NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT LEWENSWETENSKAP VRAESTEL1 NOVEMBER 2014 GRAAD 10

Lewenswetenskap V1/Graad 10 1 NSC MOD/November 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT LEWENSWETENSKAP VRAESTEL1 NOVEMBER 2014 GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD:...
Author: Gillian Benson
95 downloads 6 Views 784KB Size
Lewenswetenskap V1/Graad 10

1 NSC

MOD/November 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

LEWENSWETENSKAP VRAESTEL1 NOVEMBER 2014 GRAAD 10

PUNTE: 150 TYD: 2½ URE

Die vraestel bestaan uit 13 bladsye

Lewenswetenskap V1/Graad 10

2 NSC

MOD/November 2014

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word. 1.

Beantwoord AL die vrae.

2.

Skryf AL die antwoorde in jou ANTWOORDEBOEK.

3.

Begin die antwoorde op ELKE vraag bo-aan 'n NUWE bladsy.

4.

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

5.

Bied jou antwoorde volgens die instruksies van elke vraag aan.

6.

ALLE sketse moet met 'n potlood gemaak word en die byskrifte met blou of swart ink.

7.

Teken diagramme en vloeidiagramme slegs wanneer dit gevra word.

8.

Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie.

9.

MOENIE grafiekpapier gebruik nie.

10.

Jy mag 'n programmeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik.

11.

Skryf netjies en leesbaar.

Lewenswetenskap V1/Graad 10

3

MOD/November 2014 NCS

AFDELING A VRAAG 1 1.1

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A tot D) langs die vraagnommer (1.1.1 tot 1.1.9) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.10 D.

1.1.1. Organiese samestellings bestaan uit: A. B. C. D.

Somtyds koolstof, altyd suurstof Altyd waterstof, somtyds stikstof Nooit waterstof Gewoonlik waterstof, maar altyd koolstof

1.1.2. Plante benodig stikstof en magnesium vir die vervaardiging van : A. B. C. D.

Lipiede Koolhidrate Chlorofil Ensieme

1.1.3. Watter van die volgende vind plaas in diere? A. B. C. D.

Stysel Glukose Sellulose Keratien

1.1.4. Ensieme is spesifiek in hul aksie omdat… A. B. C. D.

die effek van temperatuur die effek van pH die ensiem konsentrasie die oppervlak vorm

1.1.5. Die deel van ‘n mikroskoop wat die naaste is aan die monster wat bestudeer word is die… A. B. C. D.

oogstuk kondenser objektief diafragma

1.1.6. Die jellie-agtige bestandeel wat die grootste deel van sel opmaak is die… A. B. C. D.

sitosol protoplasma endoplasmiese retikulum vakuool

Lewenswetenskap V1/Graad 10

4

MOD/November 2014 NCS

1.1.7. Water wat uit die blaar verdamp word is___________ genoem. A. B. C. D.

transpirasie guttasie respirasie perspirasie

1.1.8. Die groeipunt van ‘n wortel bestaan hoofsaaklik uit… A. B. C. D.

begeleidende selle epidermale selle meristematieseweefsel begeleidingweefsel

1.1.9. Watter van die volgende is voorbeelde van bind weefsel ? i. ii. iii. iv. A. B. C. D.

skubbige weefsel bloedweefsel kubus weefsel tendons (i) en (ii) alleenlik (ii) ed (iii) alleenlik (iv) alleenlik (ii) en (iv) alleenlik (9x2) (18)

Lewenswetenskap V1/Graad 10

5

MOD/November 2014 NCS

1.2

Gee die biologiese term vir elkvan die volgende beskrywings. Skryf slegs die korrekte term langs die vraagnommer (1.2.1 tot 1.2.9) in jou ANTWOORDEBOEK neer. 1.2.1. Die pigment wat lig vasvang in blare. 1.2.2. Die beweging van ‘n gasmolekule van ‘n streek met ‘n hoë konsentrasie na ‘n streek met ‘n lae konsentrasie. 1.2.3. Die substraat waarop ‘n ensiem reageer. 1.2.4. Die soort samestelling wat gevorm word as ‘n aminosuur molekule verbind. 1.2.5. Die anorganiese stof met ‘n verhouding watersof tot suurstof van 2:1 1.2.6. Die polisakkariede wat selwande vorm. 1.2.7. Die organelle wat verantwoordelik is vir fotosintese. 1.2.8. Die afwykende siekte wat gekenmerk word deur abnormale beenvorming in volwassenes. (8)

Lewenswetenskap V1/Graad 10

6

MOD/November 2014 NCS

1.3

Dui aan of elk van die stellings in KOLOM I van toepassings is op SLEGS A, SLEGS B,, BEIDE A en B of GEENEEN van die items in KOLOM II. Skryf SLEGS A,SLEGS B , BEIDE A en B, of GEENEENlangs vraagnommer (1.3.1 tot 1.3.9) in jou ANWOORDEBOEK. KOLOM I KOLOM II 1.3.1. Verantwoordelik vir proteiensintese A: Ribosomes B: Lisosomes 1.3.2. Voorkom nagblindheid

A: Vitamien B B: Vitamien A

1.3.3. Vervoer organiese voedsel in planes

A: Floeëm B: Sifvate

1.3.4. Ensiem wat op plante werk

A: Protease B: Maltose

1.3.5. Die wasagtige laag op die buitenste oppervlak A: Epidermis van die blaar . B: Kutikula 1.3.6. Die stadium in die selsiklus waar die sel sy A: Interfase normale funksie uitvoer . B: Sitokinesis 1.3.7. Plantsel sonder kern.

A: Parenchiem B: Begeleidngsel

1.3.8. Te kort aan vitamien B

A: Pellagra B: Ragitis

1.3.9. Beheer stadige, onwillekeurige beweging in die A: Gestreepte spiere menslike liggaam. B: Gladde spiere (9x2) (18) 1.1. Bestudeer die volgende tabel en voltooi deur slegs die nommer 1.4.1 tot 1.4.6 en die antwoord neer te skryf.. Selorganel Golgi-liggaam

Funksie 1.4.1

Vind in plant/diere/beide 1.4.2

1.4.3

Sellulêre respirasie

1.4.4

Chloroplaste

1.4.5

1.4.6 (6) TOTAAL AFDELING A

50

Lewenswetenskap V1/Graad 10

7

MOD/November 2014 NCS

AFDELING B VRAAG 2 2.1

‘n Graad 10 leerling handig die volgende sketse in van ‘n plant en diersel wat hy onder ‘n ligmikroskoop gesien het.

2.1.1

Watter een van die sketse (A of B) verteenwoordig (a) Plantsel (b) Diersel

(2)

2.1.2

Gee EEN sigbare verskil tussen A en B.

(2)

2.1.3

Noem DRIE sigbare ooreenkomste tussen sel A en sel B.

(3)

2.1.4

Mitochondrion en chloroplaste was nie sigbaar onder die ligmikroskoop. Verduidelik hoekom dit so is . (1)

2.1.5

Noem TWEE funksie van die deel wat C genommer is. Een kenmerk het ooreenkoms met proteïene (2) (10)

Lewenswetenskap V1/Graad 10

8

MOD/November 2014 NCS

2.2

Hier onder is einskappe wat verwant is aan organiese verbindings A B C D

-

bevat stikstof bevat waterstof , suurstof en koolstof energie bron verhouding van H:O is 2:1

Skryf neer die nommers 2.2.1. tot 2.2.3 en langs dit die korrekte LETTERS uit bogenoemde lys: 2.2.1

TWEE eienskappe verwant aan lipiede.

(2)

2.2.2

TWEE eienskap verwant aan koolhidrate

(2)

2.2.3

EEN eienskap verwant aan proteïene

(1) (5)

2.3

Vyf verskillende voedsel soorte is getoets om die hoeveelheid vitamiene in elk te bepaal . Bestudeer meegaande tabel en beantword die vrae wat volg:

Vit. A

Lewer mg/g 4 000

Spinasie mg/g 2 000

Vis mg/g 150

Suurlemoen Kaas mg/g mg/g 0,0 500

Vit. C

5

14,9

0,0

20

0,0

Vit. D

40

20

280

20

70

2.3.1

Watter tipe voedsel sal verseker dat die oë nie uitdroog nie?

(1)

2.3.2

Watter tipe voedsel sal ragitis in kinders voorkom?

(1)

2.3.3

Watter ander afwyking siekte kan voorkom word by die voedsel tipe wat in genoem word in 2.3.1?

2.3.4

(1)

Watter DRIE voedselsort moet aan matrose gegee word om skeurbuik te voorkom?

(3)

2.3.5

Watter TWEE vitamiene in die tabel is vet oplosbaar ?

(2)

2.3.6

Gee TWEE redes hoekom vitamien C daagliks geneem moet word .

(2) (10)

Lewenswetenskap V1/Graad 10

9

MOD/November 2014 NCS

2.4

Bestudeer die onderstaande diagram wat die verskillende fase van mitose aandui

2.4.1

Deur gebruik te maak van nommer rangskik die fase dat dit in die korrekte volgorde is.

(3)

2.4.2

Identifiseer fase 2, 3 en 5

(3)

2.4.3

Gee TWEE redes hoekom mitose ‘n biologies belangrike proses is.

(2) (8)

2.5

Lees die volgend paragraaf rakende kanker en beantwoord die vrae wat volg: Kanker is ‘n siekte waarin die liggaamselle ongekontroleer verdeling toon. Kankerselle mag naby gelee weefsel binnedring en kan deur die bloedstroom of limpatiesestelsel na ander dele van die liggaam versprei. Feitlik alle kankers word veroorsaak deur abnormaliteit in die genetiese material van oordrag selle. Die abnormaliteit kan deur karsinogene veroorsaak word. Diagnose benodig gewoonlik ‘n histologiese ondersoek of weefsel biopsie monster deur ‘n patoloog. Meeste kankers kan behandel en sommiges kan genees word afhangende die soort , plek en stadium van die kanker

2.5.1

Defineer die term ‘kanker’

(1)

2.5.2

Noem DRIE voorbeelde van karsinogene.

(3)

2.5.3

Noem DRIE maniere waarmee kanker behandel kan word.

(3) (7) [40]

Lewenswetenskap V1/Graad 10

10 NCS

MOD/November 2014

VRAAG 3 3.1

Bestudeer die onderstaande diagram van ‘n orgaan van dikotiele plant illustreer en beantwoord die vrae wat volg.

3.1.1

Identifiseer die orgaan wat hierbo illustreer word

(1)

3.1.2

Gee die naam van die dele wat 2, en 5 genommer is.

(2)

3.1.3

Tabuleer EEN verskil tussen dele genommer 3 en 6

(3)

3.1.4

Noem die opening wat 7 genommer is .

(1)

3.1.5

Noem TWEE prosesse wat in die opening plaasvind genoem in

3.1 6

3.1.4.

(2)

Gee die funksie van dele genommer 1 en 8

(2) (11)

Lewenswetenskap V1/Graad 10

11 NCS

MOD/November 2014

Tempo van transpirasie van water absorpsie /gram van die plant per uur[Type a quote from the document or the summary of an interesting point. You can position the text box anywhere in the document. Use the Drawing Tools tab to change the formatting of the pull quote text box.]

3.2 Bestudeer onderstaande grafiek, wat die tempo van transpirasie en water absorbsie in ‘n plant wys.

3.2.1

Tempo van transpirasie Tempo van water absorpsie

Tyd /24 uur horlosie tyd

Noem DRIE omgewingsfaktore wat die tempo van transpirasie deur die blare direk kan beinvloed.

(3)

Kies EEN van die faktore wat jy in genoem het in vraag 2.3.2 (a) en verduidelik hoekom dit die tempo van transpirasie na 16:00 laat afneem.

(3)

3.2.3

Beskryf hoe die plant dalk mag lyk teen 14:00 en verduidelik hoekom .

(3)

3.2.4

Noem die instrument wat gebruik word om tempo van transpirasie te meet.

(1)

3.2.2

(10) 3.3

Tabuleer DRIE verskille tussen xileem en floeëm.

(7)

Lewenswetenskap V1/Graad 10

3.4

12 NCS

MOD/November 2014

Bestudeer die volgende diagram van die spiere, bene en gewrigte in die arm van ‘n meisie . Beantwoord die vrae wat volg .

3.4.1

Skryf die biologiese name vir die bene genommer 1, 2, 3, 4 en 5 in the bostaande diagram .

3.4.2

(5)

Gebruik die name van die spiere in bostaande diagram om funskie te verduidelik wanneer ‘n swaar voorwerp opgetel word.

(3)

3.4.3

Wat word die spier koordinasie genoem ?

(1)

3.4.4

Noem die soort gewrig wat onderskeidelik by X, Y en Z gevind word ?

(3) (12) [40]

TOTAAL VIR AFDELING B

80

Lewenswetenskap V1/Graad 10

13 NCS

MOD/November 2014

AFDELING C VRAAG 4 Beskryf die spier en seuwee weefsel deur te verwys na hul bou en funksie INHOUD SINTESE TOTAAL AFDELING C GROOT TOTAAL

(17) (3) 20 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

LEWENSWETENSKAP VRAESTEL1 NOVEMBER 2014

MEMORANDUM GRAAD 10

PUNTE: 150

Die memorandum bestaan uit 9 bladsye.

Lewenswetenskap Vr1/Graad 10

2 MEMORANDUM

MOD/November 2014

BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 2014 1.

Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui ‘maks’ punte in die regterkantse kantlyn aan.

2.

Indien byvoorbeeld drie redes vereis word en vyf word gegee. Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek / nie korrek is nie.

3.

Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word Lees alles en krediteer die relevante dele.

4.

Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.

5.

Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.

6.

As geannoteerde diagramme aangebied in plaas van beskrywings wat vereis word Kandidate sal punte verbeur.

7.

Indien vloeidiagramme i.p.v beskrywings aangebied word Waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om te krediteer.

8.

Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie Krediteer

9.

Onherkenbare afkortings Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.

10.

Verkeerd genommer

Lewenswetenskap Vr1/Graad 10

3 MEMORANDUM

MOD/November 2014

Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar. 11.

Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie.

12.

Spelfoute Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.

13.

Indien gewone name gegee word in terminologie Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is.

14.

Indien slegs 'n letter vereis word en slegs die naam word gegee (en andersom) Geen krediet

15.

As eenhede van mate nie aangedui word nie Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui.

16.

Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word.

17.

Opskrif. Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van 'n opskrif voorsien wees.

Lewenswetenskap Vr1/Graad 10

4 MEMORANDUM

MOD/November 2014

AFDELING A VRAAG 1 1.1. 1.1.1. 1.1.2. 1.1.3. 1.1.4. 1.1.5. 1.1.6. 1.1.7. 1.1.8. 1.1.9.

D C D D C B A C D [18]

1.2. 1.2.1. 1.2.2. 1.2.3. 1.2.4. 1.2.5. 1.2.6. 1.2.7. 1.2.8.

Chrolopyll Diffusion Substrate Protein Water Cellulose Chloroplast Osteomalacia [8]

1.3. 1.3.1. 1.3.2. 1.3.3. 1.3.4. 1.3.5. 1.3.6. 1.3.7. 1.3.8. 1.3.9.

Slegs A Slegs B Beide A en B Slegs A Slegs B Slegs A Geen Geen Slegs B [18]

Lewenswetenskap Vr1/Graad 10

5 MEMORANDUM

MOD/November 2014

1.4. 1.4.1. 1.4.2. 1.4.3. 1.4.4. 1.4.5. 1.4.6.

Sekreteer Beide plant en diere Mitochondrion Beide plant en diere Fotosintese Plante alleen [6] TOTAAL VIR AFDELING A = [50]

Lewenswetenskap Vr1/Graad 10

6 MEMORANDUM

MOD/November 2014

AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1

(a) A (b) B

2.1.2

2.1.3

(2) Sel A Plantsel het selwand

Sel B Diersel het geen selwand

Sel het ‘n reëlmatige vorm

Sel het ‘n onreëlmatige vorm (Merk die slegs eerste verskil) (2)

Ooreenkomste

- beide selle het kern - beide selle het ‘n selmembraan - beide selle het ‘n sitoplasma.

(3)

2.1.4

Die struktuur is te klein om onder ligmikroskoop gesien te word.

(1)

2.1.5

- Beheer alle metaboliese aktiwitiete van die sel - dra geneitiese einskappe oor van sel tot sel.

(2) (10)

2.2 2.2.1

B en C

2.2.2

B , C of D

2.2.3

A /B

(2) enige 2 enige 1

(2) (1) (5)

Lewenswetenskap Vr1/Graad 10

7 MEMORANDUM

MOD/November 2014

2.3 2.3.1 2.3.2 2.3.3 2.3.4 2.3.5 2.3.6

Lewer Vis Nagblindheid Suurlemoen , Spinasie en Lewer Vit A en D Dit is oplosbaar , daarom uitgeskei in uriene Dit word nie gestoor in die liggaam

(1) (1) (1) (3) (2) (2) (10)

2.4 2.4.1

4

1

5

2

3

(5)

2.4.2

4

(1)

2.4.3

- vir groei - vir beskadigde of verslet weefsel - voortplanting in sommige organismes (Merk sleg die eerste twee)

(2) (8)

2.5 2.5.1 2.5.2 2.5.3

Dit is ‘n ongekontroleerde verdeling van selle Radiasie /son /besoedeling /sigarette rook /chemiese bv. asbes /hormonale ongebalanseer /oorerflikeheids faktore (Merk sleg die eerste twee) Chirurgie Chemoterapie radioterapie

(1) (3) (3) (7) 40

Lewenswetenskap Vr1/Graad 10

8 MEMORANDUM

MOD/November 2014

VRAAG 3 3.1 3.1.1 3.1.2 3.1.3

3.1.4 3.1.5 3.1.6

Blaar 1 – Kutikula 2 – Epidermis 5 – Intersellulêre lugruimtes Deel 3 Boonste mesofil Verlengde selle Groot aantal chloroplaste Dig gepak Geen intersellulêre ruimtes

(1) (3) Deel 6 Laer mesofil Ronde selle Min chloroplaste Los van mekaar Het intersellulêre ruimtes

ENIGE EEN VAN DIE VERSKILLE+ 1merk vir tabel Huidmondjie Transpirasie Gaswisseling 1 – voorkom waterverlies 8 - vorm huidmondjie /laat huidmondjie oop en toemaak

(3) (1) (2) (2) (11)

3.2 3.2.1 (a) (b)

(c)

(d)

- Temperatuur - Lig - Humiditeit As voorbeeld , lig - As die ligintensiteit verminder - Die huidmondjie sluit - Die tempo van transpirasie val agv laer verdamping (Nota: Leerders mag een van die kies temperatuur, lig of humiditeit)

(3)

(3)

- Dit mag vewelk/verlep lyk - Die tempo van transpirasie is groter as die tempo van absorpsie - So die water gaan verlore en plant verloor furgidity. Potometer

(3) (1) (10)

Lewenswetenskap Vr1/Graad 10

3.3

9 MEMORANDUM

Xileem - Wande dik met

MOD/November 2014

-

lignienselwande

lignien

- Dooie weefsel

-

om aaneenlopende buis te

Lewende weefsel met sitoplasma

- Verbind op die punt aan punt -

vorm

Verbind punt aan punt om aaneenlopende buis te vorm

- Permanent en vorm hout in ouer meerjarige plante. -

Floeëm Wande nie verdik met

-

Vervang jaar na jaar in meerjarige plants.

Geen dwarswande in buis -

Dwarswande met gate word sifplate genoem dit is

- Xileemtrageiede maak die

op einde van die sel.

vesels op/uit -

Bestaan uit sifvate en begeleidende selle.

(Merk sleg die eerste drie the verskille .)

3.4 3.4.1 3.4.2

1 = Humerus 2 = Ulna 3 = Radius Die biceps treksaam en vord korter om radius te lig , die triceps ontspan / verleng.

(3)

3.4.3

Antagonistiese

(3) (1)

3.4.4

X: Y: Z:

(3)

Bal en potjie Skarnier Gly

(10) TOTAAL VIR AFDELING B

80

Lewenswetenskap Vr1/Graad 10

10 MEMORANDUM

MOD/November 2014

AFDELING C VRAAG 4

Spierweefsel Bestaan uit din spierselle wat parallel aan mekaar is Hulle is instaat om saam te trek en ontspan Dit het baie mitochondrion omdat baie energie benodig word Skeletspiere Heg aan bene met tendons Bestaan uit vesels wat dit ‘n gestreepte voorkoms gee Dit is verantwoordelik vir alle willekeurige bewegings , soos stap/hardloop Hartspiere Gevind in die wande van die hart Hulle het vertakte selle Dit is onwillekeurige spiere Beheer hart klop Gladde spiere Is spoel vormig Het ‘n enkele kern Is onwillekeurige spiere Dit kan saamtrek vir lang periodes Maks 10 Senuwee weefsel Word hoofsaaklik in senuweestelsel gevind Bestaan uit senuweeselle /neurone Neurone bestaan uit selliggaamy ,kern en dendriete/aksons Motoriese neurone Dra impulse van SSS na spiere /kliere Sensoriese neurone Dra impulse van sintuie oor na SSS Maks 7

Inhoud : 17 Sintese : 3 Totaal : (20)

Lewenswetenskap Vr1/Graad 10

11 MEMORANDUM

MOD/November 2014

Kriteria

Relevant

Logiese volgorde

comprehensive

Algemeen

Alle informasie voorsien is relevant tot onderwerp. Slegs informasie relevant tot spiere en seuwee weefsel.

Idees geranskik in logiese/oorsaak – effek volgorde. Generally the functions and structure are discussed

Alle aspekte benodig vir opstel behoorlik gedek.

1

1

In die opstel in Q4 Punte

Al drie spiergroepe en twee seuweeweefsel word bespreek. 1

TOTAAL AFDELING C 20 GROOT TOTAAL 150

Suggest Documents