Liturgiese klere. met besondere verwysing na die. Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika

Liturgiese klere met besondere verwysing na die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika M J du P Beukes U niversiteit van P retoria A bstract L iturgi...
38 downloads 2 Views 313KB Size
Liturgiese klere met besondere verwysing na die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika M J du P Beukes U niversiteit van P retoria

A bstract L iturgical clothes with special reference to th e N ed er­ duitsch H ervorm de Kerk van A frika In the O ld T estam ent it was ruled th at church officials should w ear special clothes depicting the seperation b e ­ tw een G od and m an. T h e function o f the high p riest was fulfilled by Jesus C hrist and the gulf betw een G od an d m an e lim in a te d , m aking th e n ee d fo r litu rg ical dress unnecessary from the tim e o f the New Testam ent. S ince th e e a rlie s t c e n tu rie s o f th e c h u rc h , o fficia l clothes for clergym en has b een uncom m on. A lthough the m edieval R om an C atholic C hurch enforced official liturgical attire, the church reform ists viewed such dress with scepticism . It is also considered th at in the H e r­ vorm de Kerk no liturgical clothes should be worn, other than the academ ic robe as proof of com petence.

1. R H IJÏV A N SIE VAN D IE T EM A T eologiese stu d en te vra vo o rtd u ren d na die oorsp ro n g en die p rin sip iele v erantw oordbaarheid van die b estaan van besondere liturgiese klere vir die p red ik an t in die N ederduitsch H ervorm de Kerk van A frika. O p g em eentelike vlak g eb eu r dit nog steeds dat aan predikante en kerkraadslede nie die vryheid gelaat word, soos op

ISSN 0259 9422 = //7 S 49/1 & 2 (1993)

5

Liturgiesc klcrc

die A lgem ene K erkvergadering van 1983 bepaal is, om self te besluit of huile ’n bef en ’n strikdas wil d ra al dan nie. In stryd m et die wese van die H ervorm de K erk se kerkregtelike struktuur, neem kerkrade opnuul in dié verband ’n besluit en lê so ’n b ep erking op individue. M et die oog op die teologies-historiese vraag en die gem eentelike situasie word hierdie studie as noodsaaklik beskou.

2. M E T O D O L O G IE A angesien die vraag w at op die tafel is, teologies en histories van aard is, het die skrywer gaan kyk na die gegewens soos dit in die Bybel en die geskiedenis voorkom. D ie historiese oorsig is b reed, om dat d a a r weinig sto f op A frikaanse b odem oor hierdie tem a bestaan. N adat die Bybelse en historiese gegewens weergegee is, word gepoog om vanuit daardie gegewens bepaalde afieidings te maak.

3. BYBELSE G E G E W E N S In die Ou T estam ent is die klere wat am psdraers gedra het, as van besondere belang beskou. G od gee nie net self opdrag dat bepaalde klere deur die am psdraers gedra m oet word nie, m aar skryf in detail voor hoe hierdie klere m oet lyk (Eks 28). In Eksodus 28 word die am psdrag wat vir die priesters voorgeskryf is, beskryf. Beide Noth (1959:219) en Fensham (1970:197) oordeel dat dit hier hoofsaaklik gaan om die kleredrag van die hoepriester. U it die gegewens van E ksodus 28 en ander B ybelgedeeltes is dit baie moeilik om ’n presiese beeld van die hoepriester se klere­ drag te vorm. It is hard to understand the individual details in the description of the cerem o n ial dress o f the H igh Priest for the sectio n is chiefly co n ­ cerned with him, the cerem onial dress of other priests being dealt with quite briefly in v.40 not only of the constant recurrence of technical term s whose m eaning is uncertain or obscure (from tim e to tim e the translation is bound to posit a particular explanation which frequently re p re se n ts only one possible in te rp re ta tio n ), b u t also becau se the general appearance of the main items of this dress are presum ed to be known and are therefore inadequately described. (N oth 1959:219) N oth (1959:220) wys ook op die m oontlikheid d at Eksodus 28 die produk kan wees van ’n paar outeurs uit verskillende tye en dat dit daarom hier ’n beskrywing is van

HTS 4 9 /1A 2 (1993)

M JduP B eukes

die ho ëp riesterlik e drag uit verskillende tye. Hy noem selfs die m oontlikheid dat hier sprake kan wees van verskillende am psdraers se kleredrag. In vers 6-14 word die n!iy

(linne sk o u erk leed ) beskryf. V olgens De Wit

(1962:326) is die HDV IDS waarskynlik die oudste liturgiese drag w at aan g etref is. Dit is gedra deur Samuel (1 Sam 2:28), die priesters van N ob (1 Sam 22:19) en deur Dawid toe hy die ark na Jerusalem oorgebring het (2 Sam 6:14). D ie K anaanitiese godin A nat en die E giptiese priesters het tydens hulle am psvervulling ook ’n IDs flDy gedra. D it was die algem ene ‘am btsdracht van belangrijke personages, zoals koningen en priesters’ (Fensham 1970:198). Die skouerkleed is m et twee bande om die sk o u ers vasgem aak. O m die m iddel is dit m et ’n g ordel vasgem aak. Tw ee oniksstene (DrnD"''3:;iS) w aarop die name van die tw aalf stam m e van Israel geskryf is, is op die skouerband van die skouerkleed vasgem aak (Eks 28:9). V erse 15-30 gee ’n volledige beskrywing van die borsskild of borssak (1\?TI). Die borssak is m et ’n ryke verskeidenheid m ateriale en m etale versier. Binne die bors­ sak w ord die D’ n s en die D’ Bll geplaas wat tydens regsake b en u t w ord. O p die borssak is ook die tw aalf name van die seuns van Jakob geskryf. Saam m et die skouerkleed word ’n m antel o f ’n opperkleed ( ^ ’V0) gedra. Die is ’n kleed wat gewoonlik deur konings en hooggeplaastes gedra is (1 Sam 24:5; 1 Kron 15:27; E sra 26:16). Dit was die mees kenm erkende kleed van die ‘prom inente n ’ (F ensham 1970:200). Die o n d erste som e is versier m et g ran aatjies en goue klokkies wat m ekaar afwissel. O p die voorhoof m oet die hoepriester ’n blom (K’S) op sy tulband dra. O p die K’S m oet staan: ‘aan die H ere gewy' (Eks 28:36). W aar die reeds genoem de kleredrag in d etail in die Bybel beskryf is, word die onderkleed, die tulband, die gordel en die broek net genoem . N et soos die res van die h o ep rieste r se klere, is hierdie klere gew oonlik d eu r konings gedra: ‘O ok uit deze tekst blijkt, dat de priesterlijke dracht m et de koninklijke sam enhangt, hetgeen de hoge staat van de hogepriester accentueert’ (Fensham 1970:201). Die diensklere van die priester was baie eenvoudiger as dié van die hoepriester. E ersgenoem de se am psdrag het w aarskynlik uit ’n rok (o nderkleed o f tuniek) van fyn linne, ’n gordel, ’n mus en ’n linnebroek bestaan (G rosheide 1955:397). Die dra van skoene in die tem pel was vir die priester en die hoepriester verbode (Eks 28:4043; 39:27-29). Die n i l s (m antel) is deur die profeet gedra (1 Kon 19:19; 2 Kon 2:8, 13-14; Sag 13:4). U it Sagaria 13:4 lei D river (1906:269) af dat die m antel die tipiese drag van die profeet was: ‘A mantle was the distinctive garb o f a prophet; this passage and 2 K .l:8 show further that it was of hair, w hether a sh eep ’s skin, or woven of cam el’s hair, like th at w orn by John the Baptist. H ere the hairy m antle is in p articu lar a

ISSN 0259 9422 = //7 5 49/1 UTS 4 9 /1 A 2 (1993)

Liturgicsc klcrc

Dix (1943:404) som die situasie betreffende klere voor 800 n C soos volg op; In their adoption tiiere is evidence of a definite policy persued every­ w here during the fourth and fith centuries, viz, th at the liturgy should be celebrated always in the garm ents of everyday life. The use of sym­ bolical liturgical vestm ents like those of the O ld T estam en t priest or th e w hite d ress o f th e n e o p h y tes a fte r b ap tism in th e p re-N icen e church was deliberately avoided. T he only exception, if it can be call­ ed such, was the introduction o f the stole; but scarves of office of all kinds w ere so commonly used in social and civic life in the later fourth century th a t this too can be b rought u n d er th e sam e heading, even though R om e thought otherwise and refused to adopt it for seven cen­ turies or so, exept for the bishop. W hat tu rn e d this clo th in g in to a special liturgical v estu re was m ere conservatism . W hen the dress of layman finally changed in the sixth and seventh centuries to the new b arb arian fashions, the clergy as the last rep resen tativ es o f the old civilised trad itio n retain ed the old civilised costume. V olgens D own (1982:348) het am psdrag geleidelik die kerk binne gekom ‘by acci­ dent and not by design’. G edurende die M iddeleeue het die vorm van die am psdraers se klere voortdurend gewissel. D ie lang los klere was egter deurlopend die algem ene styl wat kenm erkend was van die am psdraers se kleredrag. G edurende hierdie tydperk is by die konsilies nie juis besluite geneem om eenvorm igheid ten opsigte van am psdrag te bew erk nie. A m psdraers is oor die algem een toegelaat om volgens eie sm aak hulle eie am psdrag te kies. Dit was ’n algem ene tendens dat al die am psdraers die deftige drag uit die vorige eeue bly d ra het. G eleidelik het die afstand tussen am psdraers en iidm ate groter geword. Die am psdraers het in die laat-V Iiddeleeue ’n selfstandige stand gevorm wat hulleself baie hoër geag het as die sogenaam de leke. H ierdie geestelike hoër stand het op ’n b epaalde stadium selfs hulle eie howe en hulle eie belastingstruktuur gehad. D it het vir hierdie hoer stand al hoe belangriker geword om van die sogenaam de leke onderskei te kan word, wat hulle in die besonder deur hulle am psdrag laat realiseer het. ‘It was very much in the interest of the clergy to identify their m em bership of the clerical estate by outw ard and visible signs, which they did, by the bald crown of the head and a distinctive style of dress’ (Down 1982: 349). Die kleredrag van die am psdraers het m et die verloop van tyd vir die lidm aat die sim bool van kerklike hiërargie gew ord. W rew el het o n tstaan teen die am ps-

12

HTS 4 9 /1 A 2 (1993)

M JduP B eukes

d raer en sy gewaad. V erset teen die kerklike hiërargie sou daarom ook verset teen die am psdraer se kleredrag meebring. M et die aanvang van die H ervorm ing het die hervorm ers huile weinig gesteur aa n am psdrag. Som m ige herv o rm ers h et sterk d a a rte e n gevoel en se n d er m eer daarm ee w eggedoen. L uther het aanvanklik nog die R oom se casula en alb gedra. T oe K arlstadt die hervorm ing volgens horn te ver voer, het L u th er geskryf d at die casula en die alb w eer verpligtend b ehoort te word. D ie uiteinde was dat d aar nie ’n vaste voorskrif ten opsigte van am psdrag bestaan het nie. U it die gegewens beskikb aar lyk dit of sommige am psdraers voortgegaan het om die Room se drag te d ra en ander geheel en al daarvan afgesien het (W hite 1980:108-109). Die misgewaad was n ad erh an d feitlik geheel en al afgeskaf to td a t dit d eu r die Leipzig interim in 1548 w eer verpligtend gem aak is. V eral in die Saksiese w éreld het dit tot groot verset gelei. T en tye van die H ervorm ing was die koorrok die algem ene drag van gegradueerd e persone aan universiteite. D ie koorrok, ook die priesterro k genoem , het al­ gem ene drag gew ord vir enige persoon w at o nderrig gee. D it was die aanduiding d a t die p erso o n bevoeg is om te ond errig . L uther, Calvyn en a n d er hervorm ers word dikwels op sketse en foto’s m et hierdie rok aangetref. L uther zelf verscheen den 9 O cto b er 1524 het eerst zonder monnikskap in een priesterrok, w aarvoor de keurvorst zelf hem de sto f had gegeven, in de kerk. i n diesem Ja h re (1524)’, lezen wij in F orsters H gd. v ertaling d e r C en tu ria M agdenb, ‘hat L utherus d er m onischen H abit abgelegt und im folgenden Z eiten ein Kleid gebraucht, wie ehrb are P erso nen, so in P redigtam pte w aren, dazum al zu tragen pflegten.’ Dit kleed was in hoofdsaak aan den later priesterrok gelijk. (Scholten 1856:211) Die priesterrok het tot in die agtiende eeu die drag gebly wat am psdraers in R eform atoriese kerke gedra het. Sinodes moes am psdraers d eurlopend waarsku om nie allerlei onnodige versierings aan die p riesterrokke toe te voeg nie (Scholten 1856: 213). Die priesterrok en wat vandag ‘toga’ genoem word, word sonder m eer aan mekaar gelyk gestel. L uther was feitlik argeloos oor die kwessie van am psdrag, net soos hy ook was teeno or ander dinge in die kerk, bv. die altare. Toe sy gesag om die W oord te verkondig, later deur Rom e betwis is, het hy die akadem iese toga van die inrigting w aar hy studeer het, aangetrek. Dit het

lS S S a 2 X 9 *n -H T S 4 9 /lA 2 (im )

13

Liturgicsc klcre

g ed ien as u ite rlik e bewys van sy b ev o eg d h eid en o p leid in g om te preek. (V an Wyk 1983:10) V eral in E ngeland het daar in die sestiende eeu ’n heftige klerestryd ontstaan. Hierdie stryd het in 1550 ’n aanvang geneem toe H ooper uit Switserse ballingskap terugk ee r en w eier om in am psdrag bevestig te w ord. E indeiik het hy ’n kom prom isvoorste! aanvaar, m aar eers n ad at hy m et veral Buliinger ’n iang korrespondensie gevoer iiet (K eep 1975:223-230). B uilinger se stan d p u n te het wye inslag gevind. Die aandrang om nog steeds am psdrag te dra, het hy as ’n nuwe pousdom en ’n ‘vestarian bondage’ beskryf. A ndersyds het hy geoordeel dat am psdraers nie oor so ’n onbenuliige saak soos kiere die kerk m oet verlaat nie. Die kleredragstryd het nog intenser geword toe aartsbiskop P arker in 1566 sy ‘A dvertisem ents' uitgegee het en bepaal het dat sekere am psdrag in al die Engelse kerke verpligtend m oet wees. In R eform atoriese kringe was d aar heftige verset en baie am psdraers het die kerk ver­ laat. H ierdie kontroversie sou in Engeland bly voortbestaan tot die klerestryd in die agtiende eeu vanself op die agtergrond geraak het. In die sestien d e eeu h et die m an tel in gebruik gekom . D it was hoofsaaklik hooggeplaastes wat dit gedra het. In die sew entiende eeu was dit so algem een dat geen aansienlike persoon d aarso n d er aan g etref is nie. Die m antel was van verskillende soorte m ateriaal in verskillende kleure gem aak. Die mees algem ene m antel was dié wat van swart m ateriaal gem aak is. Die m antel het geleidelik die drag ge­ word w aarin gaste besoek is of waarin hooggeplaastes kerk toe gegaan het (Scholten 1856:221). Die m antel en bef het die kledingstuk geword wat veral deur die Duitse p redikant en regsgeleerdes tydens am ptelike geleenthede g edra is. D ie m anel wat later aangetref is, was waarskynlik ’n ontwikkeling uit die m antel. Die bef wat in die sew entiende eeu algem ene drag van alle aansienlike persone geword het, d ateer uit die veertiende eeu toe die pous en ander hooggeplaastes be­ gin het om allerlei deftige hem pskrae te dra. Volgens Scholten (1856:222) het die b ef uit hierdie sierlike hem pkrae ontwikkel. Die gebruik het o ntstaan om die beffies op allerlei wyses te versier. By verskeie sinodes is teen die versierde beffies besluit. G eleidelik het dit gebruik geword dat som mige p red ik an te in plaas van die koorrok ’n m antel en ’n b ef gedra het. In Suid-Afrika was daar aanvanklik nie sprake van am psdrag nie (SKLAS 1987: 9). U it sketse en foto’s is dit egter duidelik dat predikante en reg.sgeleerdes oral in die alledaagse deftige drag m et toga of mantel en bef gekleed gegaan het. Sommige foto’s toon predikante uit die agtiende eeu m et net ’n bef en ander met ’n bef en ’n strikdas (S P Engelbrecht Argief, Pretoria). Aan die begin van die negentiende eeu het Skotse pred ik an te na Suid-A frika gekom . Dit het m eegebring dat die Skot.se

14

UTS 49/1 & 2 (1993)

M JduP B eukes

toga en veral die strikdas naas die H ollandse toga m et die b e f opgem erk is. D ie K erkwette en Bepaiings van die N ederduitsch H ervorm de Kerk van Z uid-A frika het voor 1904 reeds bepaal: ‘le d e r lid een e r kerklijke vergadering m oet gekleed zijn in het zwart m et w itte das. Bij de A lgem ene V ergadering m oeten de predikanten ge­ kleed zijn m et m antel en b e f (N H K A s j;3). H oewel die W ette en B epaiings van die H ervorm de Kerk tot 1925 aan die predikant die keuse laat om toga of m antel te dra, het die A lgem ene V ergadering van 1904 reeds aanbeveel d at die p redikant ’n toga in plaas van ’n m antel m oet d ra (N H K A 1904:79). T ot en m et die A lgem ene K erk V ergaderin g van 1970 het die p red ik an te van die kerk ’n toga en b e f gedra. Sommige predikante het saam m et die bef ook nog ’n strikdas gedra. Aangesien die m eeste van die H ervorm de Kerk se predikante van H olland afkom stig was, was die ou sw aar H ollandse toga wat van bo tot onder toeknoop, die algem eenste. Die V er­ gadering van 1970 het soos volg oor die toga besluit: ‘A angesien die toga uitdrukking is van die akadem iese bevoegdheid om die evangelie te verkondig en die besondere w erk te doen, beveel die vergadering aan dat die toga die akadem iese toga sal wees van die plek w aar die persoon gestudeer het’ (N HK A 1970:103). Saam m et die toga was die bef vir predikante tot 1983 verpligtend. In 1983 b e ­ sluit die A lgem ene V ergadering ‘dat die d ra van ’n bef en strikkie al dan nie, oorgelaat sal word aan die diskresie van die draers’ (N H K A 1983:26). Die gebruik dat ouderlinge en diakens in swart m anelpakke m et ’n strikdas eredienste en vergaderings bygewoon het, is daaruit te verklaar dat dit in die loop van die vorige eeu die deftige drag van die mans was. K erkraadslede en lidm ate het die eredienste so bygewoon. Toe hierdie vorm van kleredrag vir die algem ene publiek verdwyn het, het die kerk raad sled e nog aangehou om dit te d ra (SKLAS 1987:9). D ie m anel was tot 1951 verpligtend vir kerkraadslede. Ná 1951 kon dit ’n swart kort baadjie of ’n m anel wees (N HK A 1951:168). Die m anel het vanself geleidelik v er­ dwyn. Die sw art pak is in 1970 vervang m et enige donkerkleurige pak: ‘D ie verga­ dering bepaal d at am psdraers te r wille van die netheid en die w aardigheid van die vergaderings geklee sal gaan in donkerkleurige pakke m et ’n wit strikdas’ (N H K A 1970:103). D ie strikdas het, soos reeds aangetoon, in 1983 opsioneel geword.

5. G R V O I jG TR E K K IN G S H ouda, D reyer en M uller is van m ening dat die kerk geheel en al m et am psdrag m oet wegdoen. H ouda noem besondere liturgiese drag ‘an am biguous sign’. Volgens hom het klere bepaalde sosiale betekenis. D it is veral teken van een o f ander funksie o f statu s. V ir die gew one m ens is d it ’n te k e n van a fstan d en w êreldvreem dheid. Die algem ene w êreldtendens is om diskrim inasie op elke terrein uit te

ISSN 0259 9422 = NTS 49/1 íHKA.



1983. Notules Algemene Kerkvergadering. Pretoria: NHKA.

N oth, M 1959. Exodus: A commentary. London; Bloombury Street. Scholten, G D J 1856. Kerklijke en wereldlijke kleding, de toga, m antel en b e f ’s-Gravenhage; N oordendorp. Sinodale Kommissie vir Leer en A ktuele Sake Ned G eref Kerk O ranje-V rystaat Sinode (SK IJ^S) 1987. K erklike am psdrag is ’n vorm van uitgediende mode. Die Kerkbode 23, Septem ber 1987, bl 9. V an Wyk, D J C 1983. B etekenis van am p in inhoud en nie in kleredrag nie. Die H erv o rm e rlS /l, bl 10. W hite, J F 1980. Protestant worship, traditions in transition. Kentucky: John Knox.

18

HTS 4 9 /1 A 2 (1993)

Suggest Documents