IGEVIS NUUSBRIEF Ons kyk terug... betrek by die besigheid. In hoofkantoor het

Desember 2011 Nuusbrief nr.9 IGEVIS NUUSBRIEF www.eigevis.com Hello almal! Jammer dat julle so lank moes wag vir 'n nuusbrief, net mooi 'n hele jaar!...
Author: Emerald Sherman
132 downloads 0 Views 2MB Size
Desember 2011 Nuusbrief nr.9

IGEVIS NUUSBRIEF www.eigevis.com Hello almal! Jammer dat julle so lank moes wag vir 'n nuusbrief, net mooi 'n hele jaar!! Ek is seker almal verstaan en sal hierdie uitgawe baie geniet. Ons is nou terug “op track” en ons sal julle volgende jaar meer gereeld van nuus en interessanthede voorsien. Laat weet asb wat julle doen sodat ons dit met die res van die familie en vriende kan deel. Vertrou jul het 'n baie Geseënde Kersfees gehad! 'n Baie voorspoedige Nuwejaar vir julle almal. Laat ons in 2012 nog nader aan mekaar beweeg en op hoogte bly van almal se lief en leed. Corne, seun van Floors en Estelle Eigelaar het getrou op 28 Desember, baie geluk! Meer daaroor in die volgende uitgawe. Liefde

Spokie Stuur asseblief bydraes na [email protected] Komplimente en ook opbouende kritiek sal baie waardeer word, maar ons wil eintlik weet hoe dit met julle gaan en wat julle aanvang.

HELGA THERON (30 Julie 1967 – 25 Junie 2011)

[email protected]

Ons kyk terug...... Hierdie jaar het nou vinning verby gegaan ek kan nie eers onthou wat alles gebeur het nie. Ek weet beslis dat die jaar baie bedrywig en woelig was. Soos omtrent elke jaar in die verlede was daar natuurlik ook die harseer oomblikke . Soos julle weet is Helga Theron oorlede wat 'n baie groot leemte in ons kantoor en ons familie gelaat het, nie so seer 'n werker nie, ons kan dit vervang maar as 'n persoon wat altyd bereid was om ander te help. Nie lank na haar is haar pa oom James Eigelaar oorlede wat ook die laaste van die beroemde Eigelaar broers was nou is slegs Ant Edna oor en ons glo sy gaan nog lank by ons wees en ons kan nog baie kuiertjies by haar inwerk. Daar was natuurlik ook toevoegings tot die familie en ander wag nog. Die nuwe aankomelinge was 'n seuntjie vir Andre (jnr) en Sanet Eigelaar en 'n seuntjie vir Sune en Clinton de Klerk. Ons sê baie geluk aan hulle en wag in spanning vir die volgende sarsie. haar hoërskool in Hoër Meisieskool Paarl voltooi. Na skool is Helga Stellenbosch toe. Daar het sy vir Willem Theron ontmoet en hulle is op 28 Desember 1991 getroud. Hulle het 'n seun Joss wat vanjaar 12 jaar oud is. Therons het ongeveer 8 jaar in Middelburg, Mpumulanga gewoon. Gedurende daardie tyd het Helga haar CA behaal. In 2002 het hulle besluit om anker op te trek en hul op Laaiplek te vestig. Sy het sedert 2003 as Rekenmeester by die maatskappy gewerk. Helga het nes haar pa James 'n passie en omgee vir die familie en maatskappy gehad. Sy was vir haar kollegas nie net 'n medewerker nie, maar 'n vriendin wat hul belange op haar hart gedra het.

Helga is 'n dogter van James en Helene Eigelaar. Helga was op 'n jong ouderdom met kanker gediagnoseer. Sy het bestraling en chemoterapie gehad en is van die kanker genees. Sy was in Velddrif op laerskool en het

022 783 1125

Wat die besigheid aan betref gaan dit maar sukkel-sukkel, maar ek kla seker met die brood onder die arm. Visvangste was baie swakker as die vorige jaar, waar die vorige jaar weer 'n rekord jaar was. Dit lyk op die oomblik of die drankwinkels en hotelle besig is om op te tel ons kom dit veral agter in Saldanha. Met die Marine Hardeware gaan dit nie goed nie, aangesien ons 'n swak vis jaar gehad het. Iets interresants is dat ons al die Marine Store verander het na Eigelaar Marine selfs Laaiplek Handelshuis. Ons het darem ook kon sien om 'n nuwe besigheid te begin naamlik die koop en verwerking van vleis. Die besigheid staan bekend as Sandboskraal Vleis en word bedryf uit een van die vis fabrieke wat ons toegemaak het. Ons beoog om ook die plaas Sandboskraal te betrek by die besigheid. In hoofkantoor het ons ook 'n nuwe rekenmeester aangestel naamlik Ron van den Heever en Andre Robertson die bestuurder by die vleis aanleg. (Meer oor die vleis aanleg in die volgende uitgawe) Ek dink dit is nou eers genoeg en ek wil julle almal 'n geseënde kersfees en 'n voorspoedige nuwejaar toewens. Bestuur asb versigtig en ek vertrou die volgende jaar sal ons ook goed behandel. Groete Andre Eigelaar (snr)

JAMES GOLDSTONE EIGELAAR 15/03/1932 – 21/9/2011 James Goldstone Eigelaar is op 15 Maart 1932 op Dwarskersbos gebore as die jongste van die vyf broers. Hy is vernoem na sy pa se broer James, wat tydens die oorlogsjare verdwyn het en Goldstone was sy ouma Nonnie (sy pa se ma) se nooiensvan.

Op 15 Maart 1958 is hy met Helena Nimb Ons onthou haar glimlag, positiwiteit en getroud. Daar is 5 kinders uit hul huwelik deursettingsvermoë ten spyte van soms baie gebore: Jesse (James jnr), Belinda, Anita, moeilike gesondheids-omstandighede. Helga en Edna. Ons mis jou, Helga……

Vervolg op Bl.2

Vanaf Bl.1 James het sedert 1952 begin visvang, die meeste jare by sy broer Johnnie. In 1960 word hy skipper van Sandveld III en in 1968 vertrek hy met Brakenveld saam met die Fabriekskip Suiderkruis na die weskus van Afrika. Daar het hy gewerk 3 maande weg en 3 weke met vakansie tot einde 1973.

geëet – selfs vleis en met 'n mes en vurk. André het nie kans gesien om met stokkies sy vleis te eet nie en het maar aangedring op 'n mes en vurk. Noedels is op die oomblik verbode kos in ons huis. Nog 'n vreemde ete was gebraaide duif met kop en al.

In 1974 word hy bestuurder van Laaiplek Handelshuis tot einde 2007. Hy het 'n passie vir sy werk, die familie en die maatskappy gehad.

Die eerste stop was in Noorweë. In 'n pragtige dorpie met die naam Alesund het hulle die fabriek besoek, waar Eigelaar Marine Store “floats” vanaf invoer. Die Noorweërs met hulle gasvryheid het die twee behoorlik bederf.

Sedert sy aftrede in 2008 het James en Helene die land plat getoer. Hy was veral baie lief om op wildsplase te gaan kuier om diere te kyk. James se gesondheid het agteruit gegaan sedert hy in Februarie 2009 geval en sy skouerknop erg beseer het. Na 'n paar operasies en ligte beroertes, het hy sy laaste 2 jaar in Gerimed Aftreeoord in Langebaan deurgebring. Helene bly tans nog steeds daar.

27 Oktober 2011 vertek hulle na Hong Kong. Sien mense met wie hulle besigheid gesels later in die dag. 28 Oktober 2011 het hulle die berg Victian Piek gaan besigtig. Die land is baie mooi en groen. 30 Oktober 2011 vlieg hulle weer na Beijing. Vlug is 2 ure vertraag Hy word onthou vir sy kitaar speel, humor en weens baie digte mis. Lughawe in Beijing is poetse bak op almal wat sy pad gekruis het. so groot dat jy met 'n treintjie ry om jou Hy was die Vader Cloete van die familie en bagasie te gaan afhaal. In restaurant gaan eet waar daar 500 mense per vloer bedien word. het gereeld by almal besoek afgelê. 1 November 2011 besoek André en Nico Latsky die 'Great Wall of China'.

Besoek aan China

Wanneer ons iets gekoop het en vriende kom oor en hulle hou daarvan, vra hulle altyd eerste waar is dit gemaak. Antwoord: 'Made in China'! Wel dit is nie wat André Eigelaar en sy mede-reisgenote gaan doen het nie. Hulle het gaan kyk hoe en wat gebeur met die perlemoen en kreef wat die maatskappye uitvoer. Holland was volgende op die lys. Die twee het Amsterdam plat gestap. Van kultuur (Rijks museum) tot plesier (Heineken Nou is almal al haastig huis toe en 2 museum). Die Green-pin “shackle” fabriek November 2011 het die lang vlug terug naby Den Haag is besoek en vandaar is die om 1 uur (hulle tyd die middag) begin en net na 11 uur(ons tyd die oggend) ge-eindig op die Kaapse Lughawe. Almal is veilig en die mense tuis is baie bly hulle geliefdes is weer veilig tuis. O ja, perlemoen, oesters en kreef is nie 'Made in China' nie!!! Hulle het die 23 Oktober 2011 vertrek vanaf YSLAND TRIP die Kaapse lughawe en 27 ure later in Taipei geland. Die agente met wie hulle besigheid gesels het, het goed vir hulle gesorg en toegesien dat hulle nie wegraak nie. André se sjinees is nie so goed nie. Hulle is na baie lekker restaurante geneem en hulle het lekker

Carel en Appels het gedurende September in Europa getoer. Die eindbestemming was Ysland, waar 'n groot visskou gehou was. Die opgewondenheid was groot toe die twee na 'n direksie-vergaderring afgesit het lughawe toe om die avontuur te begin.

twee na Leeuwaarden, waar Appels sy “roots” gaan soek het. Na vele stappe, vele biere en vele ure is die Ossekop kroegie gevind wat behoort aan Willem Eygelaar. Die laaste been van die toer was Ysland. Die Visskou was groot en bykans enige iets wat met vis te doen het, was daar. Die Ysland deel was afgesluit met 'n toer na hulle natuurwonders en die deel waar die eerste Viking parlament in 930nC gehou was. As na al hulle foto's gekyk word lyk dit of die twee dit baie geniet het!

VIER VAN DIE VIERDE GESLAG TROU IN 2011

NUWE AANKOMELINGE IN DIE FAMILIE Derik Eigelaar seun van André (Jnr) en Sanet.

Jacques & Estee (Eigelaar) Beukes 15 Januarie (Floors & Estelle se dogter)

Chris en Holly Eigelaar trou op 22 Januarie (Johan en Duifie se seun)

Lehaco de Klerk seun van Clinton en Sune.

Rick en Alandi (Bester) Thiart trou op 02 April (Kiewiet en Alrika se dogter)

Verwagte Aankomelinge vir 2012 JF en Natasha Tolken – Januarie Johnny en Jolandi Eigelaar - Februarie Daniel en Carina Eigelaar - Februarie

Clinton en Sune (Esterhuizen) de Klerk trou op 10 Desember (Christo en Leana se dogter)

Chris en Holly Eigelaar – Maart

Eigevis Gholfdag 2011:

Loslitdag by Hoofkantoor! Die meisies vang gees en Dirk bly nie agter nie! Nuwe aanstellings: Hoofkantoor Ron – Ron van den Heever is op 25 Julie 2011 aangestel as Rekenmeester. Ron is 53 jaar oud en getroud met Sonja en woon tans op Moorreesburg. Hul het 2 kinders by name Ilze en Conrad. Ron het voorheen as Finansiële Bestuurder by Del Monte Fruits SA te Tulbagh gewerk. Baie welkom, ons weet jy sal gelukkig wees by ons. Lenette Al gewonder wie is die stem agter die telefoon as jy die Hoofkantoor skakel? Lenette Brown het by ons span aangesluit op 1 September 2011. Op 4 November 2011 het seerowers die beheer van die Bergrivier Sy woon op Velddrif en het voorheen Gholfbaan met swaarde oorgeneem en volksvreemde energie goedjies by Marine Products gewerk. soos 'groen mamba' is met hul aankoms geproe. Oom Albie se natgat was tops en Sandboskraal Vleis Braaigat se smaaklike braaigoed het Welkom by die Eigelaar Groep. baie komplimente gekry. Die ander natgate was ook baie gewild onder die spelers en besoekers. 'n Baie geslaagde gholfdag is afgesluit met 'n prysuitdeling en voortreflike onthaal by Riviera Hotel. Baie dankie aan al die organiseerders Hoedjiesbaai Drankwinkel, Saldanha Drankwinkel en en borge wat die dag perfek Vredenburg Kelders se vooraangesigte het verander! gemaak het. Al die foto's van die Ons het 'n handelsooreenkoms met Liquorland Gholfdag kan op die Eigevis aangegaan wat onder andere beteken dat ons vir beter webtuiste besigtig word. pryse kan beding

Daar is 'n nuwe gesig op die Direksie! – Welkom aan Edna Marx wat by ons aangesluit het in September 2011.

Jessica Marx (Graad 1), dogter van Jacques en Edna se eerste skooldag by Durbanville Voorbereidingskool

Ruark Smith was vanjaar in Matriek in Boys High, Paarl. Ons wens hom net die beste toe vir die “groot word” jare wat voorlê!

Leana en Christo kuier in Oktober in Umhlanga Rocks by Johnnie en Jolandi en gee sommer 'n klein “stork party” vir Jolandi. Lehaco en Joe de Klerk word gedoop op 11 Desember in die NG Kerk op Laaiplek. Die klein mannetjie het behoorlik gesels terwyl Joe baie belangstellend alles dopgehou het.

Johnnie Eigelaar Tolken behaal sy M- graad in Sosiale Wetenskappe met Cum Laude in Maart 2011. Baie geluk Johnnie!

Die Esterhuizens en Tolkens kuier in November in Hazyview

Tannie Helene en Leana by die maskerbal afsluitingsfunksie van die VLV, Langebaan.

Suggest Documents