'N MISSIOLOGIESE EVALUERING VAN 'N AANTAL MUSIEKVIDEOS JACOB PHILIPPUS JOHANNES DE BRUYN DOCTOR THEOLOGIAE SENDINGWETENSKAP

'N MISSIOLOGIESE EVALUERING VAN 'N AANTAL MUSIEKVIDEOS deur JACOB PHILIPPUS JOHANNES DE BRUYN voorgele luidens die vereistes vir die graad DOCTOR ...
25 downloads 3 Views 3MB Size
'N MISSIOLOGIESE EVALUERING VAN 'N AANTAL MUSIEKVIDEOS

deur

JACOB PHILIPPUS JOHANNES DE BRUYN

voorgele luidens die vereistes vir die graad

DOCTOR THEOLOGIAE

in die vak

SENDINGWETENSKAP

aan die

UNIVERSITEIT VAN SUID-AFRIKA

PRO MOTOR: PROF WA SAAYMAN

NOVEMBER 1996

Vir Anel, Celeste en Dewald

Baie dankie Prof. Willem Saayman vir jare se leiding en onderrig in Sendingwetenskap. Ria Brase vir tikwerk en taalsorg. Lise-Mari vir tikwerk, aanmoediging en ondersteuning.

OPSOMMING

Musiekvideos is 'n integrerende deel van die (rock)-musiekbedryf, hoofsaaklik as reklame vir die kunstenaars en hul musiekopnames. Musiekvideos is verder 'n wesenlike deel van die massamedia, in so 'n mate dat daar verskeie spesialismusiektelevisiekanale is wat 24 uur per dag op al die kontinente uitsaai, wat 'n aanduiding gee van die omvang van musiekvideos. Hierdie videos speel veral 'n vemame rol by die jeug as sub-kultuurgroep.

Ook christenmusikante gebruik

musiekvideos, en hul videos word gereeld as deel van christelike programme uitgesaai. Dit is gewoonlik een van die oogmerke van christenkunstenaars om die evangelie deur hul musiek uit te dra, en in die geval van christelike musiekvideos

Suggest Documents