Laerskool Randhart Graad 7 : Eksamenafbakening – Tweede kwartaal 2016 Afrikaans vraestel 2: 24 Mei Afdeling A: Leesbegrip Leerders se begrip van ’n verskillende tekste word getoets. Afdeling B: Taal in konteks Berei soos volg voor: Leer die volgende asook ALLE taaloefeninge wat reeds gedoen is:

ONDERWERP

Handboek/ Tablet

Taalgids

Taaltrots

Woordsoortaantekeninge

Lidwoord

bl. 7, 26/ Mod. 2 Akt. 2

bl. 350

bl. 1

Selfstandige naamwoorde: Soortnaam, versamelnaam, eienaam, abstrakte selfstandige naamwoorde, massanaam

bl. 7/ Mod. 1 Akt. 2

bl. 350 - 352

bl. 1

Meervoude Verkleining Byvoeglike naamwoord Intensiewe vorm Trappe van vergelyking Klankgrepe Lettergrepe Klankverskynsels Werkwoorde: Hoofwerkwoord, skeibare werkwoord, koppelwerkwoord, hulpwerkwoord Afdeling C: Letterkunde Berei soos volg voor:

bl. 7/ Mod. 1 Akt. 2 bl. 7/ Mod. 1 Akt. 2 bl. 7, 8/ Mod. 1 Akt. 2 bl. 7/ Mod. 1 Akt. 2 bl.7, 8/ Mod. 1 Akt. 2 bl. 16/ Mod. 1 Akt. 4 bl. 16/ Mod. 1 Akt. 4 bl. 17/ Mod. 1 Akt. 4 bl. 62/ Mod. 4 Akt. 3

bl. 350, 351

bl. 2, 3

bl. 351

bl. 3, 4

bl. 352, 353

bl. 1

bl. 353

bl. 5

bl. 353

bl. 6

bl. 347, 350

bl. 9

bl. 347, 350

bl. 9

bl. 347

bl. 9

bl. 353, 354

bl. 1, 2

2

Graad 7

Poësie: ONDERWERP

Handboek bl. 85, 86 Mod. 5 Akt. 4

Montagu se vlaktes Versreël Strofe Rym Rymskema Alliterasie Assonansie Personifikasie Metafoor Vergelyking Herhaling Kontras

Poësie-aantekeninge

bl. 1 bl. 1 bl. 1 bl. 2 bl. 2 bl. 2 bl. 3 bl. 3 bl. 3 bl. 4 bl. 5

Prosa: ONDERWERP Anna Atoom

Anna Atoom Leesboek Hoofstuk 1 – 6 (bl. 9 - 21), asook vrae op bl. 64 - 72

Literatuurstudie-aantekeninge

Milieu bl. 2 Intrige bl. 2 Konflik bl. 2 Karakters bl. 3 Karakterbeelding bl. 3 Mensbeelding bl. 3, 4 Tydsverloop bl. 4, 5 Afrikaans is 'n leervak - oefen dus om jou antwoorde reg te spel, want spelling tel. As jy sukkel terwyl jy leer, kom vra gerus. Jou harde werk en toewyding gaan die verskil maak. 

Engels vraestel 2: 25 Mei Study the following from your textbooks. Use your workbooks to check for the correct answers of activities. Section A: Comprehension Comprehension of different text types will be tested. Section B: Language in context Section C: Literature Module 1: Unit 3: Setting of a literary text. Activities 3.1, 3.2 & 3.3 Unit 4: Nouns. Activity 4.1 Unit 5: Simple present tense. Activity 5.1 Unit 6: Skimming and scanning for information. Activity 6.1

3

Graad 7

Revision activity 1 Module 2: Extra poetry notes in file. Unit 2: Rhyming words. Activity 2.2 Rhyme scheme. Activity 2.3 Unit 3: Sound effects, typography and figure of speech. Activities 3.1, 3.2 Unit 4: Finite verbs, compound and complex nouns, pronouns: Activity 4.1 Unit 6: Punctuation. Activity 6.1 Revision activity 2 Module 3: Unit 1: Drama. All vocabulary in textbook as well as the summary at the back of SuperZero. Activity 1.1, 1.2 Unit 2: Drama script. Activity 2.1, 2.2, 3.1 Unit 4: Simple sentences. Activity 4.1 Unit 5: Punctuation Unit 6: Adverbs. Activity 6.1 Revision activity 3 Module 4: Unit 1: Persuasive and manipulative language. Activity 2.2 Unit 3: Manipulative language. Activity 3.1 Unit 4: Adjectives. Activity 4.1, 4.2 Unit 5: Homophones, homonyms and polysemes. Activity5.1, 5.2 Revision activity 4 Module 5: Unit 4: Root words, prefixes and suffixes. Activity 4.1, 4.2 Unit 5: Sentence structure. Activity 5.1, 5.2 Revision activity 5 Module 6: Unit 1: Storytelling: The narrator Unit 2: Emotive language. Activity 2.1 Unit 3: Past tense. Activity 3.1 Unit 6: The hidden elements of a story. Activity 6.1 The result of your exam will be equivalent to what you put in. If you are unsure of something when you study come ask. Good luck. 

Wiskunde: 26 Mei Berei voor soos aangedui: Priemgetalle Saamgestelde getalle Vierkantsgetalle Derdemagsgetalle Faktore Veelvoude

Oef 1.6 Oef 1.6 Oef 2.1, 2.2 Oef 2.3, 2.4 Oef 1.19 Oef 1.17, 1.18

4 Eksponente Loodregte lyne Ewewydige lyne Kongruensie Gelykvormigheid Driehoeke Breuke: Vereenvoudig Optel en aftrek Vermenigvuldig Persentasies Ekwivalente breuke Vergelyk breuke Probleme in konteks Desimale breuke

Graad 7

Oef 2.1, 2.5, 2.9, 2.10, 2.11, 2.12, 2.13, 2.14 Skrif Skrif Skrif en oef 4.7, 4.9 (no. 5) Skrif en oef 4.6 Skrif Oef 6.2 Oef 6.7, 6.8 Oef 6.9, 6.10 Oef 6.15, 6.20 Oef 6.6 Oef 6.3, 6.4 Oef 6.12, 6.13 Oef 6.19, 7.6 

Sosiale Wetenskappe: 27 Mei Berei voor uit jou handboek. Geskiedenis  Onderwerp 2  Onderwerp 2  Onderwerp 2  Onderwerp 4  Onderwerp 4  Onderwerp 4  Onderwerp 4 -

Eenheid 1: Paragraaf 2.3 – Die afname van die handel in goud en sout Eenheid 1: Paragraaf 3.1 – Hoe het Islam deur Noord-Afrika versprei? Eenheid 1: Paragraaf 3.2 – Die verspreiding van Islam na Wes-Afrika Eenheid 1: Wes-Afrika voor Europese slawehandel (Alles) Eenheid 2: Plantasies in die suide van Amerika (Alles) Eenheid 2: Atlantiese driehoekige slawehandel (Oranje blok) Eenheid 2: Hoe is slawe uit Wes-Afrika vervoer? (5 kolletjies)

Geografie  Onderwerp 1 - Eenheid 2: Paragraaf 1.1 – Eienskappe van ʼn goeie sketskaart (4 kolletjies)  Onderwerp 1 - Eenheid 3: Paragraaf 1.1 – Wat is ʼn lynskaal?  Onderwerp 1 - Eenheid 3: Paragraaf 1.2 – Wat is ʼn woordskaal?  Onderwerp 3 - Eenheid 1: Paragraaf 2.1 – Die beweging van tektoniese plate (Alles)  Onderwerp 3 - Eenheid 2: Paragraaf 1.1 – Gevaarpunte en die ring van Vuur (Alles)  Onderwerp 3 - Eenheid 2: Paragraaf 2 – Hoekom kom vulkane voor? (Alles)  Onderwerp 3 - Eenheid 3: Paragraaf 1.1 – Wat is ʼn aardbewing?  Onderwerp 3 - Eenheid 3: Paragraaf 1.2 – Waar kom aardbewings voor? 

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe: 30 Mei Berei voor uit jou handboek. Kwartaal 1 Onderwerp 1 – Die geskiedenis van geld  Tradisionele samelewings en ruilhandel

bl. 2 - 4

5  

Geld en elektroniese banksake Die rol van geld

Graad 7 bl. 5 - 7 bl. 9 – 11

Onderwerp 2 – Behoeftes en begeertes  Primêre en sekondêre behoeftes

bl. 18 – 19

Onderwerp 3 – Goedere en dienste  Die rol van huishoudings as verbruiker  Herwinning van goedere

bl. 28 – 29 bl. 32 – 33

Onderwerp 4 – Besighede  Formele en informele besigheid  KMMO’s  Soorte besighede

bl. 36 – 38 bl. 39 bl. 40

Kwartaal 2 Onderwerp 5 – Rekeningkunde-begrippe  Rekeningkunde-begrippe: Kapitaal, bates en laste  Wins en verlies  Finansiële rekords en transaksies

bl. 55 – 56 bl. 58 – 59 bl. 62 – 63

Onderwerp 6 – Inkomste en uitgawes  Soorte inkomste en uitgawes  Persoonlike uitgawes  Persoonlike nettowaardestaat  Verskillende soorte beleggings

bl. 66 - 68 bl. 69 – 70 bl. 71 bl. 75

Onderwerp 7 - Begrotings  Definisie van begroting en hoe om ’n begroting op te stel

bl. 78 - 79



Tegnologie: 31 Mei Berei die volgende uit jou skrif en handboek voor. Kwartaal 1: Eenheid 1: Ontwerpprosesvaardighede (Handboek bl. 26 – 36) Definisies (Tegnologie) Ontwerpproses (Ondersoek, Ontwerp, Maak, Evalueer en Kommunikeer) Eenheid 2 en 3: Kommunikasievaardighede (Handboek bl. 38 – 51) Definisies (grafika, skaal) Doel van grafika Konvensies Sketse Werkstekeninge Drie-dimensioneel skuinstekeninge Eenheid 4 en 5: Meganiese stelsels en beheer (Handboek bl. 52 – 64)

6

Graad 7

Definisies (meganismes) Hefbome Klassifikasie van hefbome Pneumatika en hidroulika Kwartaal 2: Eenheid 1, 2 en 3: Strukture (Handboek bl. 78 – 95) Definisies (strukture, spantorings) Doel van strukture Klassifikasie van strukture Soorte strukture Aksienavorsing 

Natuurwetenskappe: 1 Junie Berei voor uit die handboek. Eenheid Die begrip van die biosfeer Die sewe lewensprosesse

Koolstofsiklus Die stikstofsiklus

Angiosperme Sade en spore Wind en insekbestuiwing Geslagtelike voortplanting by mense

HandboekKonsepte bladsye Kwartaal 1: Eenheid 1 2–4 Ken die aarde se vier sfere 6–7  Voeding  Voortplanting  Selrespirasie 9 Die maniere hoe koolstofdioksied teruggeplaas word in die atmosfeer 10 Moet kan onderskei tussen nitrifisering en denitrifisering Kwartaal 1: Eenheid 2 30 – 31 Ken al die verskille tussen monokotiel en dikotiel 32 Moet met mekaar kan vergelyk Kwartaal 1: Eenheid 3 39 Wat stel die blomme in staat vir die bestuiwing by albei 54 1a-h

Kwartaal 1: Eenheid 4 Variasie 58 Kontinue en diskontinue variasies Kwartaal 2: Eenheid 1 Fisiese eienskappe van materiale. 64 – 70 Moet al die fisiese eienskappe kan noem Uitwerking op die omgewing en bespreek. Ken al vyf uitwerkings op die omgewing. Kwartaal 2: Eenheid 2 Skeiding van mengsels 72 – 77  Suiwer stowwe  Mengsels  Metodes van fisiese skeiding

7

Sortering en herwinning van materiale Sure, basisse en neutrale

Graad 7

 Sifting en filtrasie  Distillasie 79 Hoe kan ons die hoeveelheid afval verminder? Kwartaal 2: Eenheid 3 86 - 90  Smake van stowwe  Sure  Basisse  Neutrale  Indikators 

Lewensoriëntering: 2 Junie Berei slegs uit jou handboek voor. KWARTAAL 1 Eenheid 1: Selfbeeld Definisies: Selfbeeld, selfrespek, diversiteit Besprekings: Hoe om jou selfbeeld te verbeter (selfrespek) (bl. 4) Stappe om jou selfbeeld te verbeter (bl. 4) Eenheid 4: Puberteit Definisies: Puberteit, estrogeen, testosteroon, portuurgroep Besprekings: Respekteer jouself en ander (bl. 13) Hoe om ander met respek te behandel (bl. 13) Eenheid 6: Groepsdruk Definisies: Groepsdruk, selfgeldend Besprekings: Toepaslike reaksies op druk (selfgelding) (bl. 22]) Passiewe, aggressiewe en selfgeldende mense (bl. 22) Eenheid 6: Verbeter jou geheue Besprekings: Wees ʼn knap slimkop (bl. 33) KWARTAAL 2 Eenheid 1: Menseregte in die Suid-Afrikaanse Grondwet Definisies: Grondwet, Handves van Menseregte, Konstitusionele hof Besprekings: Toepassing van menseregte (bl. 42) Handves van Menseregte (bl. 43) Eenheid 5: Mishandeling Definisies: Gesonde verhoudings, ongesonde verhoudings, mishandeling Besprekings: Identifiseer dreigende en gevaarlike situasies (bl. 50) Lag is gesond: Die gesondheidsvoordele van humor en lag (bl. 51) 

8

Graad 7

Skeppende Kunste: 3 Junie Berei die volgende voor uit die bronne op jou tablet of in jou skrif. SK   SK    SK  SK  SK   SK 

2 KW 1 - Dramavaardighede Vorm van ʼn drama Klanke en kleure van ʼn drama 3 KW 1 - Musiekgeletterdheid Wat is musiek? Diskantsleutels Nootwaardes 6 KW 1 - Musiekgeletterdheid Al die sleutelwoorde 1 KW 2 - Drama Volksverhale en koraalverse (alles) 2 KW 2 - Musiekgeletterdheid Nootwaarde en gepunteerde noot Afrika-Instrumente 3 KW 2 - Drama loopbane Loopbane in drama (alles) 

Groot sukses gaan altyd met groot opoffering gepaard.

______________________ I K Kichenbrand Kurrikulumhoof

______________________ D C van Zyl Skoolhoof