SPECIMEN PAPER VOORBEELDVRAESTEL

c Centre Number Candidate Number Name CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education 0548/02 AFRI...
Author: Ronald Harrell
7 downloads 4 Views 65KB Size
c

Centre Number

Candidate Number

Name

CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

0548/02

AFRIKAANS AS A SECOND LANGUAGE

SPECIMEN

Paper 2 Listening

[REVISED SYLLABUS from 2007] Approx. 35-45 minutes Candidates answer on the Question Paper. No Additional Materials are required.

READ THESE INSTRUCTIONS FIRST Write your Centre number, candidate number and name on all the work you hand in. Write in dark blue or black pen. Do not use staples, paper clips, highlighters, glue or correction fluid. Answer all questions. At the end of the examination, fasten all your work securely together. The number of marks is given in brackets [ ] at the end of each question or part question. Dictionaries are not allowed.

SPECIMEN PAPER VOORBEELDVRAESTEL

If you have been given a label, look at the details. If any are incorrect or missing, please fill in your correct details in the space given at the top of this page.

FOR EXAMINER’S USE

Stick your personal label here, if provided.

This document consists of 6 printed pages.  CIE 2006

[Turn over

Oefening 1, vrae 1 - 6 Luister na die volgende inligting oor gewilde vakansiebestemmings in Afrika. Beantwoord die ses vrae deur 'n regmerkie () in die toepaslike blokkie regs te maak om aan te dui of die stelling Waar of Onwaar is. Jy sal die teks twee keer hoor.

Waar Onwaar 1

Zanzibar kan slegs per boot of per vliegtuig bereik word.

2

Inligting oor die genoemde toeristebestemmings is op die Internet beskikbaar.

3

Dit is veilig vir 'n besoeker aan Mosambiek om ys by koeldrank te voeg.

4

Water wat in bottels verkoop word, is altyd veilig is om te drink.

5

'n Mens moet jou teen geelkoors laat inent as jy die Victoria-waterval wil besoek.

6

Net 'n sekere soort muskiet dra malaria oor.

[Totaal: 6]

Oefening 2, vrae 7 - 11 Luister na die volgende praatjie oor die huis van die toekoms. Beantwoord die vrae deur die korrekte antwoord, A, B, C of D, te kies en 'n regmerkie () in die blokkie langs jou keuse te maak. Jy sal twee keer na die praatjie mag luister. 7

Mense wat in 1957 die Huis van die Toekoms in Disneyland besoek het,

A

het almal baie van die huis se voorkoms gehou.

B

het almal tevore elektriese tandeborsels in winkels gesien.

C

kon nie glo dat mikrogolfoonde werklikheid sou word nie.

D

het gedink 'n huis in die vorm van 'n seepbel, is ou nuus.

8

As gevolg van moderne tegnologie

A

het alle huise wat gebou word, video- en luidsprekertelefone.

B

kan ryk mense dinge in hul huise met 'n rekenaar beheer.

C

het huise te veel moderne glasmure om veilig te wees.

D

verkies mense nou plastiekstoele bo houtstoele.

9

[1]

[1]

Bill Gates het

A

waarskynlik die mees tegnologies gevorderde huis in die wêreld.

B

voorspel dat tegnologie op die hoeke van huise gevind sou word.

C

sy boek geskryf kort nadat die Disneyland-huis geopen is.

D

sy unieke, tegnologies gevorderde huis in 1957 laat bou.

[1]

10 In die huis van die toekoms sal 'n mens A

met jou huis kan praat sodat spesifieke opdragte uitgevoer kan word.

B

net eers jou deur moet oopsluit voordat jy die tegnologie kan gebruik

C

nie alarmstelsels nodig hê nie, want die huis sal baie veilig wees.

D

nooit weet wat agter die plakpapier teen die mure weggesteek word nie.

[1]

11 In huise waar moderne tegnologie getoets word, A

is die badkamer die belangrikste vertrek in die huis.

B

is die kombuis met sy toestelle die hart van die huis.

C

is die mikrogolfoond die belangrikste apparaat in die huis.

D

kan die badkamerspieël jou gesond maak as jy siek is.

[1]

Oefening 3, vraag 12 Luister na die volgende onderhoud tussen Mike van Wyk en 'n werkgewer, en vul daarna die ontbrekende inligting op Mike se aansoekvorm vir 'n naweekbetrekking by 'n rekenaarwinkel in. Daar is 8 dinge wat jy moet invul. Jy sal die onderhoud twee keer hoor. 12

VAN: ……………………………………………………………………......................................................[1] VOLLE NAAM: ………………………………………………………........................................................[1] HUISADRES: Dennelaan 23, ..................…………………………........................................................[1] OUDERDOM: 16 Jaar SKOOLKWALIFIKASIES: Tans in Graad 11 HUIDIGE SKOOL/KOLLEGE: ............................................................................................................[1] TOEKENNINGS: Diploma vir bydrae tot natuurbewaring en .............................................................................................................................................................[1] VERENIGINGS : Natuurbewaringsvereniging en ................................................................................[1] SPORT: ...............................................................................................................................................[1] BETREKKING WAAROM AANSOEK GEDOEN WORD: Verkoopsklerk in 'n rekenaarwinkel BEREID OM NAWEKE TE WERK?: (Ja of Nee):..............................................................................[1] WERKSONDERVINDING: Een jaar as klerk in 'n DVD-winkel

[Totaal: 8]

Oefening 4, vrae 13 – 19 Luister na die volgende gesprek tussen 'n tiener wat daaraan dink om 'n koopkaart te kry en 'n adviseur oor geldsake. Beantwoord daarna die vrae op die reëls wat daarvoor op die vraestel voorsien word. Jy sal twee keer die gesprek twee keer hoor. 13

Gee twee redes waarom dit so lekker is om 'n koopkaart te hê. (i) .................................................................................................................................................[1] (ii) ................................................................................................................................................[1]

14

Wat word bedoel met 'n kredietkaart se limiet? .....................................................................................................................................................[1]

15

Wat gebeur wanneer 'n mens die geld wat jy op die kaart skuld, laat betaal? .....................................................................................................................................................[1]

16

Wat het tieners wat jonger as 18 is nodig as hulle vir 'n koopkaart by 'n klerewinkel wil aansoek doen? .....................................................................................................................................................[1]

17

Waarteen waarsku die adviseur die tiener wat 'n nuwe koopkaart het en daarmee winkel toe gaan? ......................................................................................................................................................... .....................................................................................................................................................[2]

18

Wat kan gebeur as 'n mens nie jou kaartrekening betaal nie? Jou naam word ............................................................................................. gestuur en dan word jou naam ............................................................................................................................[2]

19

Watter raad gee die adviseur aan tieners wat 'n kaartrekening wil open? Noem twee dinge. .................................................................................................................................................... [1] .....................................................................................................................................................[1] [Totaal:11]

Suggest Documents