PSG WOODHILL NUUSBRIEF JUNIE 2013

Pick winning stocks In life we generally back winners - research shows that the most popular sporting teams are largely also the most successful sporting teams and during a period of success on the field, a team’s support increases significantly. This trend also shows itself in

INHOUD 1. Pick winning stocks. 2. Aandeelkeuse vir die maand: Growthpoint. 3. Effekte trust beleggings. 4. Belasting slaggate

one's social circle, workplace and the like. Yet in investing there is a strange tendency to back losers in the

Ons dienste:

vain hope that a loser will one day become a winner. Now, sure, this could be called a value or contrarian investing strategy, but often it is more the forlorn hope that the loser will become a

- Holistiese finansiële- en beleggingsbeplanning - Beplanning vir en by aftrede

winner resulting in profit for the investor, but most losers just stay losers. Or put it the other way, most winners remain winners leaving no space for the losers to win. Being a South African let’s take this hypothetical scenario: you are at a sporting event and a minute before full time, time freezes players on the field and you can now place a bet on who will win. Who do you bet on? The team who is losing? Sure, the odds are

- Implementering van beleggingsvoorstelle - Portefeuljebestuur - Analise van bestaande beleggingsportefeuljes - Werknemersvoordelepakkette

better and you will make more money if they somehow pull a

- Aandelemakelaarsdienste

rabbit out of a hat and win, but the reality is that the current

-Lewensversekering, siekte en ongeskiktheidsdekking

winning team is likely to win the game. So even with reduced odds and reduced profit, picking the winning team makes more sense in nearly every event Since 1928, the S&P 500 has closed at a new all-time high 1 024 times or 4.8% of all trading days.

PSG Konsult Woodhill | Global House, 296 Glenwood Weg, Pretoria | tel 012 472 9834/5 | faks 086 508 4227

PSG WOODHILL JUNIE 2013

We need to do the same with investing. Far too often the e-mails I get asking about whether a stock is worthy of buying mention a beaten-down sector and a beaten-down stock. Junior platinum miners had a great run just before the global financial crises hit, but the sector is now decimated as the large players are struggling to survive. What chance do the juniors have of surviving and making great profits? Sure maybe in time, but that money is better deployed elsewhere while one waits for things to improve. Find great sectors and then buy the winners in these sectors - there is still great profit to be made. For example, Shoprite is up some 23% in the last year, 128% in three years and 305% over five years. At any point in the last five years one could have bought Shoprite, the clear winner in the food retail sector, or Pick n Pay - the clear loser. Pick n Pay has returned a negative 11% in the last year, negative 4% over the three years and a positive 33% over five years. Will Pick n Pay return to its glory days and once again become a winner? Maybe, but it is going to be very tough as Shoprite will not give up its number one spot without a massive fight. So don't just buy Pick n Pay on the view that it is a loser and will become great again. Wait until you can see evidence that it is rising to greatness again, and until then continue to back the clear winner - Shoprite. This theory not only applies to stocks (buy the winner) but also across sectors (by buying winning sectors). In short, buy winning stocks in winning sectors, the returns will be hugely impressive, you do not need to gamble on the loser becoming a winner for those great returns.

Interessante feit : Daar is 138 effekte beurse reg oor die wêreld.

PSG Woodhill | Global House, 296 Glenwood Weg, Pretoria | tel 012 472 9834/5 | faks 086 508 4227

PSG WOODHILL JUNIE 2013

Growthpoint Growthpoint is die grootste genoteerde eiendoms maatskappy in Suid Afrika gemeet deur hulle mark kapitalisasie van R43.3 miljard op 31 Desember 2012. Hulle bates onder bestuur is ongeveer R55.6 miljard. Hulle bestuur 390 eiendomme in Suid Afrika, en 43 in Australië. Hulle besit verder ook 50% van die eiendomme by die V&A Waterfront in Kaapstad. Growthpoint Junie 2011 – Junie 2013

Growthpoint het 'n dividend opbrengs van 5,7%. Die aandeel prys het 25% terug gesak vanaf 17 Mei 2013. Ons voel dat die aandeel op huidige vlakke weer waarde bied. Ons intree vlak vir die transaksie is R23.90 met 'n eerste teikenprys van R27.60 en 'n tweede teikenprys van R30.25 Indien die vlakke bereik word is die potensiële wins 15.4% by die eerste teiken vlak en 26.5% by die tweede teiken vlak.

PSG Konsult Woodhill | Global House, 296 Glenwood Weg, Pretoria | tel 012 472 9834/5 | faks 086 508 4227

PSG WOODHILL JUNIE 2013 Pasop vir belasting slaggate. Daar is ‘n fundamentele beginsel in ons belasting stelsel: As jy wins maak met iets, is dit belasbaar. Dit is die moeite werd om hierdie stelling in gedagte te hou wanneer jy daaraan dink om geld te belê of te spaar. Daar is verskeie regulasies, met slegs ‘n paar uitsonderings wanneer iemand geld wil belê dat dit ‘n goeie idee is om ‘n deskundige finansiële adviseur te raadpleeg. Die belegger wil nie ‘n voet verkeerd sit by die SAID (Suid-Afrikaanse inkomste diens) nie; Of moontlik uitmis op die toelaatbare kortings nie. Kapitaalwinsbelasting (KWB) “Alle kapitaalwinste en kapitaalverliese gemaak met die verkoop van bates is onderhewig aan kapitaalwinsbelasting; tensy dit deur spesifieke bepalings uitgesluit word” – [ABC of capital gains tax for indivduals, SARS, April 2013]. Indien ‘n bate verkoop word vir ‘n wins, sal die oorskot tussen die verskil van die kosprys en die verkoopprys, belasbaar wees. Daar is egter ‘n KWB-korting van R 30 000 vir natuurlike persone. Met ander woorde, slegs die bedrag bo R 30 000 is belasbaar. KWB sluit die volgende uit: Die verkoop van persoonlike besittings soos meubels & toebehore. Opbrengs vanuit ‘n uitkeerpolis of lewensversekeringspolis. Vergoeding ontvang vir persoonlike besering of siekte. KWB bied ‘n gerieflike korting van R2 miljoen op die verkoop van u primêre woning. Aandele Onlangs was die sekondêre belasting op maatskappye (SBM) vervang deur dividendbelasting. Dividend belasting is ‘n “weerhouding belasting”; die betaler van die dividend is verantwoordelik vir die terughou van die 15% belasting. Gestel daar word ‘n dividend van R 50 000 verdien, sal die maatskappy R 7 500 terughou en aan die SAID betaal, waar daar slegs die balans van R 42 500 uitbetaal sal word aan die belegger.

“Our work is the presentation of our capabilities” - Edward Gibbon.

PSG Woodhill | Global House, 296 Glenwood Weg, Pretoria | tel 012 472 9834/5 | faks 086 508 4227

PSG WOODHILL JUNIE 2013 Effektetrust beleggings Daar is twee moontlike belasting faktore wat in ag geneem moet word as dit kom by effektetrust beleggigns. Eerstens; aan die einde van die belastingjaar sal die belegger ‘n ITB3 sertifikaat ontvang , hierop verskyn alle rente en dividende wat gedurende die jaar ontvang was. Die rente is belasbaar saam enige ander rente wat deur die jaar ontvang was, met ‘n primêre korting van R 23 800. Die dividende is onderhewig aan dividendbelasting.Tweedens; indien daar ‘n fondsskuif plaasvind, sou die belegger ontslae raak van een bate, waarop KWB betaalbaar is. Ander beleggings Daar is 'n korting op alle rente wat verdien word uit Suid-Afrikaanse bronne. So, as jy rente verdien op 'n bank deposito, is die eerste R23 800 belastingvry. As jy ouer as 65 jaar, is hierdie korting verhoog tot R34 500.

Met die oog op die belasting seisoen wat die eerste Julie begin, vra ons dat enige iemand wat nog nie hul belastingsertifikate gekry het vir die 2013 belasting jaar, asseblief met ons in verbinding tree sodat ons dit vir u kan aanstuur.

PSG WOODHILL NUUS PSG Woodhill, in samewerking met PSG Meesterplan, nooi u graag uit om ons aanbiedinge op 9 Julie 2013 en 16 Julie 2013 om 18:00 tot 19:00 by te woon. Ons gaan gesels oor slim beleggingskeuses tot 'n gemaklike aftrede en die volgende punte sal bespreek word: · · · ·

Basiese Beleggingsbeginsels. Unieke en Gefokusde fonds-keuses. Effektetrust fondse wat uitblink. Eiendom vs. Beleggings.

PSG Woodhill Global House, 296 Glenwood Weg Pretoria tel 012 472 9834/5 faks 086 508 4227 [email protected] [email protected] www.psg.co.za/woodhill

PSG Konsult Financial Planning in an authorised financial services provider. /PSG Konsult Finansiële Beplanning is 'n goedgekeurde finansiële diensteverskaffer.

PSG Woodhill | Global House, 296 Glenwood Weg, Pretoria | tel 012 472 9834/5 | faks 086 508 4227