Welkom in ons wêreld

SA BULK TERMINALS Welkom in ons wêreld SABT (RBT MW5 & DBS IV3)  Ons moderne fasiliteite is die beste in Afrika en vergelyk met van die beste ter...
78 downloads 2 Views 2MB Size
SA BULK TERMINALS

Welkom in ons wêreld

SABT (RBT MW5 & DBS IV3)  Ons moderne fasiliteite is die beste in Afrika en vergelyk met van die beste ter wêreld.  Ons spesialiseer in die hantering van grane en bedien al die groot internasionale handelshuise soos: Seaboard, Atlas, Cargill, Noble, Olam, Glencore en Louis Dreyfus.

SABT Capacities RBT

DBS

Silos – number/capacity (maize Basis)

29/80 000

28/69 500

Flat storage bins – number/capacity

23/88 000

0

Unloading & loading

Unloader – number/type Unloader – combined design capacity

2/Mechanical (SKT) 1 100 tph

2/Pneumatic 640 tph

Appliance rated lifting capacity

15 tons

4 tons

Loading capability

yes/belt

yes/belt

Design load rate per hour

500 – 800 tph

1200 tph

Logistieke uitdagings in Durban Alle hawe terminale is aanvanklik vir spoor vervoer ontwerp en gebou  In die verlede het die hawe alleenlik met die koring en mielie rade gewerk, vandag is daar +/- 15 rol spelers  Daar is geen samewerking nie en elke rolspeler maak besluite alleenlik op prys.  Omgewings uitdagings (stof) 

Beplanning vir die Onbekende Onvoorspelbare Markte  Onvoorspelbare Skepe  Onvoorspelbare landbou produksie  Onvoorspelbare spoorvervoer  Onvoorspelbare padvervoer  Onvoorspelbare hawe dienste  Onvoorspelbare weer, wind & reen  Onvoorspelbare wetgewing 

Die skuif van spoor na pad Van vooraf beplande vrag verskuiwings na onbeplande chaos  Van 1 kontak tot +/- 500  Van 2000 ton besendings van een komoditeit op ‘n slag laai, na die laai van 34 ton vraggies wat uit tot 12 verskillende komoditeite kan bestaan.  Infrastruktuur is nie hiervoor gebou nie. 



Die hawe het nie plek vir vragmotors nie

Hoe groot was die skuif : Koring Wheat movement from Durban 2005 Rail

Wheat movement from Durban 2009 Road

Road

Rail

30% 44% 56%

70%

Hoe groot was die skuif : Mielies Maize Exports to Durban 2001 Road

Maize Exports to Durban 2009

Rail

Road

Rail

5%

40%

60% 95%

Ons moes drasties verander !  Huidige

infrastruktuur hanteer padvervoer swak.  Infrastruktuur neem tyd om te verander  Veranderinge moes aangebring word sonder om enigsins produksie in te boet  Wat het ons gedoen ?

2004 Nuwe Silo’s Iets oud………iets nuut

2006 Nuwe Aflaaier Iets oud………iets nuut

2006 Nuwe laai en aflaai area Iets oud………Iets nuut

2007 Dubbel pad / spoor inname Iets oud………Iets nuut

2009 Nuwe silo’s fase II Iets oud………Iets nuut

Wat is bereik?  Addisionele

60’000 ton kapasiteit vir graan  5 addisionele pad laaipunte  5 addisionele weegbrûe  3 Addisionele innames vir uitvoere  Invoere kon 400% vinniger hanteer word  Vragmotors kon 400% vinniger hanteer word  SABT hanteer 400 + vragmotors in 24 uur

SABT en Mielies ? SA Maize Imports / Exports 2002 to 2010 1200

Tons in 1000's

1000 800 Imports 600 Exports

400 200 0 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009 2010

Years

Durban hawe en mielies  Tradisioneel

het Durban 2 uitsluitlike uitvoer terminale gehad vir mielies, Agriport en DBS  Durban het net een invoer terminaal gehad vir koring, RBT  Gedurende die afgelope 15 jaar is beide Agriport en DBS aangepas vir invoere.

Durban hawe en mielies  Gedurende

2007/8 is Agriport se uitvoer stelsels verwyder (SA gaan nooit weer uitvoer?)  Gedurende 2009 is alle mielie uitvoere deur SABT hanteer.  Agriport maak veranderinge en is vanaf begin 2010 weer ‘n uitvoer terminaal.

Wat kan Durban doen ?  Tussen

die 3 terminale in Durban kan 200 spoortrokke (+/- 10’000 ton) per dag afgelaai word.  Met padvervoer verander die syfer na +/250 vragmotors (+/- 8200 ton) wat per dag afgelaai kan word.  Durban kan dus teoreties 3 miljoen ton per jaar uitvoer sonder enige spoorvervoer ?

Waarom gebeur dit nie ? Twee suksesvolle projekte Die gevaar van ‘n gebrek aan samewerking

Waarom gebeur dit nie ?  Infrastruktuur

in die hawe is doelgebou vir spoor, nie vir vragmotors nie ?  Alle uitvoere moet aan streng vereistes voldoen en gradering neem tyd ?  Skepe hou nie by skedules nie / word afgekeur vir laai ens.  Binnelandse silo’s werk nie saam nie ?

Wat kan SABT doen ?  Groter

kapasiteit en vinniger pad aflaaipunte (2 tot 3 jaar)  Addisionele stoor kapasiteit vir mielies in Durban, beskikbaar, maar kos geld, dubbele hantering.  Het +/- 40’000 ton per maand addisionele spasie beskikbaar gestel vir uitvoere vanaf Maart.

Wat gaan die graan industrie doen ?  SA

het die afgelope 9 jaar in totaal 3.5 miljoen ton mielies uitgevoer en 4.5 miljoen ton ingevoer.  Nou moet ons 3 tot 4 miljoen ton in ‘n jaar uitvoer ??  SA het in die verlede oor die 2 miljoen ton per jaar deur Durban uitgevoer sonder ‘n enkele vragmotor en net 2 terminale.

SA Spoorstelsel ?

Wat kan saam gedoen word ?  Spoor

kan nie geignoreer word nie, ons moet inskakel by wat hulle kan doen !  Gebruik kontakte om burokratiese struikel blokke te beperk, verwyder.  Padvervoer kan werk maar dan moet ons almal 7 dae ‘n week werk.  Wil SA ‘n mielie uitvoer land word ?

Dankie