Slaafrekords SO 6/12 - SO 6/35.

20

Oorsprong en geta!

Reproduced by Sabinet Gateway under licence granted by the Publisher (dated 2009).

Die eerste groot groep Oosterse slawe, 39 in getal, het in 1673 van die eilande Rotti en Timor, oos van Java, gekom en vier jaar later is 93 uit Tuticorin aan die suidpunt van IndiC! afgelaaL3 Hierna moes hulle in veel groter getalle gekom het, want amper 67% van die slawe wat in rekords tot 1700 deur dr Anna BOeseken (1977) opgespoor is, was van erens in die Ooste atkomstig. Die meeste slawe het nie altyd in groot groepe van enkele oorspronge gekom of hulle is nie so aangeteken nie, maar 'n destydse gebmik maak dit moontlik om herkoms ook op 'n ander manier te probeer bepaal. Slawe wat na die Kaap gebring is, het nuwe name by slawehandelaars of by aankoms en selfs by berverkoping ontvang, name wat meer geredelik op die Europese tong geval of beter aan hulle bekend was. 4 Die meeste van hierdie name is aan die Bybel, die klassieke geskiedenis, mitologie en maande van die jaar ontleen. Op die nuwe naam het 'n agtervoegsel gevolg. In sommige gevalle was hierdie "van" algemeen en het dit na 'n groot geografiese gebied verwys: "van de Kust", "van Coromandel", maar in ander spesifiek: "van Nagapatnam", "van Madras", "van Pondicherri" - om 'n paar voorbeelde van die suidooskus van 1ndiC! te neem. S Terwyl hierdie metode nie onfeilbaar is nie, soos reeds in deel I ten opsigte van byvoorbeeld die slawe van Batavia verduidelik is, bied die voorkoms van "vanne" uit vonnis- en slaafrekords die beste manier om oorspronge met redelike sekerheid te bepaal. Wanneer Oosterse slawe op bulle eie na aanleiding van hierdie metode ondersoek word (Tabell.l), word daar tot die gevolgtrekking gekom dat meer as 54% van Indie en Ceylon afkomstig was, slegs 3% van die Maleisiese Skiereiland, ander en onspesifiseerde plekke en die res, amper 43 % van die Argipel. Ook uit Shell se studie wi! dit voorkom asof Voor- en Agter-IndiC! ewe sterk bronne was. Die ooskus van Indie het die meeste voorsien en 35,6% was van die suidelike kus van Coromandel en die bog van Bengale; die Weskus of Malabar net meer as 14 % en Ceylon self 4,4 %. So wydverspreid as die eilande van die Argipel was die oorspronge van die slawe uit hierdie gebied. Die grootste aantal, 19% was afkomstig uit die suide van Sulawesi (Celebes), amper 13% van Java en Batavia en die res, in klein getalle, van Bali tot by Ternate in die Molukke. Volgens die name van ambagsmanne in die Slaafrekords sedert 1815, verskil hierdie syfers ietwat. Amper 20% is van Indie, meer as 35% uit die Argipel buite Java, indien Batavia nie bygereken word nie. Die 40% wat van Batavia aangegee is, gooi die syfers omver, maar dui op 'n moontlike belangrike tendens wat ambagslawe hetref.6 (Tabel1.2). Daar is 'n goeie leans dat baie van die slawe wat as van Batavia aangegee is, ook van Indie, en veral Bengale via Batavia na die Kaap gebring is. Dit is bekend dat die Nederlanders in 1626 reeds slawe uit Arakan op die Burmese kus oorkant die Baai van Bengale bekom bet, mense wat op hulle beurt gehaal is deur Arakan in Bengale wat onder

3.

4.

5. 6.

H. Deberain, Le Cap de Bonne Esperance au XVIle sieele (Paris, 19(9), p. 202; A. BOeseken, SuidAfriki;lanse argiej'sluk.ke. Resolusies van die Polilieke Raad II (KBapsUld. 1959), 23.3.1677, pp. lSO181. A.J. BOeseken, Slaves and Free Blacks at lhe Cape J658-1700 (Cape Town, 1977), p. 73; J.L. Hattingh, Naamgewing WI slawe, vryswartes en ander gekleurdes, KrOlWs 6, 1983, pp. 6-7. Kaapse Argiefbewaarplek (hlema K.A.B.), Kaapstad: Slaafrekords SO 6/14 SO 6126. Hierdie aspek word veeder in deel 3 ondersoek.

21

Reproduced by Sabinet Gateway under licence granted by the Publisher (dated 2009).

Nederlandse beheer was. 7 Dit was handel wat deur Nederlandse inkope aangemoedig is en duisende is van Paliacatta en Tegenampatan (benoorde Madras) maar 'oock in meDichte van die Cust van Malabar, Cotchin (op dieselfde kus) ende andere quartiere daar (Arakan) gebracht ...•. 8 En toe die Arakaanse bron twintig jaar later begin opdroog, bet direkte slawe-ekspedisies na die kuste van Suid-Indie en Bengale deel van die Nederlandse poging geword wat reeds in 1622 met welslae geloods is. 9 Weggevoerdes is in Batavia, Arnboina en Banda gebruik en ook na die Molukke gestuur. Die Bengalers het Die in Banda aangepas Die en baie het gesterf sodat slawe vir die deel (wat die Molukke insluit?) eerder in NieuGuinee bekom is. lO Dit kan beteken dat die maklik bekombare slawe uit Bengale vir die Kaap beskikbaar was, maar dan uit Batavia? Afgesien van hierdie slawe uit die subkontinent van Indie het Batavia ook handel met die Sunda-eilande oos van Java en Sulawesi na die noorde gedryf, 'n gebied wat met slawemy bekend was voor Moslems en Christene dit binnegedring bet. lI In 1778 is 1300 slawe en vrymanne van Bali in Batavia aangeteken, maar in die sestiende eeu was Makassar die bron van die beste en goedkoopste slawe. 12 Aan die begin van die sewentiende eeu het verwysings na slawe van Makassar in V.O.C. verslae opgedroog. In dieselfde tydperk is Islam stewig gevestig en Nederland suksesvol teengestaan deur ander Europese handelaars teen hulle af te speel op voorwaarde dat Moslems Die as slawe ingekoop mog word Die. In die agtiende eeu het die verslane Makassar weer een van die vemaamste bronne van slawe vir Batavia geword. 13 Hoewel latere inligting tot ander gevolgtrekkings kan lei, is die sterkste afleiding wat gemaak kan word dat bronne mekaar in beginsel bevestig. Syfers en die argumentering daarom bied die beeld van slawe atkomstig van die rand van Moslembeheer en, heel waarskynlik, ortodokse sieDings in Indie, en weg van die sentrale setel van die Nederlanders op Java dit ten spyte van die tergendste vraag van almal: Verwys name na oorsprong of plekke van oorspronldike verskeping?

Oorsprong en gebruik Tradisionele gebruike en instellings van die Kaapse Moslems word soms ingespan om hulle oorspronge te bepaal. Liickhoff en Do Plessis neem aan dat die Moslems van "Maleise"

7.

8.

9.

10.

II.

D.C. Bozanh, Burgher, boer and bondslTUJll (Ph.D. dissertation, University of Maryland, 1987), p. 124; P. van Dam, Beschryllinge van de Oostindische Compagnie, 11(2) (s'Gravenhage, 1932), p. 97. W.P. Coolhaas, Generate missiven van Gouverneurs-Generaol en Raden aan Heren XVII der Vereenigde Oostindische Compagnie/II ('s-Gravenhage, 1968), 30.1.1666, p. 497; I ('s-Gravenhage, 1960), 3.1.1624, p. 131. W. P Coolbaas, Generate missiven mn Gouvemeurs-Generaat en Raden aan Heren XVII der Vereenigde Oostindische Compagnie II ('s-Gravenhage, 1964), 9.7.1645, p 269; I ('s-Gravenhage, 1960), 3.2.1626, p. 186 en 1.2.1623, p. 121.

W.P. Coolbaas, Generate missiven van Gouvemeurs-Generaal en Raden aan Heren XVII der Vereenigde Oostindische Compagnie II, 19111654, p. 679; B. Scbrieke, Indonesian sociological studies I (Bandung, 1955), p. 227. C.R Boxer, The Dutch seaborne empire 1600-1800 (London, 1965), p. 240.

12.

B.H.M. Vlekke, Nusantara, a history of the East Indian Archipelago (Cambridge Mass, 1945), p. 191.

13.

J.L. Hattingh, Slawerny in die VOC-gebied, Kronos 17, 1990, p. 12.

22

Reproduced by Sabinet Gateway under licence granted by the Publisher (dated 2009).

afkoms is en Davids voer plaaslike gebruike na "!ndonesic" terug,I4 Ook hierdie afleidings of beslissings lean Die soOOer meer, of ongekwalifiseerd aanvaar word Die, In 1855, kort nadat Jobn Mayson aantekeninge daarvan maak, bet die khalifa (swaardspel) ongelukkigheid by beide Christeo eo Moslem in die Kaap veroorsaak - by eersgenoemde as gevolg van die Iawaai waarmee dit gepaard gegaan bet eo by die Moslems as gevolg van oneDigheid oor die godsdienstige belang daarvan. Die imams wat voor die latere kampvegter van die Moslems, vrederegter P. de Roubaix, getuig het, bet feitlik deur die bank die godsdienstige betekenis van ratiep, soos dit meer algemeeo bekeOO was, ootkeo, '0 beslissing waarmee hedeodaagse geestelikes saamstem.15 As ootspanning sou dit geduld koo word. Die enigste teenstemme bet van die seUDS van imam Achmat van Beogale gekom, maar ook hulle bet die voorstel aanvaar dat die gebruik tot eeo dag in die jaar beperk sou word. Hiervoor sou die elfde dag van Rabi ulAkier, wat na bewering die verjaardag van Abu Bakr was, toepaslik wees. 16 Ratib, van die Arabies, vir 'wat vas is" buite die verpligte gebede eo in die Argipel die betekeDis van geloofsbelyeDis deur lofprysinge verkry het, is volgens Acbmat Davids oDislamities en waarskynlik van Hindoe-oorsproog. 17 As ritueel was dit waarskynlik eeo van die aantreklikhede van Islam eo moes baie van die wat tussen Islam en Christus gehuiwer bet na eersgenoemde oorgehaal het. ls Davids impliseer dat in ratib die mistieke praktyke van Die-Moslem kulture in Afrika en die Argipel geakkommodeer is. Cole gee '0 uitgebreide beskrywing van die ritueel wat, afgesien van die uitstaande kenmerk daarvan dit is dat pyo van swaard en vuur oenskynlik Die gevoel word Die l9 - Die bier ter sprake is Die. Die khalifa het moontlike presedente L1l Hindoe-IOOie of die eilandgebied, maar om te se dat dit "niks met Islam te doen bet Die",20 is dit nodig om die tarikah wat sedert die eerste eeue van die bijra deel van die geloof geword bet, te ignoreer. Die Arabiese woord beteken 'weg, rigting, pad" of "erfeDis" en verwys na 'n orde ofbroederskap wat '0 bepaalde metode vir die verkryging van godskennis nagevolg bet. 21 Sommige van die ordes, wat ook wydverspreid in die Argipel voorkom, konsentreer op die verwekking van godsdienstige ekstase waardeur vereDiging met hoer beginsels moontlik gemaak word. Magiese metodes soos draaiende

Suggest Documents