Geskiedenis vir Suid-Afrika

Digitised by the University of Pretoria, Library Services, 2011 Geskiedenis vir Suid-Afrika OF ONS VERLEDE DEUR DR. s. F. N. GIE. Sekretaris vi...
3 downloads 1 Views 1MB Size
Digitised by the University of Pretoria, Library Services, 2011

Geskiedenis vir Suid-Afrika OF

ONS VERLEDE DEUR

DR.

s. F. N.

GIE.

Sekretaris vir Onderwys vir die Unie van S.-Afrika. Voorheen Professor vir Geskiedenis aan die Universiteit van Stellenbosch.

DEEL

II,

1795 - 1918.

TWEDE DRUK.

STELLENBOSCH : fro Ecdesia-Drukkery, Pastoriestraat. 1932

Digitised by the University of Pretoria, Library Services, 2011

Die· Voortrekkerreeks Skool.Handboeke. Onder Redak.ie van Dr. E. C. PIENAAR.

Kopiereg Voorbehou.

Digitised by the University of Pretoria, Library Services, 2011

VOORWOORD. Ek vra om verontskuldiging dat my ander pligte my verhinder het om hierdie twede deel van my Geskiedenis e~rder klaar te maak en rustiger af te werk. Ek vra ook ekskuus dat die tyd my Ilie toelaat om 'n register daaraan toe te voeg nie. Ek maak geen ekskuus dat daar geen kaarte in voorkom nie; my ondervinding het my oortuig dat 'n he1e wereldatlas so onontbeerlik vir die historiese studie is, dat €,k niemand in die vers'oeking wil bring om daarsonder my werk te lees nie. My raad aan aIle studente en onderwys~rs is om altyd die geskie

Suggest Documents