Klipspringer Voetslaanklub Hiking Club

Trailmail: Mei 2016 Klipspringer Voetslaanklub  Hiking Club TRAILMAIL: MEI 2016 Chairperson Laura Nel 0136974946 / 0825629832 Vice Chairperson Joh...
Author: Melinda Doyle
17 downloads 3 Views 475KB Size
Trailmail: Mei 2016

Klipspringer Voetslaanklub  Hiking Club

TRAILMAIL: MEI 2016 Chairperson Laura Nel 0136974946 / 0825629832

Vice Chairperson Johan Dessels 0728135682

[email protected]

[email protected]

Treasurer Retha Erasmus 0797305985

Communications Melissa Lötter 0605016783

JOKES ONLY HIKERS [email protected] CATCH [email protected]

HIKERS CORNER Jokes on hikers will catch

BANK ACCOUNT Klipspringer Hiking Club / Klipspringer Voetslaanklub ABSA: 021 943 940 Please confirm any payment with Retha and remember to fill in recognizable identifying information when paying e.g. MLötterMahala. =>Also remember to add R50 to all CASH and CHEQUE payments to cover the banking fees Elektronieseoorplasings van jou rekening na die klubrekening kos die klub baie minder as ander betalings. Probeer asseblief jou betalings so doen, of voeg bogenoemde bedrag by om die addisionele bankkoste te dek

Trailmail: Mei 2016

MAGALIESAANDE Kom vergader elke laaste Dinsdag van die maand om 19:00 in die kerksaal van die PHILADELPIA HERVORMDE GEMEENTE (Studentegemeente) te Lunnonstraat 127, Hillcrest, langs die UP. Lunnonstr. is tussen Duxbury en Lynnwoodweg en die ingang is tussen Harold en Duncan (Jan Shoba). Daar is ’n verkeerslig op die kruising van Lynnwoodweg en Harold. *’n Donasie van R15 per Magalieslid en R20 per nie-lid word gevra om adminkoste te dek. * Belangrik: Die hek word per selfoon oopgemaak. Die kode word net aan bestuurslede gegee. Wag dus maar geduldig totdat die sein deurgaan. Ons vergader nie aan die einde van April nie, maar eers weer op 31 MEI!

Have you liked our page on Facebook? Click here to get the latest updates and hiking inspired stories We invite you to be part of our page. You can send us any of the following and we will share with our fellow booted community: => Photos of you on a hike => Hike related articles => Interesting hike recipes Please send to [email protected]

You know hiking is good for your health. But do you know just how good it is? If you are heading out for a hike this month, take note of all the good you are doing for your body.          

Improved cardio-respiratory fitness (heart, lungs, blood vessels) Improved muscular fitness Stuur asb die staproete Lower risk of coronary heart disease & stroke opsomming aan Lower risk of high blood pressure and type 2 [email protected] diabetes so gou as moontlik na die Lower risk of high cholesterol and triglycerides stap Lower risk of colon & breast cancer, and possibly lung & endometrial cancer Increased bone density or a slower loss of density Reduced depression & better quality sleep Lower risk of early death (If you’re active for 7 hours a week, your risk of dying early is 40% lower than someone active for less than 30 minutes a week.) Weight control; hiking burns up 370 calories an hour (70kg person)

Trailmail: Mei 2016

VERJAARSDAG BORD – 2016 MEI 2

Anje van Aardt [073 151 7734 (Pieter van Aardt)]

6

Nico van Rijn (082 377 7322)

8

Elaine Greeff (083 377 0510)

8

Lionel Lortan (084 702 4202)

8

Richard Holman (072 521 6740)

15

Pieter van Aardt (073 151 7734)

19

Amanda Lortan (012 991 7377)

20

Anita Dall (082 486 8875)

22

Ina Stahmer (082 368 7878)

23

Sadie Fourie (084 880 7003)

28

Johann Scholtz [082 411 9193 (Marielize Scholtz)]

28

Wilma du Plooy (079 872 4794)

30

Alicia Coetzee [084 569 5619 (Nicky Coetzee)]

30

Grobbie Grobler (082 821 9392)

31

Erika Swanepoel (082 825 7937)

JUNIE 1

Elsie van Aardt [073 151 7734 (Pieter van Aardt)]

13

Dirk du Toit (082 490 4896)

18

Nicky Coetzee (084 569 5619)

18

Wayne Lötter (073 876 4037)

21

Maureen Vermaak (082 854 4755)

23

Piet Mienie (082 329 6862)

27

Jessica Vermaak [082 491 7243 (Corné Vermaak)]

JULIE 20

Elsa Loots (079 421 1200)

21

Elzabe Dessels (082 070 3186)

21

Wilna Horn (083 280 6655)

23

Franci Pretorius (082 870 0441)

28

Herman Groenewald (084 415 4764)

Trailmail: Mei 2016

STAPPROGRAM 2016

Otter

11 - 16 Mei •Rugsak •Nature’s Valley, Oos-Kaap •Prices to be confirmed

Sporekrans 20 - 22 Mei

•Dagstappe •Vrystaat •Lid – R250pp / Nie-lid – R260pp

Mount Komati 24 - 26 Jun

•Dagstappe (13.5km & 4.5km) •Badplaas •Lid – R310pp / Nie-lid – R320pp

Eagles Cove 22 - 24 Jul

•Basiskamp met dagstappe (4.6km of 9km) •30 km Suid van Rustenburg •Lid – R270pp / Nie-lid – R280pp

Kranskloof 22 - 24 Jul •Basiskampe en Dagstappe •Carolina •Lid – R 270pp / Nie-lid – R280pp

Trailmail: Mei 2016

UITSOEK VERSLAG 22 - 24 April: Ingestuur deur Laura Nel Frankie se verjaarsdag! Dit was ‘n verjaarsdag wat Frankie nooit sal vergeet nie. Soos dit ‘n goeie vrou betaam pak Magda verjaarsdag koek in vir die altyd hongerige stappers, ‘n bottelAmarula kom ook saam. Maar halfpad op pad breek die kar en koek en passasiers (Ina en Sadie) word oorgelaai in Nico se kar wat omgedraai het om te help. Laat nag kom hulle by die basiskamp aan terwyl Frankie se kar terug Pretoria toe gesleep word. Vroeg Saterdagoggend arriveer hulle twee by die basiskamp en kan ons begin stap, 16km se moeilike stap lệ voor! Die voete by die beginpunt is verwarrend en gou besef ons waarom, werkers is besig om afgesaagde bome en die voete daarop, weg te ry. Ons hou koers en kry weer voete en rigting. Teetyd kry

ons koek en Magda se sak is ook sommer ligter! Die pad kronkel in en deur die plantasies met stukke bosbou pad maar al die pad opdraende en nog opdraende. Die bome en skadu word al hoe minder en die son brand al hoe harder terwyl ons sweet om bo te kom. Teen middagete val ons plat by ‘n klofie met helder koue water en ‘n fantastiese uitsig wat opmaak vir die swaar kry. Min weet ons; hef aan lệ nog voor! Toe ons weer begin afdaal in ‘n kloof kan ons die paadjie aan die oorkant van die berg sien kronkel en ons moed sak. Met ‘n laaste dapper poging swoeg ons die berg uit en verwag om die hut net om die draai te sien. Maar nee, nog ‘n opdraende deur ‘n plantasie, en uiteindelik die oornaghut. Na ‘n aanvanklike desperate soektog vir die

sleutel kan ons rustig raak en vuur en geselskap geniet. Sondagoggend is dit nat en mistig, die klippe seepglad en die afgaan by die kranse laat die knieẽ bewe. Die bruggies in die kloof is nog gladder as die klippe, dis nou waar dit nog bruikbaar is en stormwater dit nie al weg gespoel het nie. Retha beland in die water, gelukkig oorleef haar kamera, ander van ons loop eerder deur die stroom of gaan sit, sit oor die bruggies. Magoebaskloof se moses! Die roete gaan vir etlike kilometers langs die stroom totdat jy by die laaste steil rant kom en nogmaals met baie moeẽ bene, die opdraende uitklim. Groot lekkerte toe ons by die basiskamp kom en daar wag Frankie se verjaarsdag koek en Amarula ons in! Baie dankie vir die koek en Amarula, hoop jy het lekker verjaar Frankie!