DIE BEHOEFTES EN PROBLEME VAN DIE VROU MET KARSINOOM VAN DIE MAMMAE WAT VERBAND HOU MET PSIGOSOSIALE, EKONOMIESE, SEKSUELE EN GODSDIENSTIGE ASPEKTE

OORSIG DIE BEHOEFTES EN PROBLEME VAN DIE VROU MET KARSINOOM VAN DIE MAMMAE WAT VERBAND HOU MET PSIGOSOSIALE, EKONOMIESE, SEKSUELE EN GODSDIENSTIGE AS...
Author: Roger Eaton
56 downloads 0 Views 391KB Size
OORSIG

DIE BEHOEFTES EN PROBLEME VAN DIE VROU MET KARSINOOM VAN DIE MAMMAE WAT VERBAND HOU MET PSIGOSOSIALE, EKONOMIESE, SEKSUELE EN GODSDIENSTIGE ASPEKTE N. C. van Wyk

Opsomming Die behoeftes enprobleme van die vrou met karsinoom van die mammae wat verband hou metpsigososiale, ekonomiese, seksuele en godsdienstige aspekte Blanke vroue met karsinoom van die mammae ervaar besondere behoeftes en probleme. Hierdie behoeftes en probleme sentreer rondom psigososiale, ekonomiese, seksuele en godsdienstige aspekte. Verskeie etiologiese faktore is by die ontstaan van hierdie behoeftes en probleme betrokke. Afgesien van die spanning wat ’n diagnose van karsinoom en meer spesiftek ’n diagnose van karsinoom van die mammae teweegbring, dr a die behandeling van karsinoom ook by tot die behoeftes en probleme wat hierdie vroue ervaar. Uit die navorsing blyk dit duidelik dat die meerderheid van die vroue nie erge probleme met die hantering van hulle siektes ervaar het nie. Die vroue het 'n universele lae gemiddelde intensiteit van behoeftes en probleme ondervind. Hulle het egter steeds hulp en ondersteuning benodig in die hantering en aanvaarding van die gevolge van karsinoom en die gepaardgaande behandeling. Summary The psychosocial, economic, sexual and religious related needs and problems of women with carcinoma o f the breast are explored White women with carcinoma o f the breast experience particular needs andproblems related to psychosocial, economic, sexual and religious matters. These needs and problems are also influenced by a number o f aetiologieal factors. Apart from the tension caused by a diagnosis of carcinoma, and particularly one o f carcinoma o f the breast, the treatment which these women receive contributes to their needs and problems. The research clearly showed that the majority o f women did not experience serious problems in coping with their illness • there was a universally low average intensity o f needs and problems. They did, however, require help and support in coping with and accepting the consequences o f the carcinoma and the attendant treatment. IN LE ID IN G

Hierdie besondere behoeftes van vroue met karsinoom van die mammae word, afgesien van indiw iducle etiologiese faktore, veroorsaak

18

d e u r d ie sp a n n in g w at ’n d ia g n o s e van karsinoom en meer spcsifiek ’n diagnose van karsinoom van die mammae, teweegbring. Die chronicse aard van karsinoom, tesame met die o n se k e rh cid ten o p sig tc van die u itcinde

d a a rv a n , so w e l a s d ie g e v o lg e v an die behandeling van karsinoom van die mammae, is e w e n e e n s e tio lo g ie s e fa k to re v ir die genoemde behoeftes van hierdie groep pasiënte.

L IT E R A T U U R O O R SIG Behoeftes/problem e met betrekking tot inligting V olgens verskeie navorsers en persone wat daagliks in die kliniese veld met pasiente wat karsinoom het, w erksaam is, blyk dit duidelik dat hierdie pasiente meer inligting verlang met betrekking tot hulle siekte, tipe behandeling sowel as algem ene reaksies en situasies wat hulle kan verwag. D ie w a a rd e v a n in lig tin g lê d a a rin dat onsekerheid te alle tye mocilik hanteerbaar is. Die onbekendc veroorsaak dikwels meer vrees as wat die bekendc sou kon doen. King is van m en in g dat d ie a fw esig h eid van feitelike i n l ig t in g , a a n le id in g g e e to t m ite s en bygelowigheid w at op hul beurt angstigheid tot gevolg het. Sy is oortuig dat wanneer ’n pasient o o r g en o eg sam e feitelik e inligting beskik gegewe situasies waarin sy haar mag bevind vir haar verklaarbaar word, sodat sy beheer daaroor bekom. Sodoende word angs verm inder (King 1984:51). A nderson (1988:39) staaf hierdie getuienis met sy bevinding dat pasiente wat g e n o e g v o o rb e r e id in g v o o r b e d re ig e n d e prosedures ontvang m inder angs ervaar. ’n Gebrek aan inligting plaas die pasiënt in ’n magtelose situasie wat ’n moontlikc vcrklaring bied vir die angs wat sy in so ’n situasie ervaar. ’n Ondersoek van Ham es en Stirling rugsteun hierdie verklaring. Hulle het bevind dat ’n groep vroue w at chirurgie vir karsinoom van die mammae ondergaan het, nadat hulle volledig met betrekking tot behandelingsmoontlikhede ingelig is en in ’n bepcrkte mate betrek is in die keuse van ’n b eh andelingsm etode, m inder

Curationis, Vol. 15, No. 1, 1992

post-operatiewe depressie ondervind het as die ander groep vroue in hulle studie w at nie vol ledig ingelig is nie. Verder het eersgcnoemde groep vroue ’n baie beter fisieke selfbeeld gehad as die ander groep vroue (H am es en Stirling 1987:51). ’n V e rd e re v o o rd e e l w a t d ie o p e n lik e b e sp re k in g van die p a sië n t se d ia g n o se , prognose en behandelingsm oontlikhede insluit, is d a t d a a r g e le e n th e d e v ir in d ie p te k o m m u n ik a s ie tu s s e n d ie p a s ië n t, d ie gesondheidspersoneel en die pasient se gesin gcskep w ord. H ierdeur word verm yding en gevolglike isolasie van die pasient voorkom. ’n V e rd e re v o o r d e e l v a n d ie g e n o e m d e k o m m u n ik a s ie b ly k d u id e l ik u it d ie navorsingsbevindinge van Funch en Mettlin (1 9 8 2 :9 5 ) n aam lik dat p asië n te m ak lik er aangepas het by die veranderde omstandighede wat teweeggebring is deur chirurgie van die mammae omdat hulle voldocnde kommunikasie met die gesondheidspersoneel gehad het. P asien te m et k arsin o o m b e n o d ig nie net inligting spesifiek daaroor nie, maar weliswaar oor ’n reeks situasies w at direk o f indirck verband hou met hulle siektc. Die inligting wat meestal vcrlang word, het betrekking op die diagnose en die lew ensverw agting van die pasient. Met betrekking tot laasgenoemde het McIntosh (1976:301) bevind dat pasiente met karsinoom nie spesifiek wil weet of hulle gaan I sterf nie. Hulle wil veel eerder weet wat die teenswoordige situasie is, en nie wat in die toekom s gaan gebeur nie. M orris en haar kollegas(1985:797) verskil egter van McIntosh en w ys daarop dat pasiente dikwcls inligting verlang met betrekki ng tot die moontl ikhci d van dood. Allen (1981:198) is van m ening dat die inligting wat ’n pasient met betrekking tot haar siekte benodig meestal daarop gerig is om w anopvattings uit die w eg te ruim. O m dat pasiente wat in remissie verkeer ’n vrees het vir die hcrhaling van karsinoom, word die behoefte aan inligting met betrekking tot moontlike herhalingdikw els deur hierdie pasiente genoem (Northouse 1984:227). V erdere faktore w aaroor pasiente kom m cr e rv a a r en d u s in lig tin g b e n o d ig is d ie behandeling w at vir hulle v o o rg e sk ry f is. Vol gens Fredette en Beattie (1986:309) benodig hierdie pasiente veral inligting met betrekking tot die newe-effekte wat hulle as gevolg van die b e h a n d e lin g k an v e r w a g s o w e l a s d ie hanteringsmoontlikhede van die newe-effekte.

Op die psigososiale vlak benodig pasiente met karsinoom volgens M orris en haar kollegas (1985:797) inligting oor die im pak wat ’n diagnose van karsinoom op interpersoonlike verhoudinge mag hê. Voorts benodig pasiënte met karsinoom ook met betrekking tot die ekonomiese en seksucle aspekte van menswees inligting om sodoende probleme te kan hanteer en kommer te kan verlig (Fredette en Beattie 1986:309).

Curationis, Vol. 15, No. 1, 1992

B ehoeftes/problem e met betrekking tot ekonomiese stahiliteit ’n Diagnose van karsinoom bring direkte en indirekte finansiele uitgawes vir die pasient en haar gesin mee. Die direkte uitgaw es hou verband met konsultasies, hospitalisasie en die behandeling van die pasiënt terwyl die indirekte u itg aw es v erb an d hou m et d ie v erlaag d e produktiwiteit van die pasient en addisionele huishoudelike uitgawes wat deur haar siekte genoodsaak word. Hierdie direkte en indirekte uitgawes kan daartoe lei dat ’n pasiënt met karsinoom in ’n mindere o f meerdere mate fin an siele problem e on d erv in d . Funch en Mettlin w ys daarop dat finansiële probleme die herstel van ’n vrou na c h iru rg ie van die mammae, kanbcnadecl. Hulle is van m eningdat finansiele probleme ’n pasient mag verhinder om m e d ie se h u lp te v e rk ry w a n n e e r sy post-operatiewe komplikasies ervaar. Dit mag verder daartoe lei dat sy nie ’n prostese aankoop en dra nie wat haar iiggaamsbccld en haar aanvaarding van die skending van haar liggaam negatief mag beinvloed (Funch en M ettlin 1982:96). A fg esien van d ie fin a n sië lc u itg aw e s en gevolglike probleme wat sy mag ervaar beskou baie werkgewers ’n vrou met karsinoom van die mammae as ’n finansiele risiko. Om hierdie rede word vroue met karsinoom verkieslik nie in diens geneem o f gehou nie.

Behoeftes/problem e met betrekking tot liefde, aanvaarding en omgang met ander Elke persoon, ongeag ras, geslag, kultuur o f oudcrdom het volgens Smi th (1978:171) nie net ’n behoefte om lief te hê nie, maar ook om liefde te ontvang. Hierdie behoefte kan ten beste in gesinsverband deur die indi vidu uitgclecf word. Die indiwidu wat die voorreg het om haar in ’n gesin te bevind, behoort altyd as deel van ’n gesin beskou te word, en nie as ’n losstaande indiwidu nie. Volgens Kaplan (1982:221) is die in d iw id u o m h ie r d ie re d e n ie a lle e n verantw oordelik vir die hantering van haar problem e nie. G lacquinta (1977:1585) sluit hierby aan en is van mening dat die gesin die pri mere ondcrsteuners van die i ndiwidu behoort te wees wanneer laasgenoemde haar in ’n krisis bevind. Die indiwidu bevind haar egter nie net in die sosiale sisteem van ’n gesin nie, maar ook in ’n bcpaalde vriendekring. Bcide hierdie groepe persone bied aan die indiw idu die geleenthcid om Iicfde te gee en te ontvang sowel as om aanvaarding van, en omgang met hulle te beleef. V olgens M urawski en sy k ollegas (1978:370) kan hierdie groepe persone ook die ondcrsteuning bied wat die persoon in ’n krisis mag benodig. Die emosionclc bctrokkcnhcid van die gesin, familie en vriendc by die pasient wat karsinoom het, is altyd ’n positiewe faktor omdat hulle d a a r d e u r aan d ie p a s ie n t d ie n o d ig e ondcrsteuning kan bied wat sy nodig het om die krisis waarin sy haar bevind, te kan hanteer.

G o ld b e rg en C u llen (1 9 8 5 :8 0 5 ) sow el as Baltrusch en W altz (1985:789) is dit eens dat sosiale ondersteuning soos verkry van gesinsen familielede en vriende ’n krities bepalende fa k to r is in d ie p a s ië n t se p sig o so sia le aanpassing by die diagnose en siekteverloop van k arsin o o m . H ierd ie b ev indinge w ord bevestig deur die ondcrsoek van Funch en Mettlin (1982:91). Hulle het ’n sterk positiewe k o r r e la s i e g e v in d tu s s e n d ie s o s ia le ondcrsteuning wat die pasiente met karsinoom van die mammae gekry het en hul psigologiese a a n p a ss in g na c h iru rg ie . V o lg e n s F lynn (1980:101) lê die verklaring hiervoor daarin dat die pasiënt in die teenwoordigheid van sosiale ondcrsteuning die spanningsituasics waarmee sy gekonfronteer word as minder bedreigend ervaar. Verder is W ortman (1984:^353) van mening dat die p asiënt se hanteringsm eganism es meer effektief is in die teenw oordigheid van die o n d e rste u n in g van g esin s-, fam ilielede en vriende. Die bestaande verhouding wat die indiwidu met haar gesin, familie en vriende beleef, word egter dikw els deur siekte versteur. Volgens Saunders en M c C o rk le b e in v lo e d k a rs in o o m die verhouding wat die pasient met haar gesin, familie en vriende het deurdat sy in die eerste plek nie die rolle kan vervul wat sy voorheen vervul het nie. Tweedens beleef sy ’n siekte waarvan die verloop haar sosiale funksionering n egatief mag beinvloed. In die derde plek noodsaak haar siekte haar om baie swaar te leun op die ondersteuning wat haar gesin, familie en v rie n d e aan h a a r kan b ied (S a u n d ers en M cCorkle 1985:374).

Behoeftes/problem e met betrekking tot seksuele uitlewing In die lig van die stelling van Morgan en Hart (1987:54) dat elke hospitiumprogram vir die versorgi ng van karsi noom-pasiënte voorsi eni ng behoort te maak vir die probleme wat random die seksucle behocftes van die pasient ontstaan, kan aan v aar w ord dat daar dw arsdeur die siekteverloop aan hierdie problem e aandag gegee behoort te w ord. O stchega en Jacob (1984:42) sluit hierby aan deur te sê dat wanneer die aanpassing van ’n pasient by karsinoom meebring dat die normale verhouding tussen huw cliksm aats daardeur versteur w ord, die aanpassing nie asefTektief beskou kan word nie. Die voorkom s van seksuele vcranderi nge by die vrou met karsinoom van die mammae is te wyte aan fisieke en psigososiale faktore. Karsinoom kan net soos enige ander siektetocstand ’n negatiewe effek op die seksuele aktiwiteite van die pasiënte hê (Nevidjon 1984:260). In die geval van karsinoom van die m am mae sal beenm etastases in die pelvis en wcrwelkolom ergc pyn tot gevolg hê wat seksuele behoeftes inhibeer. H ierbenewens verswak metastascs die beenweefsel sodat die bene van die pelvis en w crw elkolom so breekbaar is dat sommige

19

seksucle posisifes gcvaar vir die pasiënt inhou (M a n te ll 1 9 8 2 :2 3 7 ) . A fg e s ie n v a n did dramaticse cffck van karsinoom veroorsaak dit o o k ’n re c k s e n d o g e n e f i s io l o g ie s e vcranderingc wat seksucle funksioncring kan bcinvlocd (Mantell 1982:236). Met betrekking tot die psigososialeaspckte bring karsinoom net soos ander sicktctoestande mee dat pasiente veranderinge in die rolle w at hulle vervul, ervaar, wat tot seksucle veranderinge aanleidi ng gee (Nevidjon 1982:260). Bykomend moet die pasiënte ook ’n nuwe rol, naamlik dié van pasiënt-wees wat ’n ondergeskiktc en relaticf passiewe rol is, aanlecr. Die bchandelingsmoontlikhcde van karsinoom v a n d ie m a m m a e , n a a m lik c h ir u r g ie , io n is c r c n d e b e s t r a li n g en s i to t o k s ie s c chemoterapie, kan eweneens ’n negatiewe effek hê op die seksucle funksio n erin g van die p asiën t. B eide io n ise re n d e b e stra lin g en chemoterapie het newe-effekte tot gevolg wat dirck of indirck tot seksuele veranderinge lei. In die geval van ioniserende bestraling is die m oegheid en n aarh cid w at dit m eeb rin g , b e la n g rik e o o rs a k e van ’n v e rm in d e rd e bclangstclling in seksuele aktiwiteite (Mantell 1 9 8 2 :2 3 7 ) . S i t o to k s ie s c c h e m o te r a p ie veroorsaak eweneens ook naarheid, braking en m oegheid. Dit het ook d ik w els alo p esie, stom atitis cn veranderinge in die vaginale slymvlies tot gevolg wat tot versteurings in die seksucle verhouding van die pasiënt met haar maat kan lei (N evidjon 1984:272 en 273). V erd er kan k alm ecr- en a n tid e p re ssie w e middels so we I as sommige narkotiese middcls die bchocfte aan seksuele gemeenskap inhibeer (Mantell 1982:237 en 238). V olgens W oods en Earp (1978:280) is die o p sig telik e sk en d in g w at ’n m astektom ie veroorsaak die rede vi r die seksuele versteuri ngs wat met mastektomiee geassosieer word. Vroue interprcteer ’n mastektomie as ’n vernietiging van hul vroulikheid. Aansluitend by W oods en Harp se redes hoekom seksuele versteurings voorkom, is die redes wat Toughill aanvoer. Sy is van mening dat vroue verwerping vanweë hulle liggaamskending vrees en daarom nie in seksuele aktiwiteite betrokke wil raak nie. Sy wys egter ook verder op ’n rede wat op die fisicke aspek gerig is, naam lik dat vroue huiwerig is om seksucle aktiwiteite tc hervat vanwee ’n vrees dat die wond in die proses bcscersal word (Toughill 1984:417). Volgens Krumm (1982:735) is seksualitcit ’n kom ponent van die liggaam sbecld van die pasicnt. Wanneer aanvaar word dat die verlies van ’n orgaan en spcsifick in hicrdie geval die mamma, ’n verandcring in die liggaamsbecld tot gevolg het, kan aanvaar word dat ’n vcranderde lig g a a m s b e c ld v e ra n d e rin g e in se k su e le funksioncring tot gevolg sal he. W oods stem met hicrdie siening saam wanneer sy konstatcer dat die intensiteit van ’n vrou sc rcaksic op ’n mastektomie bepaal word deur die waarde wat sy aan haar mammae hcg. Sy maak die stclling

20

dat ’n v ro u m et b u ite n g e w o o n g ro o t o f buitengewoon klein mammae die verlies van haar mammae dikwels meer traumaties ervaar as dié vrou m et norm ale groottc mammae (M e y e ro w itz 1980:114). H ieruit b ly k dit duidclik dat die pasicnt sc siening van haar liggaam cn die gevolglikc unicke intcrprctasie van die skending bepaal o f en tot w atter mate versteurings in haar seksuele funksioncring ervaar sal word. Andersen (1985:1835) wys verder daarop dat die d e p re s s ie w at p a sië n te d ik w e ls m et karsinoom ervaar ook ’n rede mag wees vir die teenwoordigheid van seksuele versteurings.

Behoeftes/problem e met betrekking tot skoonheid/beeld ’n P asiën t e rv aar ’n v e ra n d e rin g in haar liggaamsbeeld wanneer haar siening van haar liggaam gedceltelik o f dramaties verander. So ’n verandering kan teweeggebring word deur veranderinge in en aan die liggaam. Die feit dat daar aan sekere liggaamsdcle soos byvoorbeeld die mammae meer waarde geheg word, bring mee dat skending van hierdie dele ’n groter v erandering in die liggaam sbecld van die pasicnt meebring. Die fisieke faktore wat ’n verandcring in die liggaamsbecld van ’n vrou m e t k a r s in o o m v a n d ie m a m m a e kan teweegbring is in die eerste pick chirurgie van die m am m ae, en spesifiek ’n m astektom ie (M aguire 1985:101) en die twecde plek die newe-efekte van sitotoksicse chemoterapie en io n is e re n d e b e s tra lin g . V o lg e n s K rum m ( 1 9 8 2 : 7 3 2 ) h e t d ie n e w e - e f f e k te v a n sito to k s ie s e c h e m o te ra p ie ’n d e fin itic w e negatiewe impak op die liggaamsbeeld van die pasicnt. V eran d erin g e in die lig g aam sb ecld bring spanning teweeg wat dikwels mocilik deur die pasiënt verwerk en hanteer word. In die geval van vroue met karsinoom van die mammae, veroorsaak die fisicke veranderinge wat hulle ervaar dat hulle dikwels minder aantreklik en minder vroulik voel. Verder tree hulle dikwels met minder selfvertroue op en vermy hulle situasies waar hulle met die onvolmaaktheid van hulle iiggame gekonfronteer kan word (M aguire 1985:101).

Behoeftes/problem e met betrekking tot heheer Volgens Clarke ervaar ’n pasicnt behecr oor ’n situasie wanneer haar vcrmoc om dit tc hanteer groter is as die cisc wat die situasie aan haar stcl (Sims 1986:583). Krisis-situasies soos die van sicktc cn hospitalisasic stel dikwels sulkc groot cisc aan die pasicnt dat sy erg bcwus word van die bepcrkingc van haar mcnswccs en daardeur behecr oor haarsclf cn haar om gewing vcrloor. Volgens Wright (1985:10) vrees alle mense sclfs gesondc mense - ’n situasie waarin die persoon ’n verlies van behecr kan bclccf, wat aanleiding gee tot ’n gcvoel van hulpelooshcid (Sim s 1986:584) cn afhanklikhcid (W right

1985:10). Volgens W right beleef die pasicnt erge angs, w anneer sy haar in ’n situasie van afhanklikhcid bcvindom dat daar van ’n persoon verwag word om dwarsdeur haar lewe juis te streef na onafhanklikhcid (W right, 1985:10). Volgens Skorupka en Bohnet (1982:371) kan ’n pasiént slegs ’n hoë kwaliteit van lewe geniet wanneer sy toegelaat word om soveel en sover m o o n tlik in b e h e c r van h a a rse lf cn haar omstandighede te bly. O ok Flynn (1980:101) is van mening dat die gcvoel van in beheer wees, baie beslis ’n positiewe effek het op die reaksies van ’n pasicnt binne situasies wat spanning tot gevolg kan hê. Seligman ondersteun hierdie bcvinding met sy meni ng dat wanneer ’n pasicnt aangclecrde hulpelooshcid ervaar, soos deur ’n gcvoel van verlies van beheer, haar sensi ti witeit met betrekking tot depressie, siekte en selfs die dood verhoog (Hames en Stirling 1987:49). Hierteenoor wys Ostechega en Jacob (1984:45) daarop dat w anneer ’n pasiënt in beheer van die s itu a s ie is en d u s m in d e r s e n s itie f v ir em osionele stres is, sy m eer dikw els van a k tie w e p r o b le e m - o p lo s s e n d e hanteringsm eganismes gebruik maak.

B ehoeftes/problem e met betrekking tot godsdiens Volgens Florence Nightingale, soos aangchaal deur Simscn (1988:30) is die gees en dus die g eestelike b ehoeftcs wat die godsdienstigc behoeftes van die mens insluit, van net soveel belang in die algem ene gesondheid van die mens as die fisieke organc waaruit die liggaam saamgcstcl is. Aansluitend by hierdie siening, maar meer omvattend, is die mening van Labun (1987:314) wat reken dat die gees van die mens ’n aspek is van die totale mens wat elke aspek v an m e n s w e e s k an b e in v lo e d . O ’B rien (1982:89) w ys voorts daarop dat daar ’n baie noue intcraksie bcstaan tussen die gees en die liggaam van die m ens sodat ’n negatiew e b e le w e n is van en ig e c n van h ierd ie tw ee komponente ’n effek op die ander komponent sal kan hê. Hierdie navorser w ys in ’n ander geskrif verder daarop dat die mens, w anneer hy met die krisis van crnstige siekte gekonfronteer word dikwels o n d crsteuning soek in godsdiens (O ’Brien 1982:69). Hierdie siening van O ’Brien word d e u r K iv ett (1 9 7 9 :1 0 7 ) o n d ersteu n in sy b cv in d in g dat die godsdiens-georiënteerde g c ste ld h c id en m o tiv erin g van m ense ’n ondcrsteunende krag in krisistye is. Murawski en sy kol Iegas (1978:370) w ys verder daarop dat die kerk ’n belangrike kom ponent van die ondcrsteunende struktuur van elke mens is wat ’n krisis van siekte beleef. Meer spcsi fiek tot die krisis van karsinoom wys G oldberg en Cullen (1985:805) daarop dat verskeie navorsers en klinicsc praktisyns dit eens is dat pasiente wat aanspraak maak op ’n stcrk godsdienstigc ingcstcldhcid die krisis van karsinoom maklikcr verwerk cn hanteer. Met betrekking tot die vrou met karsinoom is die m ening van Devine (1980:680) van belang, naamlik dat vroue meer

Curationis, Vol. 15, No. 1, 1992

waardc as mans aan die godsdienstige aspek van hulle menswees heg. Hieruit kan afgelei word dat vroue met karsinoom baie swaar sal leun op hulle godsdiens in die verwerking en hantering van die krisis wat dit teweegbring. Volgens Stoll (1979:1575) lê die rede vir die go d sd ien stig e bew ustheid van pasiente in krisistye daarin dat die mens in hierdie tye besonder bewus is van sy eie beperkinge. Om hierdie rede soek hy dus na magte groter as hyself. W right (1985:10) ondersteun hierdie siening. Sy is van mening dat die onbekendheid van die dood die pasiënt noop om vrae te vra soos: "W atgaan van my siel word na die dood?" Die pasicnt word dus gedwing om aan magte en situasies groter as hyself en sy onmiddellike om standighede te dink. In hierdie tye dien godsdiens, volgens Reed (1986:35) assekuriteit waarmee die onbekendeen krisis aangedurf kan word.

I)ie doëlstellings van die studie Die doel van die studie is om die voorkom s en intensitcit van die behoeftes en probleme van die blanke vrou met karsinoom van die mammae wat verband hou met psigososiale, ekonomiese, seksuele en godsdienstige aspekte, te bepaal.

Die afhakening van die studieveld Vanweë die invloed wat kulturele verskille op die voorkom s en intensiteit van die genoemde behoeftes en probleme mag hê, is slegs blanke vroue in die ondersoek ingesluit. Verder is die ondersoek beperk tot vroue wat hulle nie in die term inale stadium van hulle siekteverloop bevind het nie.

T E R M IN O L O G IE

0

1

2

3

4

behoefte afwesig

behoefte teenwoordig

behoefte is 'n probleem

behoefte is 'n groot probleem

behoefte is 'n ernstige probleem

Figuur 1 Skaal vir die gradering van psigososiale, seksuele, godsdienstige en ekonomiese behoeftes en probleme

D IE M E T O D O L O G IE VAN N A V O R SIN G

B E V IN D IN G S EN IN T E R P R E T A SIE VAN DATA

’n E m p iriese stu d ie m et ’n b esk ry w en d e navorsingsontwerp is gebruik.

V o o r k o m s g e ld ig h e id onderhoudsgids

Na afloop van die sam estelling en ontwerp van die onderhoudsgids, is dit ter bepaling van die voorkom sgeldigheid daarvan aan geselekteerde domeinkundiges, wie oor spesiale opleiding en ondervinding op die gebied van onkologiese verpleegkunde beskik, vir evaluering voorgelê. Die onderhoudsgids is semi-gestruktureerd en bevat al die aspekte van komm er soos vervat in tabelle 1 tot 4.

Slegs een dom einkundige was van mening dat enkele items uit die gids weggelaat kan word. Dit het spesifiekbetrekkingopgeloofsekerheid. Omdat die ander sewe domeinkundiges egter van mening w as dat dit wel ingesluit moes word, is d it b eh ou . V an w eë d ie oo rw eld ig en d e positiewc reaksie van die domeinkundiges is verdere inferensiële statistiese ontledings soos die Kuder-Richardson-formule, op aanbeveling van ’n statistikus nie gedoen nie.

Daarna is onderhoude met vroue met karsi noom van die mammae gevoer om die voorkom s en intensiteit van hulle psigososiale, seksuele, ekonom iese en godsdienstige behoeftes en probleme te bepaal. Die vroue moes telkens sel f hulle behoeftes en probleme op ’n skaal van nul tot vier gradeer (kyk figuur 1). Die onderhoude is gevoer deur die navorser bygestaan deur een veldw crker w at ook ’n geregistreerde verpleegkundige is. Beide die n a v o rs e r en d ie v e ld w e rk e r b e sk ik o o r b e s o n d e re o n d e rv in d in g in o n k o lo g ie s e verpleging. Die data wat verkry is, is met beskrywende slatistiek verwerk.

Behoeftes en probleme Vir die doeleindes van hierdie studie verwys behoeftes na dit wat elke mens in sy o f haar d a a g lik se fu n k s io n e rin g b e n o d ig , terw yl probleme verwys na onbeantwoorde behoeftes (kyk figuur 1).

Kominer Vir die doel van hierdie studie dui komm cr op ’n besorgdheid wat as of ’n behoefte o f ’n p ro b le e m e r v a a r w o rd . W a n n e e r ’n verpleegtussentrededaartoelei dat besorgdheid, wat dikwels ook as onsekerheid ervaar word, gou uit die weggerui m w ord al vorens dit tot erge kommer en paniek aanleiding gee, kan aanvaar word dat die besorgdheid slegs as ’n behoefte erv aar is. W an n eer aan die b e h o e fte tot se k erh eid ter h a n te rin g van k o m m er nie vroegtydig aandag gegee word nie, lei dit tot ’n ernstige probleem.

Curationis, Vol. 15, No. 1, 1992

D IE ST E E K P R O E F In die steekproefneming van die pasiente is van toevallige seleksie gebruik gem aak. Al die vroue met karsinoom van die mammae wat vanaf 10 Julie 1989 tot 8 September 1989 die O n k o te r a p e u t ie s e k lin ie k en b e h a n d e lin g s e e n h e id van d ie N a sio n a le Hospitaal in Bloemfontein besoek het, o f in die U n iv e r s ita s en N a s io n a le H o s p ita le in Bloemfontein wat nie in die terminale stadium van hulle siekteverloop verkeer het nie, is in die steekproef ingesluit. V yf-en-sestig vroue is ingesluit. Tien van die 65 vroue het chirurgie ondergaan, te rw y l ’n v e r d e r e 10 v r o u e d ie O n k o te r a p i e - k l in ie k te r w i ll e v an opvolgondersoeke besoek het. Agtien van die 65 vroue het ionisercnde radioterapie en 27 sitotoksiese chcmoterapie ontvang.

van

die

DATA VERKRY M ET ONDERHOUDE Sosiografiese data Die vroue wat in die ondersoekgroep ingesluit is , w a s h o o f s a a k lik o u e r d a m e s . D ie m odus-ouderdom w as 61 jaar, hoewel die jo n g s te v ro u w at in d ie o n d e rso e k g ro e p in g e s lu it is, sle g s 28 ja a r oud w as. Die m e e r d e r h e id van d ie v ro u e het hoerskoolopleiding ontvang terwyl 15 vroue (23,1 persent) koilege- en vier vroue (67,2 persent) universiteitsopleiding ontvang het. N ege-en-dertig vroue (60 persent) het ten tye van die ondersoek nie bui tenshuise arbeid verrig nie. Hierdie vroue w as reeds ’n geruime tyd huisvroue en het dus nie as gevolg van hulle karsinoom besluit om buitenshuise arbeid te staak nie. Slegs 37 vroue (56,9 persent) het aan ’n mediese hulpfonds behoort. Drie-en-veertig vroue (66,1 persent) w as ten tye van die ondersoek getroud. Net een persoon was van haar man geskei, terwyl al die ander vroue w eduwees was. Al die vroue het aan ’nC hristelikekerk behoort, terw yl 25 vroue (38,5 persent) ook aktief b etrokke by kerklike verenigings was. By k u ltu re le v e ren ig in g s w as 15 vroue (23,1 persent) betrokke en by sosiale verenigings 14 v ro u e (21,5 persent). V anuit die vroue se betrokkenheid by bogenoemde verenigings kan aanvaar w ord dat hulle in krisistye ook uit hierdie verenigings ondersteuning sal ontvang. D ie s ta d iu m b e p a lin g v a n d ie v ro u e se k a rsin o o m het g e v a rie ë r tu ssen die tw ee u ite rs te s , n a a m lik TiNoMo en T 4N 3M 1 .

21

V y f-e n -v e e r tig v ro u e (6 9 ,3 p e rs c n t) se karsinoom het gevariefir tussen T 1 N 0M 0 en T 2N 1 M 0. ’n Grool persentasie van die vroue het dus minder gevorderde karsinoom gehad.

Die voorkoms en intensiteit van psigososiale, ekonom iese, seksu ele en god sdienstige behoeftes en probleme In die beskouing van die frekwensies van die behoeftes en probleme w at gei'dentifiseer is, blyk dit dat komm er oor karsinoom beduidend meer voorgekom het in vergelyking met die andcr behoeftes en probleme (kyk tabclle 1 tot 4). Voorts blyk dit dat hierdie kommer nie net beperk is tot die vroue wat ten tye van die ondcrsoek behandeling ontvang het nie. Die v ro u e w a t d ie k lin ie k te r w i ll e v a n opvolgondersoeke besoek het, het kommer oor ’n moontlike hervatting van hulle karsinoom ervaar(kyk tabel 1).

Tabel 1 Kommer/onsekerheld oor psigososiale aspekte by proefpersone (N = 65)

ASPEKTE VAN KOMMER Kommer oor karsinoom

PROEFPERSONE SE GRADERINQ VAN KOMMER ERVAAR 1

2

3

4

Fisieke tokens van karsinoom

13,8%

3,1%

3,1%

1,5%

Siektevertoop van karsinoom

23,1%

32,3%

10,8%

4,6%

Hervatting van karsinoom

16,9%

32,3%

2,3%

4,6%

1

2

3

4

Effektiwiteit van behandeling

12,3%

16,9%

7,7%

1,5%

Chirurgie - skending van liggaam

4,6%

4,6%

-

-

Kommer oor aard an omvang behandeling

Chirurgie • dood tydens narkose

1,5%

-

-

-

Radioterapie - beplande behandelingskedule

6,2%

6,2%

-

-

Radioterapie working

4,6%

6,2%

1,5%

-

Radioterapie prosedure

4,6%

3,1%

-

-

Radioterapie newe-effekte

4,6%

7,7%

1.5%

-

Radioterapie verblyf tydens behandeling

-

4,6%

1,5%

-

Radioterapie vervoer van en na hospitaal

-

1,5%

-

-

Anders as wat algemeen verwag word, het nie ’n groot persentasie van die vroue kommer oor hulle behandeling in die algemeen ervaar nie. ’n Moontlike rede hiervoor is die feit dat die meeste van die vroue ten tye van die ondersoek reeds behandeling ondergaan het. Hulle het dus nie meer onsekerheid oor die newe-effekte en prosedure van behandeling ervaar nie (kyk tabel

Chemoterapie beplande behandelingskedule

4,6%

10,8%

3,1%

1,5%

Chemoterapie working

7,7%

7,7%

1,5%

3,1%

Chemoterapie prosedure

3,1%

6,2%

1,5%

1,5%

Chemoterapie newe-effekte

6,2%

13,8%

4,6%

3,1%

1).

Chemoterapie verblyf tydens behandeling

-

4,6%

1,5%

-

Vanweë die herhaling van die diagnostiese en evaluerende prosedures, w as hierdie prosedures redelik bekend aan die vroue. Min vroue het dus kommer of onsekerheid oor die gebeure tydens die prosedures ervaar. Negentien (29 persent) pasiente het egter aangedui dat dit vir hulle van groot belang is om die uitslae van al die prosedures te verneem (kyk tabel 1).

Chemoterapie vervoer van en na hospitaal

-

-

-

1,5%

1

2

3

4

Teenswoordige prosedure - doel

4,6%

3,1%

1,5%

-

Teenswoordige prosedure - gebeure

4,6%

-

-

-

Teenswoordige prosedure - moontlike nadelige gevolge

3,1%

1,5%





Teenswoordige prosedure - ervaringe soos ongemak en pyn

10,8%

1,5%

-



Teenswoordige prosedure - beskikbaarheid van uitslae

9,2%

13,8%

1,5%

4,6%

Toekomstige prosedures - frekwensie

6,2%

1,5%

3,1%

1,5%

Min pasiënte het komm er oor hulle beroeps- en finansiele posisie ervaar. ’n Rede hiervoor is die groot persentasie van die vroue w at nie in buitenshuise arbeid betrokke w as nie. Hulle het hulle dus nie in ’n p osisie bevind om ’n inkomste as gevolg van hulle karsinoom te verloor nie. Die koste van reise van en na die hospitaal het tot komm er by tien vroue (15,4 persent) gelei (kyk tabel 2). Vanweë die hoe gemiddelde ouderdom van die vroue wat in hierdie ondersoek ingesluit is, het slegs ses van die vroue (9,2 persent) komm er oor die versorging van hulle kinders ervaar (kyk tabel 1). Meer vroue het egter veranderinge in die gesprekke met hulle kinders geverbaliseer. Agt vroue (12,3 persent) het komm er oor die ontbloting van hulle liggame aan hulle vriende en eggenote ervaar, terwyl 15 vroue (23,1 persent) komm er en onsekerheid oor prosteses ervaar het (kyk tabel 3). Die vroue wat ten tye van die ondersoek in die pre- en postoperatiewe fase was, het meer komm er oor hulle seksuele uitlewing as die andcr vroue ervaar. Hoewel die vroue ’n defnitiewe verandering in hulle omgang met ander mense ervaar het, het

22

Kommer oor aard en omvang diagnostieee procedure

Toekomstige prosedures - tipe

9,2%

-

1,5%

-

Toekomstige prosedures - noodsaaklikheid

6,2%

1,5%

1,5%

1,5%

1

2

3

4

Kommer oor skoonheid/beeld

Verminderde vroulikheid

15,4%

10,8%

3,1%

4,6%

Verminderde waardigheid

6,2%

15,4%

6,2%

3,1%

Skending van liggaam

9,2%

9,2%

3,1%

1,5%

O naangenam e reuke

1,5%

-

-

-

1

2

3

4

Verminderende en veranderende sosiale verkeer van die gesin

4,6%

1,5%





Verminderende besoeke van familielede

9,2%

1,5%

-

-

Verminderende besoeke van vriende

4,6%

3,1%

-

-

Veranderende optrede van familielede

4,6%

-

1,5%

-

Veranderende optrede van vriende

7,7%

4,6%

-

-

Negatiewe reaksie van familielede m.b.t. karsinoom

3,1%



1,5%

Negatiewe reaksie van vriende m.b.t. karsinoom

4,6%

3,1%

-

— -

Curationis, Vol. 15, No. 1,1992

nie ecn van die vroue dit as ’n ernstige probleem ervaar nie. Agt vroue (12,3 persent) het ’n verandering in die optrede van hulle vriende ervaar, terw yl sew e vroue (1 0 ,8 p ersent) v e r m in d e r d e b e s o e k e v a n f a m ilie le d e ondervind het (kyk tabel 1).

ASPEKTE VAN KOMMER

PROEFPERSONE SE GRADERING VAN KOMMER ERVAAR

Verandering in die gesprekke tussen gesin en familielede

1,5%

-

1,5%

-

Verandering in die gesprekke tussen gesin en vriende

3,1%

1,5%

-

-

Met betrekking tot kommer oor skoonheid het 22 vroue (33,8 persent) aangedui dat hulle kom m er oor hulle verm inderde vroulikheid ervaar het, terwyl 20 vroue (30,8 persent) k o m m e r o o r v e r m in d e r d e w a a rd ig h e id geverbaliseer het (kyk tabel 1).

Verandering in verhouding met familielede

6,2%

-

1,5%

-

Verandering in verhouding met vriende

4,6%

3,1%

-

-

1

2

3

4

3,1%

3,1%

1,5%

-

In die atdeling oor komm er oor verlies van beheer het 21 vroue (32,3 persent) kommer oor die m aligne groei in hulle liggam e ervaar. Voorts het 25 vroue (33,8 persent) kommer oor hulle toekoms ervaar terwyl agt vroue (12,3 persent) kom m er oor hulle posisie in hulle g esinne ervaar het (kyk tabel 1). H ierdie kommer het hoofsaaklik gesentreer random die moontlikheid dat hulle op een o f ander stadium afhanklik van ander persone sal wees.

Verandering in versorging van kinder#

-

4,6%

4,6%

-

Verandering in opvoeding van kinders

1,5%

1,5%

1,5%

-

Verandering in fisieke kontak tussen moeder en kinders

1,5%

-

1,5%

-

Verandering in gesprekke tussen m oeder en kinders

6,2%

4,6%

1,5%

-

Verandering in sosiale verkeer tussen moeder en kinders

4,6%

4,6%

-

-

Verandering in sosiale verkeer tussen ouers en kinders



-

-

-

Verandering in algem ene optrede van die kinders

6,2%

3,1%

4,6%

-

Verandering in die optrede van kinders teenoor mekaar

4,6%

1,5%

-

-

Negatiewe reaksie van die kinders m.b.t. karsinoom

6,2%

1,5%

3,1%

-

1

2

3

4

Maligne groei

18,5%

13,5%

-

-

Gebrekkige inligting m.b.t. siekteverloop, prognose ens.

7,7%

7,7%

3,1%

-

Onsekerheid oor eie toekoms

7,7%

16,9%

4,6%

4,6%

Onsekerheid oor posisie in gesin

3,1%

4,6%

3,1%

1,5%

E e n -e n -tw in tig v ro u e (3 2 ,3 p e rs e n t) het probleme oor die geregtigheid van God ervaar, terwyl ses vroue (9,2 persent) probleme oor die liefde van God ervaar het (kyk tabel 4).

G E V O L G T R E K K IN G U ittabelle 1 tot 4 blyk ditduid elik d at die vroue ’n universele lae gemiddelde intensiteit van | behoeftes en probleme ervaar het. Dit is in ooreenstemming met die navorsingsbevindinge v an S ilb e r b a r b , M a u re r en C ro u th a m e l (1980:454) sow el as dié van W eism an en W orden (1976-77:8). In beide hierdie twee navorsingsprojekte is gevind dat vroue met karsinoom van die mammae nie erge probleme met die hantering van hulle siekte ervaar het nie. Hulle het verder ook bevind dat die vroue nie spesifieke en dikwels dram atiese optredes van die gesondheidspersoneel benodig het nie.

A A N B E V E L IN G S Met hierdie studie is gepoog om ’n vollcdige beeld te verkry van die psigososiale, seksuele, g odsdienstige en ekonom iese behoeftes en probleme wat vroue met karsinoom van die m am m ae erv aar. D ie doel h ierv an is om verpleegkundiges betrokke by die verpleging van h ierd ie vroue bed ag te m aak op die behoeftes wat hierdie vroue ondervind en die probleme wat daaruit voortspruit. Deur bewus te wees van die behoeftes en probleme word geleentheid tot volledige beram ing gebied. Dit lei daartoe dat omvattende verpleegsorg verleen word deurdat al die psigososiale, seksuele, godsdienstige en ekonom iese behoeftes en probleme van hierdie vroue aangespreek word.

B E P E R K IN G S Slegs blanke vroue is in die ondersoekgroep ingesluit. Hoewel dit vanuit verwagte kulturele verskille gedoen is, is dit ’n beperking van die

Curationis, Vol. 15, No. 1, 1992

Kommer oor verandaring In gaalnavarhoudlng

Veranderde verhouding tussen moeder en kinders

Onsekerheid oor posisie in gem eenskap

-

6,2%

-

-

Irritasie met hospitaalroetines

4,6%

6,2%

-

-

Irritasie met ondergeskikto posisie van pasiëntrol

6,2%

1,5%

1,5%

-

Irritasie met aanspreekvorm wat hospitaal personeel gebruik

1,5%





-

Tabel 2 Kommer/onsekerheid by proefpersone oor beroeps- en finansiële aangeleenthede (N = 65) BEROEPS- EN FINANSIëLE AAN GELEENTHEDE

PROEFPERSONE SE GRADERING VAN KOMMERERVAAR 1

2

3

4

Uitputting van siekteverlofvoordele of gebrek daaraan

4,6%

4,5%

-

-

Koste van behandeling

7,7%

9,2%

-

Gedwonge verandering van beroep

1,5%

1,5%

-

-

Moontlike verlies van inkomste

1,5%

1,5%

-

-

Koste van reise van en na hospitaal

7,7%

7,7%

-

-

Uitputting van mediese hulpskema voordele

6,2%

1,5%

-

-

Gedwonge beëindiging van beroep

-

3,1%

-

-

V eranderende houding en optrede van kollegas en werkgewer

-

-

-

-

Onsimpatieke werkgewer

-

-

-

-

23

Tabel 3 Kommer/onsekerheld by proefpersone oor seksuele uitlewing (N = 65)

SEKSUELE UITLEWING

PROEFPERSONE SE GRADERING VAN KOMMER ERVAAR 4 2 3 1

Negatiewe reaksie van eggenoot/vriend m.b.t.veranderde voorkoms

1,5%

1,5%

1,5%

3,1%

Negatiewe reaksie van eggenoot/vriend m.b.t. chroniese siekwees van eggenote/vriendin

3,1%

6,2%

1,5%

1,5%

Negatiewe reaksie van eggenoot/vriend m.b.t. karsinoom

3,1%

4,6%





Pasiënt se onvermoë om haar veranderde voorkoms te aanvaar

6,2%

1,5%





Ontbloting van liggaam aan eggenoot/vriend

3,1%

4,6%

1,5%

3,1%

Hervatting van seksuele gem eenskap

3,1%

1,5%

-

-

Verandering in seksuele gem eenskap

1,5%

-

-

1,5%

Kleding

3,1%

7,7%

1,5%

3,1%

Prostesis

9,2%

10,8%

1,5%

1,5%

Swakker identitikasie van dogter met moeder

1,5%

-

-

-

Veranderende optrede en/of aanvaarding van seun teenoor moeder



1,5%

1,5%

3,1%

1,5%

-

-

-

-

-

-

4,6%

1,5%

-

-

Kontrasepsie Fertiliteit Mamma rekonstruksie

Tabel 4 Kommer by proefpersone oor geloofsekerheid (N = 65)

ONSEKERHEID OOR GELOOF SEKERHEID

PROEFPERSONE SE GRADERING VAN KOMMER ERVAAR 1

2

3

4

Onsekerheid oor die aanwesigheid van God

3,1%

1,5%

-

1,5%

Onsekerheid oor die liefde van God

3,1%

3,1%

3,1%

3,1%

Onsekerheid oor die geregtigheid van God

13,8%

9,2%

6,2%

3,1%

Onsekerheid oor die almag van God

1,5%

3,1%

-

-

Onsekerheid oor die ewige lewe

1,5%

-

-

-

Onsekerheid oor die betekenis van lewe

3,1%

-

1,5%

1,5%

Onsekerheid oor haar behoud as beelddraer van God

4,6%



1,5%



stu d ie . ’n N a v o rs in g s p ro je k w a a rty d e n s spesifiek gelet w ord op die v o o rk o m s en intensiieit van die behoeftes en probleme soos deur vroue in a n d er e tn ie se g ro ep e rin g e ondcrvind word, is noodsaaklik.

Aangesien slegs gelet is op die voorkom s en intensitcit van die behoeftes en probleme wat ondervind is, sal ’n verdere navorsingsprojek wat spesifiek gerig word op die identifisering van die hulp en ondersteuning wat hierdie vroue benodig, waardevolle inligting bied. Hierdeur sal die v erp leeg so rg aan h ierd ie pasiente vcrbeter kan word.

ANDERSEN, B.L. 1985. Sexual functioning morbidity among cancer survivors: Current s ta tu s and fu tu re re se a rc h d ire c tio n s. Cancer, 55(8):1835-1842. ANDERSON, J. 1988. Coming to terms with mastcctomy. N ursing Times, 84(4):41-44. BATTRUSCH, H.J.F. AND WALTZ, M. 1985. Cancer from a biobchavioural and social epidemiological perspective. Social Science in Medicine, 20(8):789-794. DEVINE, B.A. 1980. Attitudes o f the elderly toward religion. Journal o f Gerontological Nursing, 6(11 ):679-687.

FREDKTTE, S.L. AND BEATTIE, H.M. 1986. Living w ith cancer: a patient education program. C ancer Nursing, 9(6):308-316. FUNCH, D P. AND METTLIN, C. 1982. The role of support in relation to recovery from breast surgery. Social Science and Medicine, 16:91-98. GIACQUINTA, B. 1977. Helping families face the crisis o f cancer. American Journal o f Nursing, 77(10):1585-1588. GOLDBERG, R.J. AND CULLEN, L . 0 . 1985. F a c to r s im p o r ta n t to p s y c h o s o c ia l a d ju stm en t to cancer: A review o f the evidence. S o cia l Science and M edicine, 20(8):803-807. HAMES, A. AND STIRLING, E. 1987. Choice aids recovery. N ursing Times, 83(8):49-51. KAPLAN, D.M. 1982. Intervention strategies for fam ilies in psychosocial aspects of cancer. New York: Raven Press. KING, J. 1984. A question o f attitude. Nursing Times, 80(45):51 en 52. KIVETT, V.R. 1979. Religious motivation in m iddle age: C orrelates and implications. Journal o f G erontology, 34{ 1): 106-115. KRUM M , S. 1982. Psychosocial adaptation of the adult with cancer. N ursing Clinics o f N orthA m erica, 17(4):729-736. LABUN, E. 1988. Spritual care: An element in nursing care planning. Journal o f Advanced N ursing 13(3):314-320. M AGUIRE, P. 1985. The psychological impact o f c a n c e r. B ritish J o u rn a l o f H ospital M edicine, Augustus, 100-103. M A N T E L L, J.E . S exuality and cancer. In P sch o so cia l aspects o f cancer. E d. by Cohen, J. et.al. New York: Raven Press, 235-248. M cINTOSH, J. 1976. Patients’ awareness and desire for information about diagnosed but undisclosed malignant disease. The Lancet, A ugust, 300-303. M E Y E R O W IT Z , B E. 1980. Psychosocial correlates o f breast cancer and its treatments. Psychological Bulletin, 87( 1): 108-131. M O R G A N , C O . A N D H A R T , K. 1987. Organizing the psychosocial care o f hospice p a ti e n ts . N u r s in g M a n a g e m e n t, 18(4):54-57. M ORRIS, T„ BLAKE, S. AND BUCKLEY, B. 1985. Development o f a method for rating cognitive responses to a diagnosis o f cancer. S o c ia l S c ie n c e and M e d ic in e , 20(8):795-802.

R IB LIO G K A FIE ALLEN A. 1981. Psychosocial factors in c a n c e r . A m e r ic a n F a m ily P h y sic ia n , 23:197-201.

24

FLYNN, P.A.R. 1980. The healing continuum: Journeys in the philosophy o f holistic health. Maryland: A Prcntice-1 lall Publishing and Comm unications Co.

M U R A W S K I, B .J ., P E N M A N , D. & SC H M IT T, M. 1978. Social support in health and illness: the concept and its measurement. C ancer Nursing, 5:365-371.

Curationis, Vol. 15, No. 1, 1992

NHVIDJON, B. 1982. Sexuality. In Cancer Nursing: A developmental approach, lid. by Mclntire, S.N. and Cioppa, A.L. New York: John Wiley and Sons, 257-276. NHVIDJON, B.M. 1984. Chem otherapy. In C a n c e r N u r s in g : A d e v e l o p m e n ta l approach. Ed. by M clntire, S.N. and Cioppa, A.L. New York: John W iley and Sons, 115-145. NORTHOUSE, L. 1984. The impact o f cancer on the family: An overview. International J o u r n a l o f P s y c h ia t r y in M e d ic in e , 14(3):215-242. O ’BRIEN, M.E. 1982. The need for spiritual integrity. In H uman N eeds 2 and the Nursing Process. Ed. by Yura, H. and W alsh, M.B. C o n n e c tic u t: A p le to n -C e n tu ry -C ro fts , 85-116. OSTCHEGA, Y. AND JA COB, J.G. 1984. Providing ’safe conduct’ - Helping your patient cope with canccr. N ursing 84, April, 42-47. R E liD , P.O . 1986. R e lig io u sn e ss am o n g terminally ill and healthy adults. R esearchin N ursing am i H ealth, 9(1):35-41. SA U N D E R S, J.M . AND M cC O R K L E, R. 1985. M odels o f care for persons with

Curationis, Vol. 15, No. 1, 1992

progressi vc canccr. Nursing C linics o f North America, 20(2):365-377. SILBERFARB, P.M., MAURER, L.II. AND CROUTIIAM ER, C.S. 1980. Psychosocial aspects o f neoplastic disease: I. Functional statu s o f breast cancer p atients during d iffe re n t tre a tm e n t re g im e s. American Journal o f Psychiatry, 137(4): 450-455. SIMS, S.E.R. 1987. Relaxation training as a technique for helping patients cope with the experience of cancer: A selective review of the literature. Journal o fA dvanced Nursing, 12(5): 583-591. SIM SEN, B. 1988. Nursing the spirit. Nursing Times, 84(37):31-33. S K O R U P K A , P. & BOH N ET , N. 1982. Primary caregivers’ perceptions o f nursing behaviors that best meet their needs in a home care hospice setting. C ancer Nursing, 5:371-374. SMITH, K.S. 1978. The need to love and to be loved. In Human needs and the nursing process. Ed. by Jura, H. and Walsh, M.B. N ew Y o rk : A p p le to n -C e n tu ry -C ro fts , 171-211. STOLL, R.I. 1979. G uidelines for spiritual assessment. Am erican Journal o f Nursing, 79(9): 1574-1577.

TOU G H 1LL, E.H . 1984.Sexual counsel Ii ng for th e m a s te c to m y p a tie n t. Occupational Health Nursing, 32(8):416-418. W EISMAN, A.D. & W ORDEN, J.W. 1976-77. The existential plight in canccr: Significance of the first 100 days. International Journal o f Psychiatry in Medicine, 7(1): 1-15. W OODS, N.F. & EARP, J O. 1978. Women w ith c u red b re a st can c e r: A study of m astectom y patients in North Carolina. Nursing Research, 27(5):279-285. W O RTM A N.C.B. 1984.Social supportandthe canccr p a tie n t: C o n c e p tu a l and m e t h o d o lo g i c is s u e s . Cancer, 53(10):2339-2357. W RIGHT, L.K. 1985. Life threatening illness. J o u r n a l o f P s y c h o s o c i a l N u r s in g , 23(9): 7-11.

N eltjie C. von Wyk D S o c.S c. Verpleegkunde, Senior lektor D cpartem ent Verpleegkunde UOVS

25

Suggest Documents