HOOFSTUK 7 (Kliprivier-tak) DIE NAGESLAG VAN DIE TWEEDE OUDSTE SEUN VAN DIE STAMVADER: JOHANNES CORNELIS (b2), VAN DIE PLAAS KLIPRIVIER

103 HOOFSTUK 7 (Kliprivier-tak) DIE NAGESLAG VAN DIE TWEEDE OUDSTE SEUN VAN DIE STAMVADER: JOHANNES CORNELIS (b2), VAN DIE PLAAS KLIPRIVIER. 7.1 Kor...
Author: Peter Hancock
555 downloads 3 Views 945KB Size
103

HOOFSTUK 7 (Kliprivier-tak) DIE NAGESLAG VAN DIE TWEEDE OUDSTE SEUN VAN DIE STAMVADER: JOHANNES CORNELIS (b2), VAN DIE PLAAS KLIPRIVIER. 7.1

Kort geskiedenis van hierdie tak.

Die eerste huis op Kliprivier (vandag Oskraal) waar Johannes Cornelis (Hans) gebly het. Dit is ook die huis waarvan Latrobe in 1816 geskryf het, waar hy Hans Barkhuizen ontmoet het. . In die sendeling Latrobe se boek van 1816 beskryf hy Hans Barkhuysen as “the friendly farmer Barkhuis”. Latrobe vertel verder dat hulle arm was, “They were poor and have many children,whom they find it difficult to maintain”. Sewe van hulle tien kinders was toe reeds gebore. Daar moes elke jaar vir belastingdoeleindes „n opname van alle eiendom gemaak word vir die 1 owerhede. Die belastingopgawe van die distrik George in 1811 vertel bietjie meer oor die lewe van Hans op Kliprivier. Hy besit een plaas naamlik “De Klip Rivier aan de keurboomsrivier” en dit word nog as „n leningsplaas aangedui. Hy en Frederika het toe (1811) 5 kinders gehad. Daar was 6 Khoisan werkers en 4 slawe. Daar word verwys na 1000 wingerdstokke en as mens vandag voor Oskraal staan wonder jy waar dit aangeplant was. Latrobe (soos aangehaal in hoofstuk 1) het ook na hierdie druiwe verwys toe hy vertel dat “sweeter grapes and richer milk, we had nowhere tasted since we left Gnadenthal” Johannes gee ook vir 1811 „n oes van 20 mud gars en 20 mud koring op. Verder het Johannes op daardie stadium „n span van 39 osse, 40 aanteelbeeste, 200 skape, 20 bokke en 4 varke besit. Met die groot plaasopgawe van 1850 is Johannes Cornelis steeds die eienaar van Kliprivier. 2

1 2

KAB: CJ Le Roux, JG ea: Bewaarders van ons erfenis, deel 8 Distrik George, bl. 68 -70

104

Skematiese voorstelling van die nageslag van die Klipriviertak. Johannes Cornelis (Hans) BARKHUYSEN (b2) en Frederika Margaretha Johanna VAN RENSBURG het 10 kinders (c1-c10) gehad. Hulle boer op Kliprivier. c1

Elizabeth Sophia Catharina X Joseph Holland

c2

Johan Nicolaas Wilhelm (Jan) X Anna Erasmus d1 Jacomina Margaretha Wilhelmina d2 Johannes Cornelis d3 Daniël Jacobus d4 Cornelia Susanna d5 Frederika Margaretha d6 Johan Nicolaas Wilhelm *Uniondale 22.5.1839, d7 Anna Catharina Wilhelmina d8 Hester Cornelia Susanna Petronella d9 Pieter Ernst Elardus Erasmus

c3

Jacoba?Jacomina? Margaretha Johanna Trou met Rynier Gerhardus VAN ROOYEN,

c4

Johannes Frederik X Francina Louisa JANSE VAN RENSBURG d1 Johannes Cornelis d2 Frederika Margaretha d3 Johannes Frederick (Hans) d4 Elizabeth Sophia Catharina d5 Francina Petronella Carolina

c5

Adriana Alberta Trou met TAUTE

c6

Martha Frederika x Gert Hendrik VAN ROOYEN xx Michael BURKE

c7

Frederika Margaretha X George BURKE

c8

Anna Christina x Gert Paul SALS

c9

Cornelis Benjamin BARKHUYSEN d1 Jacoba Salomina Sophia d2 Frederika Margaretha d3 Johannes Cornelis X Hannie Roux d4 Anna Johanna Carolina d5 Johan Abraham Nicolaas

c10

Nicolaas Michael BARKHUYSEN d1 d2 d3 d4 d5 d6

Johanna Eliza Olivia X Truter Johannes Cornelis Wehmeyer (John) Fredrika Margaretha (Maggie) Johannes Thomas Helgard Christina Susanna Helena X dr Thomas Meiring Nicolaas Michael (Mike)

105

STAMBOOM 831

b2 Johannes Cornelis BARKHUYSEN (1/x), *Valsrivier, Albertinia 20.08.1775, ≈ Kaapstad 05.11.1775, † Kliprivier 07.03.1858 »» Kinders (10): 832, 834, 1159, 1170, 1250, 1252, 1255, 1256, 1257, 1385 x 24.09.1797, Frederika Margaretha Johanna JANSE VAN RENSBURG (d.v. Johannes Frederik JANSE VAN RENSBURG & Elizabeth Sophia Adriana MULLER),  __.08.1777,  01.02.1778, † Kliprivier 15.06.1859 Plaas: Kliprivier Langkloof . Ook Hans genoem. 63 met afsterwe. Op doop val hulle onder Rodezand? Hy en sy vrou Frederika is kleinneef en niggie. 1st cousin 1 time removed Volg op of hy Pietersrivier aan sy dogter bemaak het? Sy is ‟n niggie van stammoeder Jaquemina Haar geboortedatum is na haar pa se dood?? iewers fout. Kry oorspronklike dokumente Sy en haar man JC is kleinneef en niggie. *

832

c1 Elizabeth Sophia Catharina BARKHUYSEN (831/x), ≈Swellendam 25.09.1799, † Gykorie 30.10.1854 » Geen kinders gehad maar hulle het ‟n dogter Josephine Holland, aangeneem. Dogter trou met William Hen ry Buckley. Holland familie wil deel van Gykorie hê na haar dood. In boedeldokumente is ‟n brief van Holl and se suster, Dudley?, dat sy helfte van Gykoerie wil hê en die aangenome kind die ander hel fte. Haar boedel is omtrent 20 000 riksdalers »» Kinders (1): 833 x George 08.09.1826, Joseph HOLLAND, † 27.07.1854 Die eerste persoon aan wie Gykorie as erfpagplaas toegeken is, was Joseph Holland, die skoonseun van Johannes Cornelis (Hans) Barkhuysen van Kliprivier. Joseph (Peter son) wat c. 1799 in Nottinghamshire, Engeland gebore is, het as rondreisende onderwyser in Langkloof gewerk. O p 8 Julie 1826 is hy met Hans se oudste dogter, Elizabeth Sophia Catharina, op George getroud . Hulle het nie kinders gehad nie, maar het later „n dogter aangeneem. Dit wil voorkom asof Joseph vir die eerste twintig jaar van sy huwelikslewe vir sy skoonpa op Kliprivier gewerk het, want Gykorie wat 3 415 morg groot is, is eers in 1846 amptelik op sy naam geregistreer. Hy het nie baie lank daar geboer nie, want agt jaar later is hy as 55-jarige op 27 Julie 1854 oorlede. Die plaas is daarna op die naam van Henry Buckley - ook „nrondreisende onderw ser geregistreer aan wie dit net enkele jare behoort het. Van Suid-Wallis

833

[d1] Josephine HOLLAND (832/x) x William Henry BUCKLEY Buite egtelike kind aangeneem deur ESC Barkhuysen en Joseph Holland. Sy trou met William Henry BUCKLEY. Buckley word eienaar van Gykoerie.

834

c2 Johan Nicolaas Wilhelm BARKHUYSEN (831/x), *Kliprivier, George, ≈Swellendam 29.07.1801, † Roodeklip 21.06.1852 » »» Kinders (9): x{835}, xx{836, 872, 1017, 1018, 1022, 1055, 1059, 1062} x George 14.10.1826, Jacomina Wilhelmina Magritha VAN DER WATT , † Kliprivier, Langkloof 15.03.1827 » Dood na geboorte van Jacomina M W xx Uitenhage 05.10.1829, Anna Catharina ERASMUS (d.v. Daniël Jacobus ERASMUS & Cornelia Susanna Jacoba KRUGER), *Agter-Plattekloof 15.12.1808, † __.__.1882 » Tussen 1815 en 1835 op plaas Wanhoop, Uniondale. Daarna besit hy plaas Rhodeklip of Rooiklip aan die voet van die Antoniesberg - Pieter In 1845 Olifantsrivier distr. George Later na Zwartkop, Pretoria??? Nicolaas Michiel praat van broer Klaas? Is dit dalk hy? hy ry tog. Afskrif van brief in my besit wat Anna Erasmus se broer, Daantjie Doornkloof, in 1855 aan haa r geskryf het om te vertel van hulle pa, Daniel, (Oupa Swartkoppies) se dood. Ek het die briewe in die Kaapse arfgief opgespoor waar Jan in 1841 aansoek doen om Rooiklip as leningsplaas te kry. (ek is besig om dit te “ontsyfer”) Anna Erasmus (Jan se tweede vrou) se pa, Daniel Erasmus, en haar broers, het groot dele van Pretoria en die huidige Centurion besit. Haar broer Daniël (Daantjie Doornkloof) se grafsteen is te sien op die Irene golfbaan. Oupa Swartkoppies se graf is vermoedelik op Zwartkop golfbaan. Die voorstede Erasmusrand, Erasmia, Elarduspark ens. is na hulle vernoem. Ek het ook „n afskrif van „n brief wat Anna Erasmus se broer, Daantjie Doornkloof, aan haar geskryf het in 1855 met die nuus dat hul pa, Daniël (Oupa Swartkoppies), oorlede is.) Die reisiger Latrobe3 het JNW (ook Jan genoem soos sy oupa) onder andere beskryf as “a huge lad of seventeen” toe hy Latrobe vergesel het vanaf Kliprivier tot by sy ouma Jaquemina op Kykoe. Volgens die plaasopgawe van 1850, twee jaar voor sy dood, besit hy Diepkloof in die Kammanassie4. Dit is vreemd want Diepkloof word geassosieer met „n neef van hom – ook JNW, die seun van Nicolas Jacobus (b1). Moontlik het die opstellers van die plaasopgawe die verkeerde JNW beet. Oom Pieter Barkhuizen vertel dat Jan die plaas Wanhoop in Uniondale besit het, maar verhuis later na Rooiklip (Rhodeklip) aan die voet van die Antoniesberg. Van sy seuns het later ander plase in die omgewing soos Spreeufontein gekoop.

3 4

Latrobe, Travels to the Cape herdruk 1969 p. Le Roux, JG ea: Bewaarders van ons erfenis, deel 8 Distrik George, bl. 71 -74

106

835

d1 Jacomina Magritha Wilhelmina BARKHUIZEN (834/x), *Kliprivier, Langkloof 15.03.1827, ≈George 20.10.1827 » (Ek het tans min inligting oor haar) Sy leef nog 1813 toe Jacomina haar testament opstel (aangedui as erfgenaam) -MOOC 7/1/100. Sy leef dalk nie meer in 1817 toe Jacomina geskenke i n testament uitdeelnie. 1826 met ma se dood -MOOC 7/1/100- Inventaris verwys ook nie na haa r in lys van geskenke uit boedel nie.

Kinders uit die tweede huwelik met Anna Catharina ERASMUS. 836

d2 Johannes Cornelis BARKHUIZEN (834/xx), *George 22.10.1830, ≈George 12.01.1831, † Somerset-Oos 03.06.1879 » Kinders (4): 837, 838, 867, 868 x George ±__.__.1851, Eliza Gertruida SNYMAN (d.v. Gert SNYMAN *18.10.1834, † Doornhoek, Somerset-Oos 10.04.1901 Verkoop plaas Vaaldraai in Uniondale distrik en verhuis na Somerset-Oos-”Pieter” Sterf op plaas van Van Dyk, Somerset-Oos Besit geen eiendom met dood. Het vorige eiendom verkoop en nog nie weer gekoop nie?

837

e1 Elsje Johanna BARKHUIZEN (836/x), *08.01.1860, ≈George 19.02.1860, †

Suggest Documents