NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE V1 MODEL 2007 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye. Kopiereg vo...
Author: Bennett Chase
16 downloads 5 Views 197KB Size
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 11

LEWENSWETENSKAPPE V1 MODEL 2007

PUNTE: 150 TYD: 2½ uur

Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

Lewenswetenskappe/V1

2 NSS

DoE/Model 2007

INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word: 1.

Beantwoord AL die vrae.

2.

Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDEBOEK.

3.

Begin elke vraag se antwoord bo-aan 'n NUWE bladsy.

4.

Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.

5.

Skryf netjies en leesbaar.

6.

Indien die vrae NIE beantwoord word volgens die instruksies by elke vraag nie, sal kandidate punte verbeur.

7.

ALLE tekeninge moet met 'n potlood gemaak word en die byskrifte met blou of swart ink.

8.

Gebruik diagramme en vloeidiagramme slegs wanneer dit versoek word.

9.

Die diagramme in die vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie.

10.

Grafiekpapier mag NIE gebruik word nie.

11.

Nie-programmeerbare sakrekenaars, gradeboë en passers mag gebruik word.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

3 NSS

Lewenswetenskappe/V1

DoE/Model 2007

AFDELING A VRAAG 1 1.1

Verskeie moontlike opsies word as antwoorde vir die volgende vrae verskaf. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A - D) langs die vraagnommer (1.1.1 - 1.1.5) in die antwoordeboek neer, byvoorbeeld 1.1.6 D. 1.1.1

Watter EEN van die volgende is die korrekte volgorde vir die vloei van urien? A B C D

Nierpelvis ĺ ureter ĺ blaas ĺ uretra Blaas ĺ nierpelvis ĺ uretra ĺ ureter Ureter ĺ blaas ĺ nierpelvis ĺ uretra Uretra ĺ nierpelvis ĺ ureter ĺ blaas

VRAE 1.1.2 en 1.1.3 is op die volgende diagram, wat die verbinding tussen twee neurone aandui, gebaseer. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg.

Mitochondrium

Struktuur van die verbinding tussen twee neurone

1.1.2

Die verbinding tussen die neurone word 'n … genoem. A B C D

Kopiereg voorbehou

sinaps akson miliënskede ganglion

Blaai om asseblief

4 NSS

Lewenswetenskappe/V1

1.1.3

Die mitochondrium wat in die diagram getoon word, … A B C D

1.1.4

eensellig en parasities in plante en diere. eensellig en kernloos. mikroskopiese plante met 'n saprofitiese voedingswyse. eensellig met 'n kern en parasities in plante en diere.

Virusse het 'n … A B C D

1.2

vervoer impulse. verhoog die tempo van respirasie in neurone. berg neurotransmitters totdat hulle benodig word. voorsien ATP vir die produksie van neurotransmitters.

Bakterieë is … A B C D

1.1.5

DoE/Model 2007

DNA wat 'n selkern bevat en 'n vetomhulsel. nukleïensuurkern en 'n plasmamembraan. DNA-kern en 'n proteïenomhulsel. nukleïensuurkern en 'n proteïenomhulsel.

(5 x 2)

(10)

Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 - 1.2.6) in die antwoordeboek neer. 1.2.1

Plekke waar twee of meer bene bymekaarkom

1.2.2

Spiere wat teen mekaar werk

1.2.3

Die verwydering van metaboliese afval uit die liggaam uit

1.2.4

'n Organisme wat siektes veroorsaak

1.2.5

Die vegetatiewe deel van 'n fungus

1.2.6

'n Dier, gewoonlik 'n insek, wat siekteveroorsakende mikroorganismes van een gasheer na 'n ander oordra

Kopiereg voorbehou

(6)

Blaai om asseblief

5 NSS

Lewenswetenskappe/V1

1.3

DoE/Model 2007

Kies 'n item uit KOLOM B om by 'n stelling in KOLOM A te pas. Skryf slegs die letter (A - K) langs die vraagnommer (1.3.1 - 1.3.6) in die antwoordeboek neer, byvoorbeeld 1.3.7 L. KOLOM A 1.3.1

Neurone wat impulse na die sentrale senuweestelsel vervoer

1.3.2

Die hoofarterie wat suurstofryke bloed weg vanaf die hart na ander dele van die liggaam vervoer

1.3.3

Weefsel wat water in 'n plant vervoer

1.3.4

Selle wat die teenwoordigheid van vreemde organismes identifiseer en dit vernietig

1.3.5

1.3.6

KOLOM B A

floëem

B

motoriese

C

limfosiete

D

eritrosiete

E

tuberkulose

F

sensoriese

G

aorta

H

pulmonêre arterie

'n Siekte wat deur 'n virus veroorsaak word

I

masels

Klein stukkies DNA in bakterieë

J

plasmiede

K

xileem (6)

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

6 NSS

Lewenswetenskappe/V1

1.4

DoE/Model 2007

Die onderstaande grafiek toon die geskatte getal MIV-infeksies geprojekteer tot die jaar 2010 in Suid-Afrika aan. Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg:

Getal mense met MIV besmet in miljoene

Geskatte getal MIV-infeksies in Suid-Afrika 7 6 5 4 3 2 1 0

1998

2000

2002

2004

2006

2008

2010

Tyd in jaar

1.4.1

Hoeveel miljoen mense, na raming, was in 2003 met MIV besmet?

(1)

1.4.2

Beskryf die tendense wat in die bostaande grafiek getoon word.

(3)

1.4.3

Gee 'n moontlike verduideliking vir die geskatte getal MIV-infeksies wat van 2008 tot 2010 waargeneem word.

(2)

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

7 NSS

Lewenswetenskappe/V1

1.5

DoE/Model 2007

Bestudeer die volgende diagram en beantwoord die vrae wat volg:

B

C

A

Bou van 'n deel van die sentrale senuweestelsel

1.5.1

Identifiseer die orgaan wat in die diagram voorgestel word.

(1)

1.5.2

Benoem die dele wat A en C onderskeidelik gemerk is.

(2)

1.5.3

Noem TWEE funksies van deel B.

(2)

1.5.4

Benoem die benerige struktuur wat die orgaan, wat in die diagram getoon word, omsluit.

(1)

Verduidelik hoe die verbruik van 'n groot hoeveelheid alkohol die funksionering van die deel wat C gemerk is, kan beïnvloed.

(2)

Die wettige perk van alkoholkonsentrasie in die bloed in Suid-Afrika is 0,05 g/100 m". Die alkoholkonsentrasie van Ronel se bloed is 1,00 g/100 m". Sy dring egter daarop aan dat sy ná 'n partytjie veilig huis toe kan bestuur. Moet Ronel toegelaat word om huis toe te bestuur?

(1)

Verduidelik jou antwoord op VRAAG 1.5.6.

(2)

1.5.5

1.5.6

1.5.7

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

8 NSS

Lewenswetenskappe/V1

1.6

DoE/Model 2007

Lees die volgende gedeelte oor malaria en bestudeer die temperatuurkaart van 'n pasiënt wat met malaria besmet is: Malaria is endemies (altyd teenwoordig) in Afrika en Asië. Elke jaar word 200 miljoen tot 300 miljoen mense met malaria besmet, meestal in die warm tropiese en subtropiese streke, en elke jaar sterf meer as een miljoen mense as gevolg daarvan. Die malariaparasiet is 'n eensellige spoorvormende organisme wat Plasmodium genoem word. In mense produseer Plasmodium spore wat merosoïete genoem word wat rooibloedliggaampies oor en oor besmet en veroorsaak dat hulle bars. Dit het die koors, wat kenmerkend by malariapasiënte is, tot gevolg. Die wyfiemuskiet, Anopheles, versprei 'n algemene soort malaria wat deur Plasmodium vivax veroorsaak word. Plasmodium word in die mens vrygestel wanneer 'n muskiet bloed suig. Die onderstaande grafiek toon die temperatuurkaart van 'n persoon wat aan malaria ly. Die eerste koorsaanval vind gewoonlik 10 dae na infeksie plaas. So 'n aanval word deur drie fases gekenmerk: koue-, warm- en sweetfases. Veronderstel dag 1 op die kaart was 22 Maart 2006. Temperatuurkaart van 'n malariapasint

Temperatuur van 'n malariapasiënt 41 warm fase

40.5

Temperatuurin(°C) Temperatuur C

40 sweetfase

39.5 39 38.5 38 37.5 37 36.5 36

koue fase

Dag 6

25

24

23

22

Dag 5

21

20

19

18

Dag 4

17

16

15

14

Dag 3

13

12

11

10

Dag 2

9

8

7

6

5

Dag 1

4

3

2

1

35.5

Dae

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

9 NSS

Lewenswetenskappe/V1

1.6.1

Vanaf die kaart, bepaal: (a)

(b) 1.6.2

(b)

1.6.4

(1)

Die getal koorsaanvalle wat aangeteken is

(1)

Die datum waarop die pasiënt aanvanklik deur die muskiet besmet is

(1)

Die dag waarop jy die begin van die volgende koorsaanval sal verwag

(1)

Bepaal vanaf die kaart, die pasiënt se: (a)

Laagste temperatuur (in °C) op Dag 2

(1)

(b)

Hoogste temperatuur (in °C) op Dag 2

(1)

Verwys na Dag 5 om die volgende te beantwoord: (a)

Stel 'n rede voor vir die skerp toename in temperatuur tydens die warm fase.

(1)

Stel EEN simptoom voor wat die pasiënt moontlik tydens die koue fase kan ervaar.

(1)

Noem DRIE maniere waarop jy jouself teen malariebesmetting kan beskerm.

(3)

(b)

1.6.5

Die normale liggaamstemperatuur (in oC) van 'n gesonde persoon

Bereken die volgende: (a)

1.6.3

DoE/Model 2007

TOTAAL AFDELING A:

Kopiereg voorbehou

50

Blaai om asseblief

Lewenswetenskappe/V1

10 NSS

DoE/Model 2007

AFDELING B VRAAG 2 2.1

'n Wetenskaplike het 'n ondersoek ontwerp om te bepaal of mikrobes op menslike hare voorkom. 'n Steriele petribakkie (ronde, plat houer) wat steriele voedings-agar (stof waarop mikrobes voed en groei) bevat, is gebruik. Die deksel van die petribakkkie is versigtig verwyder en 'n menslike haar is op die oppervlak van die agar geplaas. Die deksel is toe teruggeplaas en die petribakkie is vir 48 uur in ’n broeikas (apparaat waarvan die temperatuur beheer kan word) geplaas. Die bakkie is toe ondersoek. 2.1.1

Wat word met 'n steriele petribakkie bedoel?

(1)

2.1.2

Gee 'n hipotese waarvoor in bogenoemde ondersoek getoets is.

(2)

2.1.3

By watter EEN van die volgende temperature (0 °C, 30 °C, 80 °C, 100 °C) moes die broeikas gestel gewees het?

(1)

2.1.4

Verduidelik jou antwoord op VRAAG 2.1.3.

(2)

2.1.5

Beskryf 'n geskikte kontrole vir hierdie ondersoek.

(2)

2.1.6

Verduidelik waarom 'n kontrole vir hierdie ondersoek noodsaaklik is.

(2)

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

11 NSS

Lewenswetenskappe/V1

2.2

DoE/Model 2007

'n Monster is geneem van 'n pasiënt wat aan 'n keelinfeksie ly. Die bakterieë op die wattepluisie is op 'n voedings-agar in 'n petribakkie gekweek. 'n Skyf met meervoudige arms, met verskillende tipes antibiotikum op die punte van elk van die ses arms, is toe bo-op die bakterieë geplaas. Die twee helftes van die petribakkie is toe saam geseël en in 'n broeikas teen 30 °C geplaas. Die volgende diagram toon die resultaat van die ondersoek ná 48 uur:

A

Petribakkie B

F C E

Skyf met meervoudige arms

D

Agar Resultaat van die ondersoek

Sleutel: A-F

Ses verskillende tipes antibiotikum

Strook van bakteriële groei

Strook met geen bakteriële groei

2.2.1

Noem EEN verskil in die werking van antibiotika B en F.

2.2.2

Dit was bekend dat die pasiënt vir antibiotika B allergies was.

Kopiereg voorbehou

(2)

(a)

Watter antibiotikum moet aan die pasiënt gegee word?

(1)

(b)

Verduidelik jou antwoord op VRAAG 2.2.2 (a).

(2)

Blaai om asseblief

Lewenswetenskappe/V1

2.2.3

(b)

2.2.5

2.2.6

2.2.7

Kopiereg voorbehou

DoE/Model 2007

Dit lyk asof die organisme wat hierdie infeksie veroorsaak, bestand is teen twee van die antibiotika. (a)

2.2.4

12 NSS

Na watter TWEE antibiotika word in die bostaande bewering verwys?

(2)

Verduidelik jou antwoord op VRAAG 2.2.3 (a).

(2)

Die pasiënt is 'n 5-dag-kursus van die geskikte antibiotikum gegee. Verduidelik waarom dit belangrik is om die kursus antibiotikum te voltooi, selfs al voel jy beter.

(3)

In die eerste gedeelte van die twintigste eeu, is spinnekoppe se webbe (waarin baie fungispore vasgevang word) op klein snye en wonde geplaas. Stel EEN rede voor vir die volgende: (a)

Waarom dit waarskynlik 'n nuttige prosedure was

(2)

(b)

Waarom dit gevaarlik kon gewees het

(2)

Antibiotika is ondoeltreffend teen virusinfeksies. Waarom dan, word antibiotika soms aan mense gegee wat aan virusinfeksies, soos griep, ly? Noem TWEE maniere waarop 'n ontsmetmiddel of antiseptiese middel van 'n antibiotikum verskil.

(2)

(2) [30]

Blaai om asseblief

13 NSS

Lewenswetenskappe/V1

DoE/Model 2007

VRAAG 3 3.1

Te veel of te min water kan selle beskadig. Om gesond te bly, moet die totale hoeveelheid water wat deur die liggaam ingeneem word, dieselfde wees as dit wat deur die liggaam uitgeskei word. Ons liggame hou die waterinhoud in die liggaam met groot sorg konstant. Die bygaande tabel toon die totale volume water wat op een dag deur 'n Graad 11-leerder ingeneem en verloor is. Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg: Volume water wat op een dag ingeneem en verloor word (cm3) WATER INGENEEM WATER VERLOOR

Daaglikse aktiwiteite Drink

Normale dag (binnenshuis by 'n gemaklike temperatuur en humiditeit) Dag buite in koue weer Dag buite in baie warm weer

Voedsel

Respirasie

Totaal

Urien

Sweet

Uitaseming

Ontlasting

Totaal

1 400

800

200

2 400

950

950

400

100

2 400

1 100

800

400

2 400

1 800

200

300

100

2 400

X

800

200

3 000

700

1400

750

150

3 000

3.1.1

3.1.2

3.1.3

3.1.4

Kopiereg voorbehou

Bereken die hoeveelheid water wat die leerder ingeneem het deur water te drink op 'n dag buite in baie warm weer, wat deur X op die tabel aangetoon is. (Toon ALLE berekenings.)

(3)

Teken 'n kolomgrafiek om die verskillende maniere waarop die leerder water op 'n normale dag en op 'n dag buite in koue weer verloor het, te vergelyk. Gebruik dieselfde asse om beide stelle kolomme te teken.

(11)

Wat dink jy moes die leerder op die dag buite in baie warm weer gedoen het om te verseker dat die hoeveelheid water wat deur die liggaam ingeneem en verloor is, dieselfde is?

(1)

Beskryf die rol wat antidiuretiese hormoon (ADH) tydens die behoud van water in die liggaam, op 'n warm dag buite, speel.

(5)

Blaai om asseblief

14 NSS

Lewenswetenskappe/V1

3.2

DoE/Model 2007

Die onderstaande diagram toon die bene van 'n atleet terwyl hy wag vir 'n wedloop om te begin. Die letters A tot F toon sommige van die spiere asook die gewrigte wat tydens die wedloop gebruik sal word.

A C

B

D E F

DIAGRAM wat die spiere en gewrigte toon

3.2.1

3.2.2

Kopiereg voorbehou

As die Afsetter se rewolwer afgaan, sal die atleet se regterbeen reguit gemaak word, wat die atleet opwaarts en vorentoe sal stoot. Watter van die letters (A tot F) dui die spiere aan wat sal: (a)

Ontspan

(1)

(b)

Saamtrek

(3)

Die been wat in die diagram getoon word, het verskillende tipes gewrigte. Watter van die volgende letters (A tot F) toon: (a)

'n Skarniergewrig

(1)

(b)

'n Koeëlgewrig

(1)

Blaai om asseblief

15 NSS

Lewenswetenskappe/V1

3.2.3

DoE/Model 2007

Tydens die wedloop het die atleet 'n besering aan sy regterknie opgedoen wat geskeurde ligamente tot gevolg gehad. As gevolg hiervan, is hy vir ses weke nie toeglaat om aan kompetisies deel te neem nie. Gedurende hierdie periode is hy slegs een derde van sy maandelikse inkomste betaal. (a)

Wat is ligamente?

(1)

(b)

Dink jy dat atlete wat nie in staat is om weens beserings aan kompetisies deel te neem nie, op hulle volle inkomste geregtig is?

(1)

(c)

Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 3.2.3 (b)

(1)

(d)

Na ses weke het die atleet uitgevind dat die kniebesering permanent is. Hy het chirurgie ondergaan om 'n kunsmatige knie te laat insit, wat beter as sy oorspronklike knie kon presteer. Waarom behoort hy NIE toegelaat te word om aan kompetisies, waaraan hy voorheen deelgeneem het, deel te neem nie?

TOTAAL AFDELING B:

Kopiereg voorbehou

(1) [30] 60

Blaai om asseblief

16 NSS

Lewenswetenskappe/V1

DoE/Model 2007

AFDELING C VRAAG 4 4.1

Die onderstaande diagramme toon twee stadiums van die verandering in die vorm van die lens wanneer 'n menslike oog op 'n voorwerp gefokus is:

A

C

B

DIAGRAM 1

4.1.1

4.1.2

4.1.3

4.1.4

Kopiereg voorbehou

DIAGRAM 2

Watter lens (DIAGRAM 1 of DIAGRAM 2) is meer vir ver visie geskik?

(1)

Verduidelik hoe die verandering van DIAGRAM 1 na DIAGRAM 2 teweeggebring is.

(6)

Watter deel (gemerk A, B of C) reguleer die hoeveelheid lig wat die oog binnekom?

(1)

Verduidelik wat sou gebeur het as die lens nie sy vorm kon verander het nie.

(2)

Blaai om asseblief

Lewenswetenskappe/V1

4.2

17 NSS

DoE/Model 2007

Lees die onderstaande gedeelte en beantwoord dan die vrae wat daarop gebaseer is: Wanneer die ventrikels van die hart bloed na die arteries pomp, is die druk van die bloed in die arteries hoog. Dit word sistoliese druk genoem (gemiddeld 120 mm Hg). Wanneer die hartspiere ontspan, is die druk in die arteries baie laer. Dit word diastoliese druk genoem (gemiddeld 80 mm Hg). Die gemiddelde bloeddruk van 'n gesonde persoon is 120 oor 80. Dit is normaal as 'n persoon se bloeddruk effens van die gemiddeld verskil. As bloeddruk te hoog of te laag is, kan medikasie gebruik word om dit te beheer. Hoë bloeddruk word 'hipertensie' genoem en lae bloeddruk word 'hipotensie' genoem. Daar is verskeie faktore wat tot hartsiektes bydra, naamlik hipertensie, beroerte, gebrek aan oefening, rook, 'n dieet ryk aan vette, vetsug en diabetes. Navorsing het getoon dat 25% van die Suid-Afrikaanse bevolking aan hipertensie ly en dat dit besig is om toe te neem. Die behandeling van hipertensie is duur en het 'n groot invloed op die gesondheidstelsel en op die ekonomie. 4.2.1

4.2.2

4.2.3

4.2.4

Kopiereg voorbehou

Verduidelik wat veroorsaak dat die druk in die arteries verhoog of verlaag.

(4)

Waarom is dit noodsaaklik dat die bloeddruk in die kapillêre vate baie laer as dié in die arterie moet wees?

(4)

Maak 'n lys van DRIE redes waarom hartsiektes in Suid-Afrika aan die toeneem is.

(3)

Stel EEN manier voor waarop die regering die aantal mense met hartsiektes kan verminder.

(2)

Blaai om asseblief

18 NSS

Lewenswetenskappe/V1

4.2.5

DoE/Model 2007

'n Groep Graad 11-leerders het besluit om 'n opname te maak om te bepaal hoeveel mense in hulle gemeenskap aan hipertensie ly. Onderstaande lys toon die stappe (nie in volgorde nie) wat hulle tydens hulle opname gevolg het: 1

Hulle het na die kliniek toe gegaan om inligting te kry in verband met die aantal mense wat maandeliks vir hipertensie behandel word.

2

Hulle het 'n paar gevolgtrekkings op grond van hulle resultate gemaak.

3

Hulle het state opgestel om hulle resultate aan te teken.

4

Hulle het hulle resultate ontleed en die inligting in grafieke voorgestel.

5

Hulle het beplan hoe hulle die opname sou uitvoer.

Skryf slegs die letter neer, wat die korrekte volgorde van die stappe wat by die opname betrokke was, aandui: A B C D

Kopiereg voorbehou

1ĺ2ĺ3ĺ4ĺ5 4ĺ5ĺ2ĺ3ĺ1 5ĺ3ĺ1ĺ4ĺ2 5ĺ3ĺ1ĺ2ĺ4

(2)

Blaai om asseblief

Lewenswetenskappe/V1

4.3

19 NSS

DoE/Model 2007

Lees die volgende artikel in verband met orgaanoorplantings:

ORGAANOORPLANTINGS EN ETIEK Menslike orgaanoorplantings het 'n nuwe lewe aan duisende mense in SuidAfrika gegee. Daar is egter baie etiese kwessies en menings wat die hele praktyk van orgaanoorplantings negatief kan beÏnvloed. As middelpunt van die etiese debatte is twee baie belangrike vrae: x Hoe kry ons organe? (beskikbaarheid) x Hoe besluit ons wie die organe sal ontvang? (verspreiding) Daar is altyd minder skenkers as wat daar potensiële ontvangers is. Dit is die rede waarom duisende jaarliks sterf terwyl hulle vir organe wat oorgeplant kan word, wag. Dan is daar die probleem van toestemming. Iemand moet vir oorplanting toestemming gee sodat die organe verwyder kan word. Die verspreiding van organe laat ook baie vrae ontstaan. Moet organe aan pasiënte gegee word wat die duur operasies kan bekostig of moet elkeen 'n billike kans hê om die organe te ontvang?

Skryf 'n opstel wat die strategieë beskryf wat die Departement van Gesondheid kan gebruik om die beskikbaarheid van organe wat oorgeplant kan word, te verhoog, asook die strategieë wat 'n billike verspreiding daarvan verseker. Sluit ook jou eie mening oor orgaanoorplantings in en noem of jy toestemming sal gee om jou organe te skenk of nie, met redes vir jou antwoord. LET WEL:

Kopiereg voorbehou

GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van vloeidiagramme of diagramme nie.

Blaai om asseblief

20 NSS

Lewenswetenskappe/V1

DoE/Model 2007

Die volgende assesseringskaal sal gebruik word om jou opstel te assesseer:

1 Een geskikte strategie gegee

PUNTE 2 Twee geskikte strategieë gegee

Een geskikte strategie gegee

Twee geskikte strategieë gegee

Ondersteun/ Ondersteun nie, sonder geskikte redes Ja/Nee met geen geskikte rede nie

Ondersteun/ Ondersteun nie, met een geskikte rede Ja/Nee met een geskikte redes

Betekenisvolle gapings in logika en vloei van die antwoord

Klein gapings in Goed gestruktudie logika en vloei reerd - demonvan die antwoord streer insig en begrip van die vraag

KRITERIA Strategieë vir beskikbaarheid Strategieë om billike verspreiding te verseker Eie mening oor oorplanting van organe Skenker/Nieskenker met redes Sintese

3 Drie of meer geskikte strategieë gegee Drie of meer geskikte strategieë gegee Ondersteun/ Ondersteun nie, met twee geskikte redes Ja/Nee, met twee/meer geskikte redes

(15)

Kopiereg voorbehou

TOTAAL AFDELING C:

40

GROOTTOTAAL:

150

1.3.1 1.3.2 1.3.3 1.3.4 1.3.5 1.3.6

1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.2.6

1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5

QUESTION

Life Sciences/P1

1 1 1 1 1 1

1 1 1 1 1 1

2 2 2 2 2

COGNITIVE LEVELS A B C D

1 1 1 1 1 1

1 1 1 1 1 1

2 2 2 2 2

AS1 AS2 AS3 AS1 AS2 AS3 AS1 AS2 AS3

QUESTION ANALYSIS GRID LIFE SCIENCES GRADE 11 PAPER 1 EXAMPLAR 2007 LO1 LO2 LO3

NSC GRID PAPER

1 1 1

1 1 1

1 1 1

1 1 1

TISSUES, STRUCTURE, CELLS AND CONTROL MOLECULAR AND STUDIES PROCESSES 2 2 2 2 2

KNOWLEDGE AREA

1 1 1 1 1 1

1 1 1 1 1 1

2 2 2 2 2

TOTAL

DoE/November 2007

Total Question 1

1.6.1 1.6.2 1.6.3 1.6.4 (a) (b) 1.6.5

8

1 1 3

2

24 18

2

2

2 1 2

1

2 2

1.5.1 1.5.2 1.5.3 1.5.4 1.5.5 1.5.6 1.5.7

1

1 3 2

-

COGNITIVE LEVELS A B C D

1.4.1 1.4.2 1.4.3

QUESTION

Life Sciences/P1

LO2

LO3

-

13

2 2 2 1

1 3 2

-

28

1 2 2 1

6

1 3

2

-

-

3

1 2

AS1 AS2 AS3 AS1 AS2 AS3 AS1 AS2 AS3

LO1

2 NSC GRID PAPER

27

2 2 2 1 1 3 23

1 2 2 1 2 1 2

TISSUES, STRUCTURE, CELLS AND CONTROL MOLECULAR AND STUDIES PROCESSES 1 3 2

KNOWLEDGE AREA

50

2 2 2 1 1 3

1 2 2 1 2 1 2

1 3 2

TOTAL

DoE/November 2007

Total Question 2

2.2.1 2.2.2 (a) (b) 2.2.3 (a) (b) 2.2.4 2.2.5 2.2.6 2.2.7

2.1.2 2.1.3 (a) (b) 2.1.4 2.1.5

2.1.1

QUESTION

Life Sciences/P1

1

1

4

3

1

22

4 2 2

2 2

2

2 2 2

2

3

1 2

COGNITIVE LEVELS A B C D

LO2

LO3

5

2 1 2

4

2 2

11

2

2 1 2 2 2

-

3

2

1

3

3

4

4

-

AS1 AS2 AS3 AS1 AS2 AS3 AS1 AS2 AS3

LO1

3 NSC GRID PAPER

30

2 1 2 2 2 3 4 2 2

2 1 2 2 2

TISSUES, STRUCTURE, CELLS AND CONTROL MOLECULAR AND STUDIES PROCESSES 1

KNOWLEDGE AREA

30

2 1 2 2 2 3 4

2 1 2 2 2

1

TOTAL

DoE/November 2007

3.2.1 3.2.2 3.2.3 (a) (b) (c) (d) Total Question 3

Question 3 3.1.1 3.1.2 3.1.3 3.1.4

QUESTION

Life Sciences/P1

2

2

4

3 9

10 15

2

2 1 5

1 1 1 3

COGNITIVE LEVELS A B C D

LO2

LO3

-

11

11

4

1

3

-

12

4 2 2

5

-

-

1 1 1 3

AS1 AS2 AS3 AS1 AS2 AS3 AS1 AS2 AS3

LO1

4 NSC GRID PAPER

-

4 2 2 1 1 1 30

3 11 1 5

TISSUES, STRUCTURE, CELLS AND CONTROL MOLECULAR AND STUDIES PROCESSES

KNOWLEDGE AREA

4 2 2 1 1 1 30

3 11 1 5

TOTAL

DoE/November 2007

6

4.3

6

4 3

SUMMARY Question 1 8 24 Question2 1 4 Question 3 2 10 Question 4 - 22 Total 11 60 Total for 71 LO Norm for 75

5

3

2

75

18 22 3 15 3 13 5 68 11 79

22 13

2

-

4

4.2.1 4.2.2 4.2.3 4.2.4 4.2.5

Total Question 4

1 6 1 2

COGNITIVE LEVELS A B C D

4.1.1 4.1.2 4.1.3 4.1.4

QUESTION

Life Sciences/P1

LO2

LO3

5 2 7

2

2

60

15 53

4 11

-

13 11 4 3 31

3

3

4 4

4

4

60

28 3 12 10 53 70

10

1 6 1 2

4 13

6 3

4

4

4 3 7

3

3

30

3 3 27

-

3

3

3 3 11 17

11

6

3 2

AS1 AS2 AS3 AS1 AS2 AS3 AS1 AS2 AS3

LO1

5 NSC GRID PAPER

75

27 30 57 57

-

75

30 40 93 93

23

40

15

4 4 3 2 2

TISSUES, STRUCTURE, CELLS AND CONTROL MOLECULAR AND STUDIES PROCESSES 1 6 1 2

KNOWLEDGE AREA

150

50 30 30 40 150 150

40

15

4 4 3 2 2

1 6 1 2

TOTAL

DoE/November 2007

LO

Life Sciences/P1

6 NSC GRID PAPER DoE/November 2007

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 11

LEWENSWETENSKAPPE V1 MODEL 2007

MEMORANDUM

Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

Lewenswetenskappe/V1

2 NSS MEMORANDUM

DoE/Model 2007

AFDELING A 1.1 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5

A33 A33 D33 B33 D33

(5x2)

(10)

1.2 1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.2.6

Gewrigte3 Antagonistiese spiere3 Ekskresie3 Patogeen3 Miselium3 Vektor3

(6x1)

(6)

1.3 1.3.1 1.3.2 1.3.3 1.3.4 1.3.5 1.3.6

F3 G3 K3 C3 I3 J3

(6 x 1)

(6)

1.4 1.4.1 aanvaar tot by 5.13 miljoen

(1)

1.4.2 Die aantal mense wat met MIV bemet is neem toe3 vanaf 1998 tot 20083 daarna/ vanaf 2008 tot 20103 bly die aantal mense wat met MIV besmet is konstant3 enige 3 (3) 1.4.3 'n Entstof3 kon ontwikkel word om enige verdere infeksies te voorkom3/ Besmette mense3 gebruik kondome3/ Baie min mense3 gee toe aan gewaagde seksuele gedrag3 enige ander logiese rede 1.5 1.5.1 Brein3 1.5.2 A medulla oblongata3 C Serebellum3

(1) (2)

1.5.3 Die setel van oordeelsvermoë3/redevoering3/ intelligensie3 /setel vir die interpretasie van sensasies3 (Merk slegs eerste TWEE) enige 2 x 1 1.5.4 Skedel/kranium3 1.5.5 Verlies 3van koördinasie/ balans3 1.5.6 Nee3

Kopiereg voorbehou

(2) (6)

(2) (1) (2) (1)

Blaai om asseblief

Lewenswetenskappe/V1

3 NSS MEMORANDUM

DoE/Model 2007

1.5.7 Sy sal die wet oortree3omdat die vlak van alkohol in haar bloed bo die wettige perk is3 OF Sy kan 'n ongeluk veroorsaak 3omdat haar sintuie afgestomp is3 (Merk slegs EERSTE rede) enige 1 x 2

(2) (11)

1.6 36.8 - 36.93 0C 3/drie3 12deMaart 20063 Dag 73 35.73 0C ( aanvaar speling 35.6 tot 35.8) 37.33 0C (aanvaar speling 37.2 tot 37.4) Dit is die warm fase waartydens die vrygestelde merosoïete vinnig nuwe rooibloedselle/bloed binnedring 3 Dit veroorsaak 'n styging in temperatuur en die pasiënt kry warm Bewerasie/ tande wat op mekaar klap3

1.6.1 (a) (b) 1.6.2 (a) (b) 1.6.3 (a) (b) 1.6.4 (a)

(b)

(1) (1) (1) (1) (1) (1)

(1) (1)

1.6.5 x x x x x x x

Slaap onder muskietnette3 Spuit insekafwerende chemiese middels op die vel3 Dra in die aand langmouklere (dit is die tyd wanneer jy die waarskynlikste gebyt gaan word) 3 Spuit gifstowwe bv. DDT op die muskiete se rusplekke3 Neem voorkomende geneesmiddels/medikasie in3 wat die indringing van die parasiete in die lewer voorkom en gevolglik vermenigvuldiging voorkom Spuit olie op die oppervlak van staande water bv. afvoerpype3 om die asemhalingsbuise van die muskietlarwes te blokeer Moenie staande water in emmers, ou buitebande, ens. laat nie 3 (Merk slegs eerte DRIE) enige 3 x 1

(3) (11)

TOTAAL VRAAG 1: 50 TOTAAL AFDELING A: 50

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

Lewenswetenskappe/V1

4 NSS MEMORANDUM

DoE/Model 2007

VRAAG 2 2.1 2.1.1 Steriel beteken dat geen mikro-organismes teenwoordig is nie/ mikro–organismes is doodgemaak3

(1)

2.1.2 Mikrobes is teenwoordig 3op menslike hare3 Mikrobes is afwesig 3op menslike hare3

(2)

OF

2.1.3 30 3 0C 2.1.4 Dit is die naaste aan die optimum temperatuur 3 vir die groei van bakterieë3

(1) (2)

2.1.5 Gebruik 'n steriele petribakkie wat steriele voedings-agar bevat3 maar moenie 'n menslike haar daarin sit nie3

(2)

2.1.6 Die kontrole is noodsaaklik sodat dit met die eksperiment3 vergelyk3 kan word

(2) (10)

2.2 2.2.1 Antibiotikum B is meer effektief3 om bakterieë te dood as antibiotikum F3 OF Antibiotikum B het 'n groter area waar geen bakterieë gegroei het nie 3 in vergelyking met antibiotikum F3 (2) 2.2.2 (a) (b)

2.2.3 (a) (b)

E3 Antibiotikum E is die volgende effektiefste antibiotikum na antibiotikum B3 soos getoon word deur die tweede grootste area waar geen bakterieë gegroei het nie3

(1)

(2)

A3en C3 (Merk slegs eerste TWEE) (2) Beide antibiotikums A en C vernietig nie bakterieë nie3 omdat daar nie 'n duidelik area is wat bakteriële groei aandui nie3 (2)

2.2.4 Baie bakterieë het die vermoë om te muteer3 in soorte wat weerstand teen bakterieë bied.3 As die kursus antibiotika nie voltooi word nie, Kan dit lei tot die opbou van 'n weerstandbiedende bevolking bakterieë 3 Hierdie weerstand teen die medikasie kan oorgedra word vanaf skadelose bakterieë na3patogene enige 3 (3) 2.2.5 (a)

(b)

Fungusspore kan soos 'n antibiotikum optree33

(2)

Fungusspore kan swamsiektes veroorsaak33

(2)

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

Lewenswetenskappe/V1

5 NSS MEMORANDUM

DoE/Model 2007

2.2.6 Tydens 'n virusinfeksie, neem die werking van die immuunstelsel af3 Opportunistiese siektes wat deur bakterieë veroorsaak word3 (soos longonsteking en TB) Val dan die persoon in sy verswakte toestand aan Antibiotika word toegedien om hierdie bakterieë te vernietig3 voordat dit veroorsaak dat 'n persoon ernstiger siek word3 enige 2

(2)

2.2.7 Ontsmettingsmiddels word nie mondelings of binneaars ingeneem nie3 Dit word op die oppervlak van die menslike liggaam gebruik (sny/wond) 3 (Merk slegs eerste TWEE (2) (20) TOTAAL VRAAG 2: 30

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

6 NSS MEMORANDUM

Lewenswetenskappe/V1

DoE/Model 2007

VRAAG 3 3.1.1 3000– 1000 3= 20003 cm33 OF 3000 –(800 +200) 3 = 20003 cm33

(3)

3.1.2

2000 1500

East Normale dag West Koue dag

1000 500

Feses

0

4th Qtr

Uitaseming

Sweet

1st Qtr 2nd Qtr 3rd Qtr Urien

Hoeveelheid water verloor 3 (cm3) (Cm )

Grafiek wat die hoeveelheid water wat op 'n normale dag en op 'n dag buite in koue, verloor word, toon

Maniere waarop water verloor is

Rubriek vir die toekenning van punte van die grafiek Korrekte soort grafiek Opskrif van grafiek Korrekte byskrif vir X - as/ korrekte byskrif vir kolomme Korrekte byskrif vir Y – as Duidelike onderskeid tussen die normale dag en koue dag/sleutel Korrekte wydte van kolomme Geskikte skaal vir die Y- as Plot van punte

1 1 1 1 1 1 1 4: trek 7 of 8 kolomme korrek

3: trek 5 of 6 kolomme korrek

2: trek 3 of 4 kolomme korrek

1: trek 1 of 2 kolomme korrek

Verkeerde soort grafiek geteken: verloor punte vir "korrekte soort grafiek" sowel as vir teken van kolomme

(11)

3.1.3 Drink meer water/ verhoog vloeistofinname3

(1)

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

7 NSS MEMORANDUM

Lewenswetenskappe/V1

DoE/Model 2007

3.1.4 x x x x x x x x x x x x

Weens dehidrasie as gevolg van die oormatige verlies van water weens sweet, ens.3 is daar 'n toename in die osmotiese konsentrasie van die bloed/ tekort aan water in die bloed3 wat die osmoreseptore in die hipotalamus stimuleer3 impulse word gevorm wat die hipofise stimuleer3 om meer ADH vry te stel3 wat veroorsaak dat die wande van die distale- en versamelbuise3 meer deurlaatbaar vir water word3 dit veroorsaak dat meer water as normaalweg geherabsorbeer word3 vanuit die filtraat terug na die bloed3 wat die volume en samestelling van die bloed na normaal laat terugkeer. 3 Urien wat vorm is meer gekonsentreerd3 Minder urien word gevorm3 enige 5 (5) (20)

3.2.1 (a) (b)

F3 B3C3 en E 3

(1) (3)

3.2.2 (a) (b)

D3 A3

(1) (1)

3.2.3 (a) Ligamente is verbindingsweefsel wat bene aan bene verbind3 (b) (c)

Ja3

(1)

(b) Nee3 (1) (c) Deur nie aan die kompetisie deel te neem nie, kan veroorsaak dat hulle span verloor3

Die besering mag dalk nie die atleet se skuld wees nie/ onopsetlik3 OF OF Net soos om vir siekverlof betaal te Dit verhoed dat die atlete vrywilliglik onder die word3 dekmantel van beserings uit kompetisies onttrek3 OF Enige ander logiese antwoord (1) (d)

Hy sal 'n onregverdige voordeel 3teenoor die ander deelnemers met normale knieë hê

(1) (10)

TOTAAL VRAAG 3: 30 Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

Lewenswetenskappe/V1

8 NSS MEMORANDUM

DoE/Model 2007

AFDELING C VRAAG 4 4.1 4.1.1 Diagram 13

(1)

4.1.2 Silliêre spiere trek saam3 die silliêre liggaam beweeg nader aan die lens 3 trekkrag op die suspensoriese3 ligamente neem af3 trekkrag op die lens 3 word verminder3 elastiese lens word meer bolvormig3/ lens word meer konveks wat die brekingsvermoë van die lens laat toeneem3 enige 6 x 1

(6)

4.1.3 A3 4.1.4 Die persoon sal nie instaat wees om vir ver of naby visie te akkommodeer nie3 Die persoon sal nie instaat wees om goed te kan sien nie3

(1)

(2) (10)

4.2 4.2.1 Sametrekkings van die ventrikels3 verhoog druk3 en verslapping van die hartspier3verlaag druk3/ OF diastolies33 en sistolies33 (4)

4.2.2 Kapillêres het dun wande/ endoteel3 Hulle sou onder hoë druk3 bars3 'n Laer druk laat die bloed stadiger beweeg3 om meer tyd vir diffusie toe te laat3 4.2.3

gebrek aan oefening3 meer mense rook3 vetryke dieet3 vetsug3

enige 4

(Merk slegs eerste DRIE)

4.2.4 Opvoeding3van mense oor die gevare van hoë bloeddruk/rook/ vetsug/ swak eetgewoontes3 (Merk slegs eerste EEN)

(4)

(3)

(2)

4.2.5 C33 (2) (15)

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

Lewenswetenskappe/V1

4.3

9 NSS MEMORANDUM

DoE/Model 2007

Voorgestelde /moontlike antwoord Beskikbaarheid Bemarking kan aangevuur word om potensiële orgaanskenkers aan te moedig. Daar kan 'n orgaanskenkingstigting wees / departmentele opset om potensiële skenkers op skool-/tersiêre vlak aan te moedig. 'n Lys/ data bank van potensiële skenkers kan nasionaal / provinsiaal opgestel word. Daar moet gepoog word om toestemmingsvorms van potensiële skenkers te kry terwyl hulle nog lewe. Positiewe publisiteit in die media kan aan potensiële- en vorige skenkers gegee word sodat mense kan sien dat hulle lewens red as hulle skenkers is Families van die skenker kan vir die organe wat geskenk is, vergoed word. Billike verspreiding 'n Prioriteitslys moet opgestel word/ die wat dit die meeste nodig het, moet ongeag hulle sosiale status, voorkeur kry. Die sosiale waarde van die ontvanger moet op die prioriteitslys aangedui word bv. 'n dokter moet 'n nuwe orgaan voor 'n gevangene kry. Die leefwyse van die persoon kan in ag geneem word bv. 'n alkoholis / roker moet nie vir 'n lewer / longoorplanting oorweeg word nie Die wat kan beskostig om vir hulle eie onkostes te kan betaal moet /moet nie voorkeur kry nie. Eie mening/ skenker/nie-skenker Ondersteun of ondersteun nie orgaanskenking Ondersteun 'n Langer lewensduur word aan iemand gegee 'n Dooie sal geen nut van die organe hê nie Jy of 'n familielid mag 'n potensiële ontvanger van 'n orgaan wees Sommige godsdienstige / kulturele menings kan orgaanskenking ondersteun Ondersteun nie Godsdienstige besware Kulturele besware Persoonlike keuses gemeld as besware Sommige mense kan die stelsel misbruik

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

Lewenswetenskappe/V1

10 NSS MEMORANDUM

DoE/Model 2007

Rubriek om opstel te assesseer:

1 Een toepaslike strategie gegee

Punte 2 Twee toepaslike strategieë gegee

Een toepaslike strategie gegee

Twee toepaslike strategieë gegee

Ondersteun/ ondersteun nie sonder toepaslike redes Ja/nee met geen toepaslike rede

Ondersteun/ ondersteun nie met een toepaslike rede Ja/nee met een toepaslike redes

Geen poging /niks behalwe vraagnommer geskryf nie

Poging aangewend maar groot leemtes in die logika en vloei van die antwoord.

Kriteria Strategieë vir beskikbaarheid Strategie om billike verspreiding te verseker Eie mening oor oorplanting van organe Skenker/nieskenker met redes Sintese

Kopiereg voorbehou

3 Drie of meer toepaslike strategieë gegee Drie of meer toepaslike strategieë gegee Ondersteun/ ondersteun nie met twee toepaslike redes Ja/nee met twee/meer toepaslike redes Klein leemtes in die logika en vloei van die antwoord

TOTAAL VRAAG 5:

40

TOTAAL AFDELING C:

40

GROOTTOTAAL:

150

Suggest Documents