AF RIK A.AN SE GRAMMATIKA

MASKEW MILLER SE AF RIK A.AN SE GRAMMATIKA DEUR M. C. BOTHA, M.A., Professor in Nederland.~ en Afrikaans aan die Uniwersiteit van Kaapstart EN ...
1 downloads 6 Views 7MB Size
MASKEW MILLER SE

AF RIK A.AN SE GRAMMATIKA DEUR

M. C. BOTHA, M.A., Professor in

Nederland.~

en Afrikaans aan die Uniwersiteit van Kaapstart

EN

]. F. BURGER, M.A., Ph.D. Lektor in Oppoedkunde aan die Uniwersiteit van J(aapstad Skrywers van ,,A Grammur of Afrikaans"

VYFDE DRUK

• MASKEW MILLER BEPERK KAAPSTAD

VOORWOORD. Na die verskyning van ons ,,Grammar of Afrikaans " het baie onderwysers ons versoek om ook 'n grammatika in Afrikaans vir die skool te skrywe. En omdat ons bewus is van die feit dat leiding baie nodig is, noudat Afrikaans orals in skole ingevoer en geleer word, kon ons die versoek nie van die hand wys nie. Hiermee word dan aan die onderwyswereld aangebied die resultaat van ons poging om in 'n ongetwyfelde behoelte te voorsien. Ilierdie boek is nie 'n vertaling van die grammatika wat ons vir Engelssprekende mense geskryf het nie. Uit die aard van die saak moes daar veel weggelaat en bygevoeg word, aangesien die doel hier verskillend is. In sommige gevalle is daar ook klein veranderinge aangebring as gevolg van 'n deeglikor ondersoek van die Afrikaanse taalgebruik. Die hoofstuk oor Sintaksis is feitlik 'n nuwe, en ook die our Klanke en oar 'l'aal en Taalontwikkeling. Laasgenoemde twee hoofstukke het ons bygevoeg, nie om 'n geleerde aansien aan ons werk te gee nie; trouens, vir die taalkenner word daar weinig nuuts verkondig. As hulle sal dien om die onderwyser . 'n meer wetenskaplike insig in die wese van die taal te gee, en daardeur die taalonderwys meer intelligent en dus interessanter sal maak as wat n gouo ponde sterli11g, lLi. nns tel en vir een.

OEFENINC 8. Skryf die selfstandige naarnwoordo in l van voorvoegsels, (ii) deur midclel van agtervoegsels, en (iii) deur middel van klankwissoling van die gronc1woord. Die voor- en agtervoegsels moet beskou word as woorde wat hullo oorspronklike kra.g verloor het en in betekenis verhleek bet. In die geval van party van hulle kan 'n mens nog die betekenis duidelik sien; ander woer wortl ook nog as selfstandige woorde gebruik. ,,Ryk" is 'n agtervoegsel in die woord ,,plantryk," maar hestnan ook nng as byvoeglike naamwoord. Die proses waarcleur self'ltandige woorde die diens van voorof agtervoegsels op hulle neem, gaan nog altyd voort.

l\fASKEW .MILLER

Sl~ A FRIKAANSE

GRAl\1MATlKA

155

So is ons woord ,,goed" 'n selfstandige woord, maar hy word ook al in baie woorde as agtervoegsel gebruik, soos in: wasgoed, bordegoed, vuilgoed, kleingoed. e.d.m. By die ornikeidbaar sarnegestelde werkwoorde het die voorvoegsels (deur, onder, ens.) al verder gegaan met die verblekingsproses as by die skeidbaar same gostolde werkwoor