NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE JUNIE EKSAMEN GRAAD 10 VRAESTEL

NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 10 VRAESTEL PUNTE : 100 TYD : 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. ...
Author: Sandra Flowers
26 downloads 0 Views 776KB Size
NATIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 10 VRAESTEL

PUNTE : 100 TYD : 2 UUR

Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

Wiskunde

2 NSC

MDoE/Junie Eksamen 2015

INSTRUKSIES:

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Hierdie vraestel bestaan uit 8 vrae. Beantwoord AL die vrae. 2. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts wat jy in die bepaling van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan. 3. Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie. 4. Jy mag ‘n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik, tensy anders vermeld. 5. Rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke indien nodig, tensy anders vermeld. 6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie. 7. Nommer die antwoorde duidelik en korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 8. Dit is in jou eie belang om leesbaar te skryf en die vraestel so netjies moontlik te beantwoord.

Kopiereg voorbehou

Wiskunde

3 NSC

MDoE/Junie Eksamen 2015

VRAAG 1 1.1

Bewys dat 3.56 ‘n rasionale getal is.

(3)

1.2

Bepaal tussen watter twee opeenvolgende heelgetalle die getal, 5 7 sal lê.

(3)

1.3

Bepaal die produk (2x – 3y)(2x2 – 3xy + 7y2) en vereenvoudig dan jou antwoord.

(3)

1.4

Vereenvoudig:

1.5

1.4.1

2x 1 x 2 x 3x 1 1 x

(4)

1.4.2

4x 1 2x 1

(3)

1.4.3

22n 1.4n 1 .2 16n

(3)

2

Bewys dat 2 x 1

2

x 3

2

ook geskryf kan word as x 2 3x 4 .

(3) [22]

VRAAG 2 2.1

2.2 2.3

2.4

Los op vir x: 2.1.1 2x(x + 5) – 3(x +2) = 9

(4)

2.1.2 3.5x-1 = 15

(2)

Los vir x op en illustreer die antwoord op ‘n getallelyn: 5 3 – 2x < 9

(4)

Die formule gee die buite-oppervlakte van ‘n silinder: SA = 2 rH + r2 Maak H die onderwerp van die formule:

(2)

Drie liniale en vyf potlode kos R26. Een liniaal en twee potlode kos R10. Gestel die prys van een liniaal is x rand en die prys van een potlood is y rand. 2.4.1 Skryf ‘n stelsel vergelykings neer, in terme van x en y wat die gebruik kan word om die bogenoemde problem mee op te los.

(2)

2.4.2 Los nou die stelsel vergelykings in VRAAG 2.4.1 gelyktydig op en bereken dan die prys van ‘n liniaal en ‘n potlood.

(4) [18]

Kopiereg voorbehou

Wiskunde

4 NSC

MDoE/Junie Eksamen 2015

VRAAG 3 3.1

Vir ‘n begin verdien Linda R1400 per maand as verkoopsdame. Elke maand daarna ontvang sy ‘n verhoging van R40.

3.2

3.1.1 Bereken wat Linda elke maand vir die eerste drie maande verdien.

(3)

3.1.2 Skryf ‘n formule neer vir die bedrag wat sy na n maande verdien.

(2)

3.1.3 Hoeveel verdien Linda na een jaar?

(2)

‘n Patroon bestaande uit driehoekige en reghoekige-vorms word deur pyle as volg gekontrueer:

Figuur 2

Figuur 1

Figuur 3

3.2.1 Bereken die totale aantal pyle wat gebruik word vir die eerste 4 figure.

(2)

3.2.2 Bepaal die aantal pyle in die n de figuur : Tn .......

(2)

3.2.3 Watter figuur sal presies 143 pyle gebruik?

(3) [14]

VRAAG 4 4.1

Bepaal die waarde van cos

en die grootte van die hoek

in die volgende figuur.

(2)

29

2

4.2

As sin

=

5

5 , ( 0˚ < < 90o), bepaal elk van die volgende sonder die gebruik van ‘n 13

sakrekenaar: 4.2.1 tan 4.2.2 sin

2

(3) + cos

2

(2)

4.3

Bepaal die waarde van cos2 45

4.4

As x = 370 en y = 240, gebruik jou sakrekenaar en bepaal die waarde van 2 sin (x + y) korrek tot een desimale plek.

sin 30 sonder die gebruik van ‘n sakrekenaar.

(3)

(2) [12]

Kopiereg voorbehou

Wiskunde

5 NSC

MDoE/Junie Eksamen 2015

VRAAG 5 5.1

In die onderstaande diagram is AD

BC en AB

AC. A 2

1

B

C

D

Skryf TWEE formules neer vir elke verhouding : 5.1.1

sin B

(2)

5.1.2

cos B

(2) [4]

VRAAG 6 6.1

Bereken met redes die waarde x in die volgende diagram wat uit reguitlyne bestaan. AB // CD H E

x

A

x + 30

BB

T

x C

K D

F G

(3)

Kopiereg voorbehou

Wiskunde

6.2

6 NSC

MDoE/Junie Eksamen 2015

ABCD is ‘n parallelogram met hoeklyne AC en BD wat in O sny. A

1

1

B

O

D

1

1

C

Bewys met nodige redes dat : 6.2.1 ∆AOB ≡ ∆DOC

(4)

6.2.2 Die hoeklyne mekaar halveer.

(2) [9]

VRAAG 7 Gegee die funksies g ( x)

x2 9 en f ( x)

2x 6

7.1

Teken die grafiek van f en g op dieselfde assestelsel.

7.2

Bereken die waardes van x waarvoor f(x)

7.3

Vervolgens of andersins, gebruik jou grafiek om die waardes van x te bepaal waarvoor: 7.3.1 g ( x) 7.3.2 g ( x)

7.4

g(x).

f ( x) 0

Gee die vergelyking van die refleksie van g in die x–axis.

Kopiereg voorbehou

(4) (4)

(2) (2) (1) [13]

Wiskunde

7 NSC

MDoE/Junie Eksamen 2015

VRAAG 8 8.1

Die skets toon grafieke van f (x) = 2x en g ( x)

k . Die Die grafieke sny in die punt A(1;2). x

y f

A(1;2)

) 1

g x

0

Gebruik die grafiek en beantwoord die volgende vrae: 8.1.1 8.1.2 8.1.3 8.2

Skryf die definisieversameling van die grafiek van f neer? Skryf die vergelyking van die asimptote van die grafiek van y = 2x – 2 neer. Bepaal die waarde van k ?

Geskets g ( x)

cos x 1 en f ( x)

(1) (1) (2)

2 sin x vir x [0 ; 360 ]

y

2

g 1

x 90

180

270

-1

360

f

-2

Gee die amplitude van die volgende:

8.3

8.2.1 g 8.2.2. f Vir watter waarde(s) van x is f dalend, waar x [0 ; 360 ] ?

(1) (1) (2) [8]

TOTAAL: 100 punte Kopiereg voorbehou

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE

MATHEMATICS/WISKUNDE

JUNE EXAMINATION JUNIE EKSAMEN 2015

GRADE/ GRAAD 10

MEMORANDUM

MARKS/ PUNTE : 100 TIME/ TYD : 2 H

Mathematics/ Wiskunde

2

MDoE/June/Junie Examination/Eksamen 2015

NSC

QUESTION/VRAAG 1 Let / stel x 3,565656556 .......(1) 1.1 100 x 356,5656 .................. 2 2 1 : 99 x 353 353 x 99 1.2 5 7 7 52

100

99 x 353 answer/ antw. (3)

175

175 169

13

175

method/ metode

196

175 14

answer/ antw.

5 7 lies between/ lê tussen 13 and/en 14 1.3

(2x 3 y)(2x 2 3xy 7 y 2 ) 2x(2x

2

2

3xy 7 y ) 3 y(2x

2

2

2

2

3xy 7 y ) 2x(2x – 3xy + 7y ) –

4x3 and/en – 21y3

6x2 y 14 xy 2 6 yx 2 9xy 2

3y(2x2 – 3xy + 7y2 )

4x 3 6x 2 y 14 xy 2

6 yx 2

4x 3 12 x 2 y 23xy 2 1.4.1

(3)

9xy 2

21y 3

answer/ antw. (3)

21y 3

2x 1 x 2 x 3x 1 1 x 2

2x 1 (2 x 1)( x 1) 1

x

( x 1)

x 1

x x 1

1 x ( x 1)

(2x – 1)(x – 1)

x x 1 simplification/ vereenvoudiging answer/antw. (4)

Copyright reserved/ Kopiereg voorbehou

Mathematics/ Wiskunde

3

MDoE/June/Junie Examination/Eksamen 2015

NSC

( x 1) ( x 1) 1.4.2

= 1 4 x 1 (2 x ) 2 1 = 2x 1 2x 1

(2x )2

(2 x 1)( 2 x 1) 2x 1

factors/faktore answer/antw.

2x 1 1.4.3

2 2 n 1. 4 n 1 . 2 16 n

2 2(n+1) and/en 2 4n

2 2n 1. 2 2n 2 . 2 2 4n

22n

(3)

method/ metode

1 2n 2 1 4n

answer/antw.

(3)

22 =4 1.5

(2x 1) 2

( x 3) 2 (2x -1)2 – (x – 3)2

[(2 x 1) ( x 3)][( 2 x 1) ( x 3)]

(2 x 1 x 3)(2 x 1 x 3) ( x 2)(3x 4)

[ (2 x 1) ( x 3)] [( 2 x 1) ( x 3)] simplification/ vereenvoudiging

(3) [22]

QUESTION/ VRAAG 2 2 x( x 5) 3( x 2) 2.1.1

9

2 x 2 10 x 3x 6 9 2x 2

7 x 15

0

(2 x 3)( x 5)

0

2 x 3 0 or x 5

0

Copyright reserved/ Kopiereg voorbehou

0

simplification/ vereenvoudiging standard form/ stdvorm factors/ faktore answer (both x-values)/ Antw. (beide x-waardes)

Mathematics/ Wiskunde

4

MDoE/June/Junie Examination/Eksamen 2015

NSC

3 or / of x 2

x 2.1.2

1

3.5 x

5x

1

5

(4)

15

5x

51

51

answer/ antw.

x 1 1

(2)

2

x 2.2

1

5 3 2x 5 3 2

9

2x 2x

2 2

9 3

6

2x 2

6 2

1 x

3

3

1

x

method/ metode

○ -3

change of inequality sign when divided by -2/ verander die ongelykheids teken sodra deling deur -2 plaasvind

● -1

x

value of x / waarde van x correct representation on number line/ korrekte voorstelling op getallelyn (4)

2.3

SA = 2 rH + r2 SA

H 2.4.1 2.4.2

2

r = 2 rH

SA r 2 2 r

SA

r2 = 2 rH

answer/ antw.

3x 5 y 26 x 2 y 10 3x 5 y 26 .......................(i)

3x 5 y 26 x 2 y 10

x 2 y 10 ........................(ii)

equation (iii)/

Copyright reserved/ Kopiereg voorbehou

(2)

(2)

Mathematics/ Wiskunde

5

MDoE/June/Junie Examination/Eksamen 2015

NSC

From/ van (ii) x 10 2 y ........(iii)

vergelyking(iii)

Substitute/ vervang (iii) into/ in (i)

3(10 2 y ) 5 y 30 6 y 5 y

26

4y = 4

From/ uit (iii)

x 10 2(4) x

substitution/ vervanging

4

y y

26

2

y=4 x=2 (4)

A ruler cost R2 and a pencil cost R4 ‘n Liniaal kos R2 en ‘n potlood kos R4

[18] QUESTION/ VRAAG 3 3.1.1 1400; 1440 ; 1480 3.1.2 3.1.3

Tn = 40n + 1360 Tn = 40n + 1360 T(12) = 40(12) + 1360

1440 1480 40n 1360

(2) (2)

substitute/vervang n =12 answer/antw. (2)

= R 1840 3.2.1

8; 11; 14; . . .. The number of arrows increases by 3/ Die aantal pyle vermeerder met 3 i.e the sequence is/ die ry is 8; 11; 14; 17

forming the sequence/ vorming van ry

Sum of arrows in 1st 4 figures/ som van pyle in die eerste 4 figure is: = 8 + 11 + 14 + 17 = 50

adding the sequence/ optel van ry answer/ antw.

3.2.2

The common difference is 3. Die algemene verskil is 3.

(3)

method/ metode answer/ antw.

(2)

[Give full marks for answer only i.e. Tn 3 n 5 ] [ Gee volpunte indien slegs Copyright reserved/ Kopiereg voorbehou

Mathematics/ Wiskunde

6

MDoE/June/Junie Examination/Eksamen 2015

NSC

die antwoord neergeskryf het]

T1 3 1 5 8 T2 3 2 5 11 T3 3 3 5 14 Tn 3.2.3

3n 5

Tn 3 n 5 3 n 5 143 3 n 138 n 46 Figure 46 will have 143 arrows.

formula/ formule

3n 5

143

answer/ antw. (3)

Dus sal figuur 46, 143 pyle gebruik. [14] QUESTION/ VRAAG 4 4.1 2 cos 29 = 68, 20 4.2.1

answer/antw.

12

x = 12

5 12

tan 2

sin 2

cos2

5 12 13 13 25 144 169 169 1

4.3

cos2 45

(2)

sketch/ skets

13 5

4.2.2

2 29

cos

sin 30 =

1 2 1

Copyright reserved/ Kopiereg voorbehou

2

2

answer/antw.

substitution/ vervanging answer/ antw.

1 2

(3)

1 2

2

(2)

Mathematics/ Wiskunde

7

MDoE/June/Junie Examination/Eksamen 2015

NSC

1 2 answer/antw. 4.4

2 sin 37

24

(3)

substitution/ vervanging

2 sin 61 1,75

answer/ antw. (2) [12]

QUESTION/ VRAAG 5 5.1.1 AD sin B AB

5.1.2

sin B

AD AB

sin B

AC BC

sin B

AC BC

cos B

BD AB

cos B

BD AB

cos B

AB BC

cos B

AB BC

(2)

(2) [4]

QUESTION/ VRAAG 6 6.1 ATE = 3x ……….(Alts, vert.opp. (Ooreenk ATE +

ETH +

’s AB// CD,)

’e, AB //CD)

HTB = 180o (sum of

’s on a str. Line/

( ’ op rtlyn) 3x + x + (x + 30o) = 180o 5x + 30o = 180o 5x = 150o x = 30o Copyright reserved/ Kopiereg voorbehou

ATE = 3x ( statement & reason)/ (stelling en rede) 3x + x + (x + 30o) = 180o (statement & reason)/ (stelling en rede) answer/ antw.

(3)

Mathematics/ Wiskunde

8

MDoE/June/Junie Examination/Eksamen 2015

NSC

6.2.1

∆AOB and/ en ∆DOC

statement & reason

A1 =

C1 ………….(Alts/ verw.

’s AB// DC)

/stelling en rede

B1 =

D1 ………….(Alts/ verw.

’s AB// DC)

statement & reason

AB = DC…………(Opposite sides of a parallelogram/ teenoorst sye parm) ∆AOB ≡ ∆DOC …………( ,

, S)

Stelling en rede

statement & reason/ Stelling en rede answer / antw.

∆∆AOB ≡ ∆DOC………………(Proved/ bewys in 6.2.1)

statement & reason/

In ∆AOB

Stelling en rede

AO = OC from congruency/ uit kongruensie

answer/ antw.

(4)

(2)

DO = OB from congruency/ uit kongruensie the diagonals bisect each other/ hoeklyne halveer mekaar. [9] QUESTION/ VRAAG 7 7.1

y 9

x and y-intercepts of g/ x en y-as afsnit van g

6 g

x and y-intercept of f/ X en y-as afsnit van f

f

shape of g/ vorm van g -3

0

3

x

shape of f/ vorm van f (4)

Copyright reserved/ Kopiereg voorbehou

Mathematics/ Wiskunde

9

MDoE/June/Junie Examination/Eksamen 2015

NSC

7.2

f ( x)

g ( x)

x2

9

x2

2x 3

x2

2x 6

9

2x 6 -

0

x2

( x 3)( x 1)

0

factors/ faktore

x 3 or x

1

both x-values Beide x-waardes (4) critical values -1 & 3

x

2

2x 3

0

0

1 x 3

7.3.1

2x 3

Kritiesepunte -1 en 3 correct inequalities Korrekte ongelykhede (2)

3 x 3

7.3.2

critical values -3 & 3 Kritiesepunte -3 en 3 correct inequalities Korrekte ongelykhede (2)

7.4

After reflection in the x-axis g will become/ na refleksie in x-as

g ( x)

( x2

9) or g ( x) x 2

answer/antw. (1)

9

[13] QUESTION 8 x R 8.1.1

answer/antw.

8.1.2 8.1.3

answer/antw (1) substitution/ vervanging

y=-2 k 2 1

k 8.2.1 8.2.2 8.3

2

Amplitude = 1 Amplitude = 2 90 x 270

answer / antw. answer/antw. answer / antw. critical values/

(1)

(2) (1) (1)

kritiese punte correct inequalities Korrekte ongelykheids Copyright reserved/ Kopiereg voorbehou

Mathematics/ Wiskunde

10

MDoE/June/Junie Examination/Eksamen 2015

NSC

tekens

TOTAL/ TOTAAL: 100 Marks/ Punte

Copyright reserved/ Kopiereg voorbehou

(2) [8]